Engraved .470 Nitro Express
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Engraved .470 Nitro Express
Dagse Manne
Dog ek kom blaas bietjie lewe in die Grootwild Kalibers afdeling.
Ek le in die naweek in die bed met n verkoue wat my nie wil los nie, toe dog ek ek werk so bietjie aan een van my projekte wat ek hierdie jaar wil aanpak.
MAGNUM MAUSER AKSIE
EK deel sommer met julle so paar sketse van die eerste rof ontwerpe maar is heelwat goed wat ek wil verfyn. komentaar welkom
EKt die aksie se ontwerp van verskeie Magnum aksies se spesifikasies getrek- Vektor, Rigby/Mauser, Brevex, Granite Mountain, BBK, Brno/CZ
So paar afmeetings van my ontwerp
Totale aksie lengte - 246mm
Aksie hoogte (vanaf voorskroef tot boonste brug) -50mm
Voorste Ring dimensie - 40mm
Agterste ring dimensie - 36mm
Laai port/opening -103mm (groot geneog vir .505Gibbs)
Totale afstand tusssen center van die aksie skroewe -221mm
Slot diameter - 19mm
Slot lugs diameter - 25.5mm (diameter) x14mm(hoogte) x13mm breedte
Ek't die Square Bridges hoer gemaak sodat ek dit later kan laer mill as ek op die scope mounts besluit het.
Ekt laasweek my metaal sertifikaat van die metalurg af terug gekry - die alloy metaal wat ons invoer se spesifikasies/toets uitslae is onglooflik. Die trek sterkte van die metaal nadat dit verhard is tot 41RC is om en by 178 000PSI kan kan selfs op gejaag word na 200 000psi ( maar dan begin die parte te hard word met verharding). Die aksie sal n veiligheids faktor het van 2:1 - jy kan probeer om 2x max lading in jou dop probeer kry en skiet voor die lugs begin inskop in die aksie. Faktor is rofweg uitgewerk met n max lading van 64 000PSI.
Groete en lekker naweek verder
Ralph jr.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/m1_zps837591b2.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/m4_zps2d65d10f.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/m2_zpsd50b2039.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/m5_zps748fa671.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/m3_zps6c659dc8.jpg[/image]

