4x4 trekker gesoek. . .?

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

4x4 trekker gesoek. . .?

Post by Ponkie »

Manne

Pa Ponkie is opsoek na 'n 4x4 trekker om sand mee te laai in die rivier.
Dis net 'n kontrak vir 5jr wat hy gekry het om sand aan die dorp te voorsien waar hulle plaveisel in die lokasie le, so hy wil nie so baie spandeer nie.

Enige iets in die lyn van R50-60 duisend sal reg wees.

As julle weet van plekke op die Internet waar ek kan soek, skreeu maar! (Ek het al op Landbouweekblad en Agrisales gekyk.)

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Post Reply