Dagse
Wonder of iemansd kan help. Ek help n pel van my. Hy het laasjaar begin om die outjies wat saam hom werk uit te neem vir n bederf naweek. Die groep is so 10 man sterk. 3 Van die ouens is basies die hulp van die groep, hulle skiet maar vir die manne - die manne kuier (nie in die bos nie )
Ek is opsoek na n plek waar ons roibokke of springbokke (enige rooibok grote wild) kan skiet.
Sal so 2/3 diere elk wees
Aangesien die groep ouens naweke werk sal ons graag die groep in 2 deel bv van die groep bly agter by werk en sluit die saterdag by groep aan dan die eerste groepie ry sondag terug dan jag die ander gedeelte tot en met maandag.
As daar iemand is wat kan help sal dit great wees.
gooi maar n lui 079vuur nege 2 elf nul to
Jag geleentheid vir groep werkers
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
