2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

User avatar
Shindzela (Pierre)
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Shindzela (Pierre) »

Is dit te laat vir n bribe?
Life's a journey, enjoy the ride!
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Jagtersdok »

naand manne eks net hier vir moral support
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Monrique (SJ) »

Kyk self bietjie hier wat gaan gebeur.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5122
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Pvdw »

Jammer Shindzela ek het klaar daai bribe ding gedoen ;D ;D
Work to live, don"t live to work
User avatar
Shindzela (Pierre)
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Shindzela (Pierre) »

Met eish?
Life's a journey, enjoy the ride!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Louis102 »

Wat het van Freek geword????
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by KSV »

Right, eks ook hier laat waai!

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Skolla »

Ek moet eers iets anders gaan doen. Sal maar later hier inval.
Manne julle moet my nommers nie raak trek nie!!

Skolla
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Witpietskiet »

Ek is ook hier om te help cheer, hoop net nie iemand choke nie.... :D

Sterkte aan almal
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Louis102 »

Freek, ons wag vir die  skoot om te klap
Goeie dade oortref goeie woorde.
300Winmag

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by 300Winmag »

Se my asb gou hoe werk dit.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5122
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Pvdw »

"Manne julle moet my nommers nie raak trek nie"

Lyk my Skolla ontrek ??? ??? ??? ;D ;D ;D
Work to live, don"t live to work
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Louis102 »

Ek het 22 nommers en het nie 'n clue aan wie hulle behoort nie
Goeie dade oortref goeie woorde.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Die ander manne moet maar inval soos wat ons vorder vanaand. Die 2 belangrikste persone is darrem hier, nl. die wat die wenner moet uitwys vannaand.

Wil net almal welkom heet. Ons gaan die trekking so eenvoudig en opwindend as moontlik hou. Die trekking vanaand gaan soos volg verloop:

1. Ek het in totaal 22 kaartjies verkoop met die kompetisie. Die kaartjie lys is reeds aan Louis gestuur om die nommers te batch. Louis weet glad nie watter kaartjie behoort aan watter deelnemer nie. Slegs myself en die deelnemers weet wat hul kaartjie nommers is.

2. Louis gaan die 22 kaartjie nommers op deel soos volg - 2 groepe van 6 nommers elk en 2 groepe van 5 nommers elk, dus in totaal 22 kaarjies. Hy gaan dan vir ons die groep een vir een duur gee.

3. Daarna gee ons Ambessa kans om groep vir groep die kaartjie nommers uit te kies soos hy goed dink, die kaartjie nommer wat hy laaste kies, is die wenner van die groep. Die proses herhaal hom vir elke groep m.a.w hierdie oefening gebeur 4 keer vannaand.

4. Die 4 groepe se wen nommers word saam gegooi vir die final draw, waarna Ambessa weereens die nommers af stem wat hy kies. Die nommer wat laaste geroep word wen die stoel. (Ambessa weet ook nie aan wie behoort die kaartjie nommers nie)

5. Ek sal soos wat ons vorder vir Ambessa en Louis aandui wat gebeur met die volgende stap - net so dat ons nie deur mekaar raak nie.

Hoop dit maak sin vir almal en jammer as ek stadig tik, ek gebruik net 2 vingers.

Louis jy kan nou maar voort gaan en vir ons die 4 groepe nommers deur gee. Onthou 2 groepe het ses nommers en 2 groepe het 5 nommers, jy skommel hulle en gee hulle deur volgens jou goed denke. Nommer hulle asb groep1, groep 2 ens.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by henslin »

Laat waai met die 22 nommers  ???
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Louis102 »

Groep 1 (6 nommers):

100
102
104
106
108
110
Goeie dade oortref goeie woorde.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Ambessa stem asb. laat ons 'n wen nommer in die groep kry.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Louis102 »

Groep 2 (6 nommers):

89
91
93
95
97
99
Goeie dade oortref goeie woorde.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Louis102 »

Groep 3 (5 nommers):

90
92
94
96
98
Goeie dade oortref goeie woorde.
Ambessa

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Ambessa »

Hallo almal

Sorry, die drie nommers het uitgeval - is eerste getrek.

Gaan nou nog twee nommers trek.

Ambessa
Louis102 wrote: Groep 1 (6 nommers):
102
104
106
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Louis102 »

Groep 4 (laaste 5 nommers):

101
103
105
107
109

Freek, oudit net en kyk of alle nommers wel genoem is deur my asb.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Waar is Stefaans en die res vanaand?  Hoop nie hy dink hy kan al beginne vier nie...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Ambessa

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Ambessa »

Hallo daar

Nommer 110 is die laaste nommer in Groep 1.

Ambessa
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by henslin »

BELL'S !!!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Geno »

Ek's hier!
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply