Gocam - jou teiken skiet oplossing
- gocam
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm
Gocam - jou teiken skiet oplossing
Hier is dit nou - nou kan jy jou skootplasings "sien" tot en met 2km vanaf jou teiken. Gocam is die antwoord! Saam met ons App kan jy met gemak oefen, ladings toets of sportskiet sonder n' heen en weer gery of hitte waas. Geen internet of selfoon sein nodig omrede hy sy eie wifi netwerk skep.
Hier is ons produkte:
Gocam Base Unit
Hy sal jou tot 300 meter afstand en beeld gee.
Gocam Booster
Hy sal jou vanaf 300 meter na 2km afstand en beeld gee.
Besoek ons webtuiste vir pryse vir meer inligting.
Sagteware en toekomstige opdaterings ingesluit.
www.cammolab.com
Groetnis
Regardt
Gocam - your premium sight-in solution
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160504/f950f685cc35d9b10d9ec0426f04fa88.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160504/19870aacd0f700d9a4751916035436e9.jpg

Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Die ding op Huntex gesien. Het enige lede dit al in die veld probeer?
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Ek het reeds wifi gedeelte. Is net opsoek na die sagteware. Hoe gemaak?
- gocam
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Hi Francois, ons sagteware sal slegs werk saam met die Gocam.
Gocam - your premium sight-in solution
Gocam - your premium sight-in solution
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
-
Beyers C
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Thu Apr 14, 2016 12:20 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Regardt het die sisteem op Kamdeboo se baan getoets
Daar is geen selfoonsein en daar is 'n 3 lyn eskom lyn op omtrent 150m 90 grade oor die skietbaan
Ontvangs was 5/5
Beyers
Daar is geen selfoonsein en daar is 'n 3 lyn eskom lyn op omtrent 150m 90 grade oor die skietbaan
Ontvangs was 5/5
Beyers
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Kan jy meer as een kamera se beeld op een device sien?
6 kameras, een iPad wat beel op groot TV wys via Apple TV, waar al die teiken sigbaar is...
6 kameras, een iPad wat beel op groot TV wys via Apple TV, waar al die teiken sigbaar is...
- gocam
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Hi Henried, ja dit kan gedoen word d.m.v n' App of Skootrekenaar sagteware. Baie in dieselfde manier hoe sekuriteits kameras uitgebeeld word met elke kamera langsmekaar. Jy sal tot en met 16 kameras so kan uitbeeld. Maar onthou met wifi en 16 kameras kan daar drag op die feed wees, m.a.w n' delay.henried wrote:Kan jy meer as een kamera se beeld op een device sien?
6 kameras, een iPad wat beel op groot TV wys via Apple TV, waar al die teiken sigbaar is...
@Beyers C. Dankie vir die geleentheid om die Gocam op julle mooi karoo baan te toets.
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
wat kos die stelsel?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- gocam
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
@FCLoretz die stelsel werk soos volg.FCLoretz wrote:wat kos die stelsel?
http://www.cammolab.com/shop/
Die Gocam Base Unit wat jy voor jou teiken neersit wat jou tot 300 meter beeld sal gee d.m.v wifi en ons App
R 6999
Die Gocam Booster wat jou sein sal versterk na tot 2km.
R 4200
Die Gocam Combo saam is R 10545
Sagteware is ingesluit en ook koerieraflewering.
Ons laai vandag n' video wat sal illustreer hoe hy werk.
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Baie nice konsep. Hoekom kan die main unit net 300m cover en die repeater 1.7km? Kan mens die main unit upgrade om at least 800meter te kry?
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Een ding is seker: daai pryse skrik vir niks!
Moet aanvaar soos die "bumper sticker" op die Rolls Royce: "Fu#k the poor."
Moet aanvaar soos die "bumper sticker" op die Rolls Royce: "Fu#k the poor."
- gocam
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Ons se 300m maar ek het self al 400m gekry met hom. Omrede die Base unit op die grond staan en geen hoogte het, bemoeilik dit die afstand van die eenheid. Onthou dit is nie net die repeater wat n' wifi sein afstand het nie, maar ook jou device waarop die App gelaai is. As jy jou Gocam Base unit op n' tripod monteer behoort die sein nog verder te strek. Die grootste uitdaging is dat elke device hetsy dit Apple of Android is, het verskillende wifi kaarte en sterktes. Ons moes n' middeweg vind waarop dit altyd sal werk.Trompie wrote:Baie nice konsep. Hoekom kan die main unit net 300m cover en die repeater 1.7km? Kan mens die main unit upgrade om at least 800meter te kry?
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
- gocam
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Selfs jou beste spotting scope kan nie sien wat die Gocam sien niePWV wrote:Een ding is seker: daai pryse skrik vir niks!
Moet aanvaar soos die "bumper sticker" op die Rolls Royce: "Fu#k the poor."
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Jy is reg. Uitstekende produk!gocam wrote:Selfs jou beste spotting scope kan nie sien wat die Gocam sien niePWV wrote:Een ding is seker: daai pryse skrik vir niks!
Moet aanvaar soos die "bumper sticker" op die Rolls Royce: "Fu#k the poor."
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
vriend se hy laat maak nou in china gaan blykbaar die helfde kos
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Sterkte met julle produk Reghardt
Hoe lank hou die battery en hoe word hy herlaai op die twee eenhede?
Hoe lank hou die battery en hoe word hy herlaai op die twee eenhede?
- gocam
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Wat is die support wat hulle sal kry vanuit sjina sou iets skeefloop, asook die skryf van sagteware?blaser wrote:vriend se hy laat maak nou in china gaan blykbaar die helfde kos
Ons produk word plaaslik vervaardig en so ook die sagteware. Almal wil altyd die beter pryse betaal, wie wil nie??? Maar bereken die langtermyn kostes i.t.v volhoubaarheid.
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Hi Reghardt
Ek wens julle alle sterkte toe met die produk. Dis lekker om te sien ons eie mense doen sulke goed. Ek het laasjaar uit VSA die Bullseye target kamera ingevoer wat op dieselfde prinsiep as julle sin werk. Hy was bietjie duurder gewees as julle produk, so ek dink julle prys is reg.
Groetnis
Martin