Oja ekt kla die CNC toolpath uitgewerk vir die aksie - mag dit net dalk volgende week probeer.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/m6_zps11061eaf.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/m6_zps11061eaf.jpg[/image]
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Engraved .470 Nitro Express
Nuwe recoild pads gekry uit Europa vandag vir die volgende bestelling dubbels
1"Red/Orange Large soft pads . Die pad in die middel is n Pachmayer 1 Large.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG00927-20140701-1324_zps01f18308.jpg[/image]
Groete
R jr.
1"Red/Orange Large soft pads . Die pad in die middel is n Pachmayer 1 Large.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG00927-20140701-1324_zps01f18308.jpg[/image]
Groete
R jr.
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Engraved .470 Nitro Express
Middag RalphRalph Badenhorst wrote:Dagse manne
Ekt die naweek begin met die proto-model van my langafstand Modular kolwe. Anngeheg is n fotos van die agterkolf wat halfpad gesny is.
Groete
R
Hoe vorder die mnr?
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Engraved .470 Nitro Express
Hello AlwynAlwyn wrote:Middag RalphRalph Badenhorst wrote:Dagse manne
Ekt die naweek begin met die proto-model van my langafstand Modular kolwe. Anngeheg is n fotos van die agterkolf wat halfpad gesny is.
Groete
R
Hoe vorder die mnr?
Ek is nou reeds besig om die voorste gedeelte te mill. Ek gou die masjien gepause om vir jou n foto te neem. 10mm 2 flute Solid Carbide teen 15000 rpm met n 0.75 cut en n 6mm stepover. Gaan die finish met n 5mm Ball nose finisher hardloop teen 0.0.5mm cut - dit beteken ek hoef niks polish met die hand te doen nie en dadelik weg stuur vir poweder coating - will die pic-rails swart anodize met die kolf to light sand/desert kleur
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG00928-20140701-1347_zps30c678d4.jpg[/image]
Die lope en aksies is klaar aanmekaar en mag net vir die kolwe - Ek is tans besig om n detachable 5skoot mag te maak wat my .300WSM mooi gaan voer, sal later gou vir jou fotos post
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG00929-20140701-1353_zps50dbd656.jpg[/image]
Groete
Ralph jr.
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Engraved .470 Nitro Express
Jy vorder goed!!!!!! Ek hou die vordering dop 
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Engraved .470 Nitro Express
Hierdie dubbel behoort hierdie week mooi vorm te vat met die houtwerk. Aksie en lope is klaar , wil gou die regulating doen die naweek op 50m.Ralph Badenhorst wrote:Soos die vakmanne in die Ferrari fabriek sal se wanneer hulle die sportmotor se monster engine met sy bakwerk vereenig dan "trou/marry" hulle die 2. Wel dit is wat ons vandag gedoen het met hierdie .500 Nitro Express se lope en aksie. Die eienaar van die geweer het vir die grooter platform aksie gegaan en wil dit so swaar as moontlik he (16pond). Hy se daar waar hy jag is daar altyd iemand om sy wapen vir hom te dra, so dit sal nie n probleem wees nie. Ek glo die gewig gaan maak dat hierdie .500 N.E soos n 223 gaan skiet
Die mono-blok se lock word met die hand in gemasjien en afgewerk om so styf as moontlik te sluit.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/Dana%20500/D3_zps22ee00aa.jpg[/image]
Groete
R jr.
Jammer vir die slegte selfoon fotos sal mooier fotos later plaas.
Groete
R jr.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG00932-20140701-1420_zpsaea57d80.jpg[/image]
Geen laste sigbaar op die mono-blok nie
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG00931-20140701-1420_zps9b7e6f38.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG00930-20140701-1420_zps139944ad.jpg[/image]
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: Engraved .470 Nitro Express
Halo Ralph,
Dis verblywend om te weet dat daar manne in ons midde is wat die kaliber werk die wereld kan instuur.
Dis een van die mooistes wat ek nog gesien het!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Dis verblywend om te weet dat daar manne in ons midde is wat die kaliber werk die wereld kan instuur.
Dis een van die mooistes wat ek nog gesien het!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Engraved .470 Nitro Express
Goeie Naand manne
Deel met julle paar fotos van my week - tans besig met n PH-model intreevlak dubbel in .470NE kaliber, vergelyk hom met my .470 NE
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/cch%20jp/IMG_9669_zps12nq7aqr.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/cch%20jp/IMG_9677_zps62xhaf4x.jpg[/image]
J.P Sauer & Sohn boxlock wat ek kleur-verhard het in die week - vandag gou die part ge-"Temper" en Rockwell toets gedoen op die aksie
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/cch%20jp/Cc1_zpsso7twdw3.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/cch%20jp/IMG_9678_zpswozm0qgo.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/cch%20jp/Cc2_zpsf7lxmhay.jpg[/image]

Laas week se werk
Field's Patent Side lever .303 British wat ons die metaalwerk opknap - sal binnekort fotos post as die Rust bluing voltooi is.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9492_zps86cdsf0x.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9505_zpsnkzz3tdz.jpg[/image]

Een van ons uitstal-wapens op Huntex 2016
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0034_zpsfxmcwnsc.jpg[/image]
Min dae en nog 4 gewere wat nog voltooi moet word
Groete
Ralph
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0034_zpsfxmcwnsc.jpg[/image]
Min dae en nog 4 gewere wat nog voltooi moet word
Groete
Ralph
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Engraved .470 Nitro Express
Ralph, hoekom is jy so skaars. Ons geniet jou posts.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Engraved .470 Nitro Express
Ralph. Kan jy die square bridge bou met 3 sluit nokke om die ontsluit hoek 60 grade te maak?
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Engraved .470 Nitro Express
Dit kan seker gedoen word maar as ek vinnig moet dink sal die Claw extractor verander moet word mits jy met die Mauser ontwerp gaan, anders sal n Sako styl extractor werkMonster wrote:Ralph. Kan jy die square bridge bou met 3 sluit nokke om die ontsluit hoek 60 grade te maak?
henning - jong ons is redelik besig met klomp projekte. Paar nuwe wapens/aksies/meganisme wat vir 2016/2017 ontwerp word - Werkswinkel is besig om vergroot te word met 300m2, om 3 nuwe CNC masjiene te huisves. Nuwe loop vervaardiging masjiene is op skedule vir einde 2016. Bo als sit ons met 2 jaar se huidige bestellings wat afgehandel moet word.
Ek sal binnekort met julle n nuwe .577NE deel sowel as n .700NE dubbel
Groete
Ralph