Limpopo Bisley Bosveld Ope 27,28 Mei

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Limpopo Bisley Bosveld Ope 27,28 Mei

Post by swc-tr »

Die Limpopo Bisley klub bied die Bosveld Ope aan op 27 & 28 Mei te Pietersburg.
Alle belangstellendes is baie welkom.
Bosveld ope.pdf
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1846
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Limpopo Bisley Bosveld Ope 27,28 Mei

Post by LoopSoosStroop »

Ek weet niks van Bisley af nie. Dit bring altyd gedagtes van 'n gaatjievisier Lee Enfield op. Ek het wel al bietjie High Power Rifle geskiet met gaatjievisier gewere.

Is daar 'n klas waarin mens 'n geweer met 'n Harris tweepoot en 'n teleskoop kan skiet? Agterste rus (sand sakkie) ook? Knaldemper?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Limpopo Bisley Bosveld Ope 27,28 Mei

Post by swc-tr »

LoopSoosStroop wrote:Ek weet niks van Bisley af nie. Dit bring altyd gedagtes van 'n gaatjievisier Lee Enfield op. Ek het wel al bietjie High Power Rifle geskiet met gaatjievisier gewere.

Is daar 'n klas waarin mens 'n geweer met 'n Harris tweepoot en 'n teleskoop kan skiet? Agterste rus (sand sakkie) ook? Knaldemper?
F-klas bied iets vir jou, kyk na die Bisley website vir meer detail by http://www.sabisley.com

Bisley is LANG AFSTAND SKYFSKIET.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Limpopo Bisley Bosveld Ope 27,28 Mei

Post by JPS »

Loop soos stroop,

Jy kan jou geweer soos jy hom hierbo beduie skiet met knaldemper en al (enigste beperking is 8mm of kleiner koeël deursnee) op Die jagter gedeelte by super league in Potch. Alhoewel dit aangegee word as span kompetiesie van spanne van vier by die jagter sal daar vir jou plek wees in span erens as jy aleen opdaag.

Skiet die volgende teikens en afstande 300y Jakkals, 500y Springbok, 600y Blesbok en 800y BWB.

Elke skoot wat jy skiet word gemerk net soos by die Teiken geweer manne. Ek Dink die manne gaan dalk nie genoë wees dat jy F klas skiet met Knaldmper op nie. Maar as jy hom afskroef en skiet sonder hom kan jy f klas gaan skiet. Meeste manne gebruik net meer stabiele tweepoot voor as 'n harris. Kyk na die een wat Ian verkoop aangebied het om idee te kry.

Julle manne skiet mos klaar elke nou en dan gonge daar op Rashoop oor langer afstande. Julle sal die heel veralawend vind en sekerlik die beste leerskool vir lang afstand skiet.

Groete
Jan
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1846
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Limpopo Bisley Bosveld Ope 27,28 Mei

Post by LoopSoosStroop »

Dis die ding, ek wil my geweer skiet net soos wat ek op gonge skiet en jag.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Limpopo Bisley Bosveld Ope 27,28 Mei

Post by swc-tr »

LoopSoosStroop wrote:Dis die ding, ek wil my geweer skiet net soos wat ek op gonge skiet en jag.
Sien ons jou dan, met jou roer soos hy tans is?
Soos Jan genoem het, jy kan die Super League skiet op Potch, of die MP Jagters Bisley op Middelburg as jy nie dadelik wil inspring by die ware F-klas nie.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Post Reply