Goeie more almal
Ons lig julle graag in dat ons ook nou windbukse en pellets verskaf.
Die pryse sal vandag of so beskikbaar wees onder die handelaars hoofie en ons verskaf BSA en CZ gewere en toerusting van breuknek tot PSP.
Groete
Die Herlaai Tafel - nou ook Windbukse
- Die Herlaai Tafel
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Mon Feb 01, 2016 7:56 pm
