Wie kan dit doen?
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Wie kan dit doen?
Last edited by FHM on Fri Apr 01, 2016 10:50 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Wie kan dit doen?
Mods kan julle de pos asb skuif na die "algemeen" afdeling onder vuurwapens asb.
Ek het dit per abuis onder windbukse loop plaas...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Wie kan dit doen?
Windbukse?
potlode?
potlode?
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Wie kan dit doen?
Herder dis mos n mooi tannie
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Wie kan dit doen?
Verduidelik net met eers wat jy bedoel met "wie kan dit doen"....?
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Wie kan dit doen?
Hoe bedoel meneer dan nou...?VdWalt wrote:Verduidelik net met eers wat jy bedoel met "wie kan dit doen"....?
Ok, wie kan n potlood uitveer met sy .22 op 10 m afskiet uit n staan posissie?
En dan die potlood punt afskiet op 10 m uit n staan posissie daarna?
Ek skat dis 10 m want sy stap 14 tree na die teiken nadat sy geskiet het
Last edited by FHM on Fri Apr 01, 2016 12:02 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Wie kan dit doen?
Sy haal lood uit die potlood
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Wie kan dit doen?
Ek dink ek kan dit dalk met my boog doen - ek sal die naweek gaan kyk. Ek glo nie
ek dit met die geweer kan doen nie.
ek dit met die geweer kan doen nie.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Wie kan dit doen?
Staan posisie wil gedoen wees, maar met oefening is enige iets moontlik.
Die volgende het ek op tussen 10m en 12m uit die Deadman sit posisie gedoen met my luggeweer. Verskoon asb. swak video kwaliteit.
Die volgende het ek op tussen 10m en 12m uit die Deadman sit posisie gedoen met my luggeweer. Verskoon asb. swak video kwaliteit.
Jannie Welman
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Wie kan dit doen?
Meeste van die mans op die forum het nie meer lood in hulle potlood nie, so hulle sal eerder windbuks toertjies moet aanpak!!!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Wie kan dit doen?
Watchit!!!Andre308 wrote:Meeste van die mans op die forum het nie meer lood in hulle potlood nie, so hulle sal eerder windbuks toertjies moet aanpak!!!
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Wie kan dit doen?
Andre308,Andre308 wrote:Meeste van die mans op die forum het nie meer lood in hulle potlood nie, so hulle sal eerder windbuks toertjies moet aanpak!!!
Is jou stelling 'n feit of 'n aanname??
As dit 'n feit is praat jy net namens jouself...
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Wie kan dit doen?
Ek self is al n sport model...Viking wrote:Andre308,Andre308 wrote:Meeste van die mans op die forum het nie meer lood in hulle potlood nie, so hulle sal eerder windbuks toertjies moet aanpak!!!
Is jou stelling 'n feit of 'n aanname??
As dit 'n feit is praat jy net namens jouself...

-
Burger
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Re: Wie kan dit doen?
n Wel geschaape kindje voorwaarJoe13 wrote:Herder dis mos n mooi tannie