MIDDAG
Kan iemand my se wie kyk na n foxpro spitfire se remote, gisteraand gaan roep, as jy n klank select doen hy dit maar as jy die volume op of af stel dan select hy weer die klanke, dit is asof sy kop deurmekaar is.
groete
Spitfire Probleem
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Spitfire Probleem
Wat ek sou doen is om die remote en sommer die roeper se circuit board oop te maak en met spirits af te was. Met n baie sagte tande borsel of iets. Ek vermoed die goed kry vog op hulle en vorm kristalle wat die circuit bietjie bietjie uitshort. Daai carbon blokkies agter die remote se knoppies verpoeier ook partykeer en veroorsaak dat hy aanhou select inplaas van heeltemal release. Ek wil nie iemand aanbeveel om dit te doen nie,maar as dit myne was sou ek maar als oopmaak en afwas en laat droog word en kyk of dit werk, anders n nuwe foxpro inferno....
-
GREYHOUND
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Fri Aug 07, 2015 4:58 pm
Re: Spitfire Probleem
Baie dankie gaan dit def probeer, hy het een aand nat gereen, dalk dit.
Groete.
Groete.
