Musgrave Mod 90 Extractor

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Musgrave Mod 90 Extractor

Post by JJV »

Hallo
Ons het gister die onsmaaklike ervaring gehad dat 'n S&B 173gr fabrieks patroon in vriend se 7x57 Musgrave Mod 90 gebars het. Ons het eers toe besef die patrone is kwaai ge overload in ons opinie, hulle het 2780 fps gegee!
Dis eerste keer wat ons met die geweer geskiet het, (hy het geweer onlangs gekoop) het iemand al soortgelyke ondervinding met S&B ammo gehad?

Die extractor het in die proses gebreek.
Waar kan ons vir nuwe een soek?

Groete
JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply