Hello friends
I have a friend who is looking for a Musgrave RSA action to build a long-range target rifle on. However, he needs the action to be long enough to chamber a .30-06 length wildcat. As far as I can recall, the RSA rifles were all .308`s. Will it accommodate a .30-06 length round? If not, what would you guys recommend? The action needs to be a Musgrave, and it needs to be a single shot.
Thanks in the mean time and regards,
Erik Snyman
Australia
erik.snyman@bigpond.com.
Musgrave RSA action
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Musgrave RSA action
Erik
Some of the guys on the forum has built 338LMs on a RSA actions so I believe a 3006 is possible.

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Musgrave RSA action
Hi Erik.
How available is RSA actions is Australia? I'll try to export my own Musgraves when I leave, but if I'm not able to export them, I would like to purchase RSA's again.
Regards.
Jaco

-
Erik
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu May 26, 2016 3:53 am
Re: Musgrave RSA action
Hello Jaco
RSA`s is skaars. Hier kom van tyd tot tyd Musgrave jag gewere op om te koop, maar nie RSA`s nie. Dit is hoekom ek daar in SA soek na `n aksie vir my vriend.
Groete,
Erik.

Hello Vriende
Ok, so as die RSA aksie lank genoeg is vir `n .30-06, het iemand een te koop? Ek het `n wapen handelaars lisensie hier in Australia, en kan die invoer transaksie behartig. Kontak my asb. per e-pos by erik.snyman@bigpond.com as jy een het om te verkoop, met die prys en ander besonderhede.
Baie groete,
Erik Snyman
Australia.
Ok, so as die RSA aksie lank genoeg is vir `n .30-06, het iemand een te koop? Ek het `n wapen handelaars lisensie hier in Australia, en kan die invoer transaksie behartig. Kontak my asb. per e-pos by erik.snyman@bigpond.com as jy een het om te verkoop, met die prys en ander besonderhede.
Baie groete,
Erik Snyman
Australia.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Musgrave RSA action
Erik
Praat met die manne by Bloemfontein Custom Rifles. Soos ek verstaan het hul 'n paar van die aksies en hul parte.
http://www.customrifles.co.za/contact-us/

- Jakkels 223
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm
Re: Musgrave RSA action
More Erik,
Wat ek n paar jaar terug gedoen het, was maar om die wapensmede en geweer winkels te bel en hoor of hul aksies of van die wapens het, sover was ek gelukkig en het binne 3 maande van rondbel n RSA 308 kon kry by JJ Wapens (nou Wildman) in Ermelo. 2 jaar terug was ek gelukkig om n RSA aksie by Arms cc in waterkloof te kry en het toe vir my n 260rem op die aksie laat bou.
Het gehoor dat daar n wapen winkel/smid/persoon wat op Vaalwater is RSA aksies het, ek het dit gehoor en kan dit nie bevestig nie, het ook ongelukkig nie die persoon se naam of telefoon nommer nie, het nou die persoon gebel by wie ek dit gehoor het, maar die is tans met verlof vir nog 2 weke en die inligting le by sy huis.
Het nou probeer google vir n nommer vir jou, lyk my google is nie van dag my friend nie.
As ek iewers n nommer raak loop sal ek vir jou kom gee.
Groete
Jackie

Hello Jackie
Jackie, dankie man, ek waardeer die hulp. Soos jy sal verstaan, rondbel van hier af SA toe in `n problem met die tyd verskil. Ek het gedink om `n `Wanted` advertensie in Magnum te sit. Maar enige inligting is welkom. Ek ken die ouens by Bloem Custom rifles, hulle het vir my `n baie nice 9.3 op `n `98 aksie gebou. Wel, as die mense daar nog die is wat in 2008 daar was.......dis toe ek hierheen verhuis het.
Groete,
Erik in Oz.

- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Musgrave RSA action
Erik dit klink of jy 'n enkelskoot (skyfskiet) aksie soek?
In daai geval, en die feit dat jy in Oz is, kry 'n Barnard of Inch.
Met alle respek, baie beter as 'n RSA.

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Erik
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu May 26, 2016 3:53 am
Re: Musgrave RSA action
Die Barnard is `n bietjie buite my vriend se begrotings planne.