Gamo Shadow 640 ontlaai

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Gamo Shadow 640 ontlaai

Post by J le Roux »

Weet iemand miskien of die breeknek windbuks kan ontlaai word sonder om die skoot te skiet. Met my ou gamo kon jy die nek breek en styf vashou terwyl hy die sneller trek.... Die nuwer model wil niks weet nie.

Groete

Johan
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1831
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Gamo Shadow 640 ontlaai

Post by Rudi Fischer »

Nee, die Nuwe gamo het iets wat hulle n beartrap noem en jy kan dit disable maar dink n windbuks wapensmit moet die doen.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Gamo Shadow 640 ontlaai

Post by J le Roux »

Dankie Rudi. Dis jammer, as die duif by die hondebak gevlieg het sonder dat ek 'n skoot kon inkry voel ek maar soos 'n fool om sommer net die pellet uit te skiet.

Groete.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Gamo Shadow 640 ontlaai

Post by Gian_dP »

Google net beartrap removal gamo, redelik baie inligting oor hoe om dit te doen. Ek het n ouer cfx, my omtrent 5 min gevat. Dan kan jy die loop/lever net styf vashou en veer ontlaai.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Gamo Shadow 640 ontlaai

Post by FHM »

Julle windbuks ouens moet nou nie lag as die vraag "dom" is nie ;) ...maar kan mens nie die koeltjie van voor af uitdruk met n windbuks cleaning rod nie?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Gamo Shadow 640 ontlaai

Post by Gian_dP »

Die probleem is om die veer te ontspan. Jy kan die geweer knak en koeeltjie uithaal, maar dit is nie goed om die veer onder spanning te bere nie, of om skoot te skiet sonder koeel nie.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Gamo Shadow 640 ontlaai

Post by J le Roux »

Dankie Gian.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Post Reply