Wie is ook oppad jagveld toe?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Lekker Manne!
Kom ook nou net terug van Steenbokpan se wereld. Darem maar erg 11-1-11 om terug te wees die laaste paar dae op kantoor!
Groetnis
Wouter
Kom ook nou net terug van Steenbokpan se wereld. Darem maar erg 11-1-11 om terug te wees die laaste paar dae op kantoor!
Groetnis
Wouter
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
More ry ons vir 'n wegbreek daar na Marken se rigting.
Hopelik kan ek 'n rooibok en varkie saam huistoe bring.
Hopelik kan ek 'n rooibok en varkie saam huistoe bring.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Was laasweek vir 4 dae in Marken omgewing. Fantastiese naweek met goeie sukses!!
Een van daardie plekke wat mens net wil teruggaan!!
Een van daardie plekke wat mens net wil teruggaan!!
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek is ook oppad....oor 21 slapies :-)
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Dries waar was julle?DriesdlR wrote:Was laasweek vir 4 dae in Marken omgewing. Fantastiese naweek met goeie sukses!!
Een van daardie plekke wat mens net wil teruggaan!!
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ry more oggend 15 Junie Kalahari bosveld toe vir 4 dae... Eland en vlakverk op die menu...
Uitendelik na die lang wag is die tyd hier...
Uitendelik na die lang wag is die tyd hier...
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
-
JVT172
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Vlieg more jhb toe en ry dan donderdag Bandelierskop toe vir Koedoes,rooibokke en dalk n Blouwildebliksem.
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Lekker. Ry self more oggend 3 uur uit Centurion om bietjie daar in die bandelierskop omgewing te gaan rond loop. Hoop die koedoes, rooibokke en dalk gemsbokke staan stil!JVT172 wrote:Vlieg more jhb toe en ry dan donderdag Bandelierskop toe vir Koedoes,rooibokke en dalk n Blouwildebliksem.
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Hier kom die 2de trip , ry so 4.0uur vandag na Tweerivier in Limpopo naby Ellisras , hoor hulle het my Bosbok vas gemaak , en die ander moet koes , hier kom die 9.3x62
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ons ry 10 uur Luckhoff toe - hele klomp springbokke en swb'ste wat moet lê!
Julle ander manne moet dit geniet en veilig bly!
Julle ander manne moet dit geniet en veilig bly!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Dit maak my naar om te hoor hoe baie manne jag die naweek en te weet ek moet nog 2 weke wag...hehe. Geniet dit!!
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Saterdagoggend Nam toe...Kudu,Springbok,Gemsbok en dalk Blesbok...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Oppad sutherland toe vir biltong jaggie
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Plaas asb die stories en baie foto's as julle terug is.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Klink my of redelike klompie ouens op pad is, so ek kan maar skietbaan toe gaan sonder om in n ry te wag !
Geniet dit almal en onthou elke hond kry sy dag, maar n brak kry n naweek !
Geniet dit almal en onthou elke hond kry sy dag, maar n brak kry n naweek !
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ry vanaand Carnavon toe vir springbokjag.
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Mmm, en so kry ek vandag n 13mm oproep wat elke 2de sin vir my se hy ry volgende week op sy jag trip... Sien hy is maar stil hier oor sy trippie.
Ek was net kort van polse sny oor jaloers wees toe ek die foon neer sit.
Ek was net kort van polse sny oor jaloers wees toe ek die foon neer sit.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
So laat ons hoor en jaloers kan wees en oor dit kom! Hehe
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ry Sondagoggend vroeg Namibia toe. Koedoes soek in Swartkop se klowe en springbokke op die vlaktes!
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
18:00 as ek uitval hak ek my kampwa , laai my kinders, gunne en dalk die vrou. Dan gaan ek vir twee weke in Namibie jag en kamp.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ry Dinsdagoggend Oos-Kaap toe. Koedoes is op die spyskaart!!
Met n vleisie...
Met n vleisie...
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Môre oggend vroeg wegtrek!
So paar Gemse en Springbokke loop daar by Hannes De Klerk, Manubi, Koës. (Hulle het my naam op
)
Groete tot later,
Leon.
So paar Gemse en Springbokke loop daar by Hannes De Klerk, Manubi, Koës. (Hulle het my naam op
Groete tot later,
Leon.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek ees donderdag hoedspruit se wereld toe!
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Groep van ons jag 10 tot 15 Julie by Oviston - kannie wag nie!!!
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308