416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- gocam
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Ons gebruik n' 12V 8AH Gel battery wat hitte en rondskyf kan hanteer. Ons het n' stadig laaier ingesit wat die battery sal deeglik vol laai in 18-20 ure.Arnold wrote:Sterkte met julle produk Reghardt
Hoe lank hou die battery en hoe word hy herlaai op die twee eenhede?
Die battery behoort jou 12ure feed te gee.
Beide die Gocam en die Gocam Booster laai dieselfde - maar die Gocam Booster wat sonder n' kamera kom behoort jou seker n week te hou voordat jy moet herlaai.
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
- gocam
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Dankie Smitstertjies - ons beoog om die produk te verbeter in die toekoms en wil dit eenvoudig makliker en lekkerder maak vir alle skutte.Smitstertjies wrote:Hi Reghardt
Ek wens julle alle sterkte toe met die produk. Dis lekker om te sien ons eie mense doen sulke goed. Ek het laasjaar uit VSA die Bullseye target kamera ingevoer wat op dieselfde prinsiep as julle sin werk. Hy was bietjie duurder gewees as julle produk, so ek dink julle prys is reg.
Groetnis
Martin
Ons kyk onderandere na goed soos Windmeter by jou teiken, Sonpaneel krag ens.
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Magies! Ek sal eendag as ek groot is daai ding wil koop.
dink net hoe gan die man huil wat op 1.7km daai kamera raakskiet!
Sal julle nie dalk in die toekoms beplan om so 'n boosterpack vir 'n gopro of soortgelyke aksie kamera te bou nie? Ek het reeds Aksie kamera, net 'n ding nodig wat sy sein van 100m na 1km kan boost

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Dit gebeur makliker as wat mens dink!alecjohnson wrote: dink net hoe gan die man huil wat op 1.7km daai kamera raakskiet!
Aim small, miss small
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Dankie Reghardt
Wat is die resolusie van die kamera en kan sy fokus gestel word? Ek sal graag die kamera 10 of 20m weg van my teiken af wil hê.
Wat is die moontlikheid om die booster ook in die kamera se boks te sit en van dieselfde battery af te laat loop?
Wat is die resolusie van die kamera en kan sy fokus gestel word? Ek sal graag die kamera 10 of 20m weg van my teiken af wil hê.
Wat is die moontlikheid om die booster ook in die kamera se boks te sit en van dieselfde battery af te laat loop?
- gocam
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Die manne kan n plaatjie maak en voor die kamera sit, indien hy raak geskiet word. Selfs n sandsak of klip!alecjohnson wrote:Magies! Ek sal eendag as ek groot is daai ding wil koop.
dink net hoe gan die man huil wat op 1.7km daai kamera raakskiet!
Sal julle nie dalk in die toekoms beplan om so 'n boosterpack vir 'n gopro of soortgelyke aksie kamera te bou nie? Ek het reeds Aksie kamera, net 'n ding nodig wat sy sein van 100m na 1km kan boost
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
- gocam
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm
Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing
Ons gebruik n 4mm 2mp Kamera. 10 Meter sal te ver wees om daardie klein gaatjie te sien. Ons kan beter kameras insit maar hy sal duurder kos en meer krag tap.Arnold wrote:Dankie Reghardt