Waar koop mens n model 80 sneller?
Byvoorbaat dank.
Model 80 sneller
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Model 80 sneller
Jou beste opsie is om Thor Engineering te skakel. Hulle vervaardig snellers wat sal werk. Charmainne or Erhard 012 8020294
-
Swaerie
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon May 27, 2013 5:13 pm
Re: Model 80 sneller
Thor in my Mod 80 3006 gesit en baie goeie besluit gewees. Safari & Outdoor, Pretoria