Dankie aan Oom 470Rigby vir koeels !!!!
Ek gaan nou die 7x57 doppe wat se skouers geskuif is en rimme afgeskeur is herlaai met die 200gr S & B koeëls laai.
Ek wil S 341 gebruik.
Waar begin ek met die lading?
Primers?
DIe breeknek geweer wil seker nie warm ladings skiet nie. Ek wil ook nie spoed jaag nie.
EK kan seker die gekoopte RWS rondtes skiet om spoed te kry. Hulle is vrek akkuraat vir sulke ou ammunisie.
Louis Kelber, Krupp Lope drilling 16br / 7.8x57 Mauser
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Nog iets my doppe het nou geen stamp agterop nie, is dit 'n probleem volgens die wet?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Tau dit behoort nie 'n probleem te wees nie, ek weet manne soos Gregor Woods laat bou vir hulle custom doppe met hul naam agter op. Sover ek weet bepaal die wet dat die ammunisie in jou besit in die wapen gevuur moet kan word.
Jy kan dalk net om jou kant skoon te hou 'n brief van 'n wapensmid verkry wat aandui dat die doppe spesiaal vir die wapen gebou moet word en om die rede nie 'n headstamp op het nie.
Jy kan dalk net om jou kant skoon te hou 'n brief van 'n wapensmid verkry wat aandui dat die doppe spesiaal vir die wapen gebou moet word en om die rede nie 'n headstamp op het nie.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Louis Kelber, Krupp Lope drilling 16br / 7.8x57 Mauser
Dankie ek dink dit is 'n plan. EK is net bang vir Mnr. Poelis wat nie weet wat aangaan nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Louis Kelber, Krupp Lope drilling 16br / 7.8x57 Mauser
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_0150_zpsmtlasmla.jpg
S & B 196 gr Lood gevulde projektiele
Bosbok en vark se medisyne.
S & B 196 gr Lood gevulde projektiele
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
jean 7mm
- Jr. Member

- Posts: 71
- Joined: Sun Nov 02, 2014 10:01 pm
Re: Louis Kelber, Krupp Lope drilling 16br / 7.8x57 Mauser
Tau kon j toe die regte matrys kry as j nog soek praat met my ek het n stel wat uit gemerk is .318 wat ek nie gebruik nie leke aand
Sent from my SM-J100H using Tapatalk
Sent from my SM-J100H using Tapatalk
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Louis Kelber, Krupp Lope drilling 16br / 7.8x57 Mauser
Dankie ek het regekomjean 7mm wrote:Tau kon j toe die regte matrys kry as j nog soek praat met my ek het n stel wat uit gemerk is .318 wat ek nie gebruik nie leke aand
Sent from my SM-J100H using Tapatalk
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Louis Kelber, Krupp Lope drilling 16br / 7.8x57 Mauser
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_0262_zpsjmlo3fth.jpg
SO loop 'n 100jaar plus wapen op 120m dit is met:
3 x 40gr S335
3 x 41 gr S335
2250 fps en die recoil is heel aanvaarbaar.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_0281_zpsok770xaf.jpg
Homemade 7.9x57R vs 7mmRM.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_0279_zps5dhgfgus.jpg
Ek het 17 rondtes nou vir die roer dit voel soos krismis. Gaan nou begin om die ander 7x57 doppe te trim, size en fireform. Ek glo ek sal bosbokke en varke kan jag met die wapen.
Dankie aan almal wat gehelp het met dies en koeels. Baie dankie vir raad en hulp. As iemand kom kuier kom skiet hom dit is asemrowend.
SO loop 'n 100jaar plus wapen op 120m dit is met:
3 x 40gr S335
3 x 41 gr S335
2250 fps en die recoil is heel aanvaarbaar.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_0281_zpsok770xaf.jpg
Homemade 7.9x57R vs 7mmRM.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_0279_zps5dhgfgus.jpg
Ek het 17 rondtes nou vir die roer dit voel soos krismis. Gaan nou begin om die ander 7x57 doppe te trim, size en fireform. Ek glo ek sal bosbokke en varke kan jag met die wapen.
Dankie aan almal wat gehelp het met dies en koeels. Baie dankie vir raad en hulp. As iemand kom kuier kom skiet hom dit is asemrowend.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Louis Kelber, Krupp Lope drilling 16br / 7.8x57 Mauser
Jis Tau daai yster klap n springbok mooi, mooi patroon daai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.