Sringbok gong

Post Reply
Induna
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am

Sringbok gong

Post by Induna »

Goeie dag manne en dames,

Ek het n volgrootte springbokkop gong gekry en gaan hom bietjie toets. Die kalibers wat ek gaan gebruik is .308 asook .204 en natuurlik sal ek hom ook op verskillende afstande toets om te sien of hy die "houe" van die koeels kan weerstaan...

Net so bietjie details oor die gong, dis 12mm dik en dis gemaak van n baie harde staal. Ek het ook al geskiet op die gewone gongs, wat van dieselfdte staal gemaak is, en geen merwaardige skade is aangerig met .30 kal nie.

Ek moet nou net eers die gong op n raam kry en ek gee terugvoering binnekort. Die rede hoekom ek vir so iets gaan, is omdat dit iets anders is as net die gewone gongs. Ons manne soek mos maar so bietjie afwisseling van tyd tot tyd...

Groete

Jacques
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sringbok gong

Post by Capt. Yoda »

Is lekker om so "kop" gong te skiet.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Sringbok gong

Post by savage(P Coetzer) »

Lyk flippen lekker. Ek dink die groot ore gaan mens bietjie bedrieg en laat go dis raak in die sin van n kwes of dood skoot
Induna
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am

Re: Sringbok gong

Post by Induna »

savage(P Coetzer) wrote:Lyk flippen lekker. Ek dink die groot ore gaan mens bietjie bedrieg en laat go dis raak in die sin van n kwes of dood skoot
Dit behoort nie n probleem te wees nie. Mens kan mooi op die verf sien waar die gong getref is. Na elke rondte groepering wat ek skiet dan verf ek hom weer sodat ek die nuwe skote kan sien..

Ek wil probeer om hierdie naweek die gong te begin toets.

Groete

Jacques
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Sringbok gong

Post by Gerhardu »

IMG-20160329-WA0003.jpg
Hier is Jacques se patent wat hy maak.Hy het ook baie ander.Hy mag maar n gong bou!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Sringbok gong

Post by Gerhardu »

FYI die gate kom op beide ore.
.
Induna
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am

Re: Sringbok gong

Post by Induna »

Hi

Die rede hoekom ek jyis hierdie spesifieke bok gong wil toets is omrede die ore deel van die horings uitmaak. Dit behoort te verhoed dat jy die ore afskiet as die skoot dalk die punt van n oor vang.

Ek moet se, die gongs wat ek al geskiet het is almal van dieselfdte staal gemaak en die swaarder kalibers maak geen skade aan hul nie.

Groete

Jacques
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Post Reply