Kern gebied

Dagroep stories en vrae/ Day Calling stories and questions
Post Reply
visser
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Thu Feb 26, 2015 7:12 pm

Kern gebied

Post by visser »

Naand almal.
Ek wil weer so n bietjie raad vra.Ek beplan weer n paar roep-sessies die komende naweek.
Sal ek die regte afleiding maak as ek dink dat ek baie naby die kern gebied is as ek naby die gereelde drinkplek van vlekkie is.Die rede hoekom ek vra,is omdat die neste altyd in broeityd binne 800m van die drinkplek is.By ons in Namakwaland in elk geval.
Sou ek reg wees in die mening?Ek luister graag.
Groete
Post Reply