FN FAL Opvoukolf
- ockiemedic
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Mon Mar 02, 2015 10:30 am
FN FAL Opvoukolf
Goeie naand manne,
Hoop dit gaan goed met almal en dat julle net so opgewonde is soos ek oor die vinnig aankruipende jag seisoen. Dis darem nou tyd vir n wildsbokkie oppie kolle!!!
Ek het my arsanaal van Semis aangepas met n uiteindelike gevinde FN FAL wat ek op guntree gekoop het. Die man was nog so vriendelik om vir my 7 ekstra magasyne ook by te gee. Die geweer skiet soos n droom en ek kan nie glo ek het nie al so een in my kluis nie.
Ek is nou hard opsoek na die amper onmoontlike. n Opvoukolf vir die FN FAL, die polisie taakmag en so ook die Parabats het met hulle gewerk en ek sal graag so verandering om my FN wil maak.
As enige iemand dalk vir my in kontak kan sit met iemand wat so ietem het sal ek dit regtig waardeer.
Groete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 CBC
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R

- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: FN FAL Opvoukolf
Kontak die wapen versamelaars. Ek het nie kontak nommers nie, maar hier sal iemand wees wat het.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: FN FAL Opvoukolf
Jy kan nie net die kolf verander nie.Die R1 met die opvoukolf het n ander sluitstuk en rompdeksel.Die een op jou foto het n terugslagveer in die kolf.Die sluitstuk(party mense noem dit die muis) het n pen agteraan.Die pen druk teen die veer in die kolf as dit afgevuur word wat dan weer die sluitstuk terugdruk en die volgende rondte in die kamer instoot.
Die een met die opvoukolf se terugslagveer is aan die bokant van die rompdeksel vasgeheg en die veer skuif in die sluitstuk in.die sluitstuk het dan ook nie die pen agteraan nie.Die sluitstuk se bokant is dikker om die terugslagveer te akkomodeer.Gevolglik is die rompdeksel se bokant ook groter vir die vergrote sluitstuk om in te beweeg.

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: FN FAL Opvoukolf
Ek verstaan dit ook soos RV
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
WILDCARD
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm
Re: FN FAL Opvoukolf
Ockiemedic baie mooi geweer wat jy daar het. Se gou, is joune die Belgiese FN of SA gemaakte R1?
Ek besit die Belgiese FN en het suksesvol myne na n para gemaak met baie geduld, tyd, geld en hulp van mense regoor die wereld. Moes meeste parte laat invoer met die nodige invoer permitte. Het my 11 maande geneem om als reg te kry. Para parte is bitter skaars in Suid Afrika en die wat het wil nie verkoop nie.
Hy het die opsie om Dave Sheer Guns te kontak asook Ihawu in Natal. Hulle verkoop die DSA para kit wat als insluit met alle parte wat benodig word. Die prys is redelik duur omtrent R12500 vir die hele kit. Ek is n versamelaar en die DSA kit verskil effens van die oorspronklike FN parte en vir die doel van my geweer het ek nie die DSA kit roete gegaan nie maar wou die original parte he vir die original look. Ek is maar n perfektionis veral by my versaameling wapens. Dit verteenwoordig die original look wat deel maak van my tema.
Die FN opvoukolf verskil van die DSA een. Die DSA een het nie die release knoppie om die kolf te vou nie maar jy druk hom dieselfde soos die R4 kolf. Maar verder lyk hy dieselfde. Ek moes myne laat inkom van Argentina af teen n prys.... En hulle is skaars soos hoendertande. DSA is jou maklikste opsie plaaslik. Dis n 10min job as jy die hele kit het. Ek moes my upper mil om die para rompdeksel te aanvaar ook. Die DSA kit verhoed dit ook. Wat n plus punt is vir jou as jy nie deur al die drama wil gaan wat ek gehaan het nie. Die muis het ek ook laat inkom. Die geniune FN recoil spring het ek plaaslik gekry. Dit was n geluk gewees. Ek het ook n DSA recoil spring en hulle werk goed met geen foute nie.
Voel gerus om my n PM te stuur as jy hulp en raad nodig wil he.
Groetnis

Hecklor & Koch USP Compact 9mm (The best you can get-Blood diamond)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)

- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: FN FAL Opvoukolf
Is dit die geweer wat op my naam moet kom?
Ek sou hom standaard hou dit is tog mooi om hom net so te sien in sy standaard jassie.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Balljoint
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am
Re: FN FAL Opvoukolf
Ockiemedic: kontak DJ Arms in Brits. Hulle het myne oorgedoen en verander na para teen R6.5k. Twee weke.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Balljoint on Wed May 11, 2016 11:07 am, edited 1 time in total.
-
ALM
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Fri Jul 12, 2013 2:07 pm
Re: FN FAL Opvoukolf
Ek wil dit darem net onomwonde stel dat ek jaloers is... Geniet hom! 
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: FN FAL Opvoukolf
Wetter!!!!!! Baie mooi.Balljoint wrote:Ockiemedic: kontak DJ Arms in Brits. Hulle het myne oorgedoen en verander na para teen R6.5k. Twee weke.
Ockie kan nie antwoord nie, hy sit al vanaf Sondag op Luanda se lughawe.....
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- ockiemedic
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Mon Mar 02, 2015 10:30 am
Re: FN FAL Opvoukolf
Manne manne, dit is darem nou vir my mooi goeie nuus. Ek sal dit n bietjie verder ondersoek, maar wildcard ek sien jou sienning oor die oorspronklikheid. Ek is ook meer vir dit.
Dankie en waardeer julle insette.
Sent from my iPad using Tapatalk
Dankie en waardeer julle insette.
Sent from my iPad using Tapatalk
.22 CBC
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Re: FN FAL Opvoukolf
Balljoint!!
Hy is sag op die oog. Sjoe, lyk mooi.
Wat is die kans jy kan vir my 'n video neem met jou selfoon en vir my whatsapp asb. Dit is nou wanneer jy skiet.
Dankie
Nico
082 781 6810
Hy is sag op die oog. Sjoe, lyk mooi.
Wat is die kans jy kan vir my 'n video neem met jou selfoon en vir my whatsapp asb. Dit is nou wanneer jy skiet.
Dankie
Nico
082 781 6810
-
Balljoint
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am
Re: FN FAL Opvoukolf
Nico
Ek skiet nie baie met die geweer deesdae nie maar sal so maak maar as 'n pm na jou toe.
Ek stel nooit myself, vriende of familie bloot op openbare media soos hierdie nie. Geen foto's van ons nerens nie. Ook nie nr's of adresse nie…