Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
More manne.
Ek is glad nie n "petrolhead" nie, my kennis van die goed is baie beperk. Ek het vir mamma n nuwe generasie VW Caravelle gekoop om die kinders in rond te karwei.Dis n wonderlike voertuig met al die bells en whistles wat jy van kan droom. Ongelukkig is dit n swaar voertuig en sy 2L BTDI enjin skop maar 132 kw en 400 newtons uit. Ek het gevind dat op die oop pad om n voertuig verby te steek partymaal bietjie risky is, veral as jy trailer sleep.
Nou praat die manne van n performance enhancing chip. Wat is die voordele en nadele? Sal dit jou waarborg beinvloed?
Ek hoor graag.

416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
onthou as jy n chip in sit moet jy die exhaust ook doen sodat hy kan asem haal
die goed werk en is dit n stront storie dat dit nadelig is

savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Ek het n racing chip in my skoonma se 3.0 d4d gesit. Hy het al 112 000km probleem gedoen. Groot verbetering op krag.
-
Kotze .204R
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 06, 2015 9:58 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Ek het 1 in my Amarok gesit en hom laat dino by SAC en hy skop nou van 120kw-147 en 400nm-463nm diezel verbruik is baie goed ook.
375 Ruger Howa
308 BSA Bisley
260 Tikka CTR
.22 BRNO
.223Norinco
12BR CBC
Glock27
.38sp
308 BSA Bisley
260 Tikka CTR
.22 BRNO
.223Norinco
12BR CBC
Glock27
.38sp
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Ry dit al jare. My huidige bakkie het 165 000km gedoen, geen probleme. Nuwe bakkie het dit op 3 000km ingekry en die verskil in krag is massief. As die installasie korrek gedoen word kan die fabriek dit nie optel nie. By sekere modelle is dit egter nie moontlik nie. Jy sal jou waarborg verloor as dit nie "weggesteek" kan word nie.
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Yes Smitstertjies,
My vroutjie ry ook presies so Caravelle, hyt nou 20,000km op...baie lekker ry ding maar ek het ook gevoel hy kort bietjie poeier. Hyt vir my ook met die weg trek by n stopstraat gevoel of hy baie lui is en skielik dan laat waai hy. Ek het so 1000km terug n Pedalbox 3s ingesit...problem solved! Hy stap nou lekker en dit het n groot verskil gemaak...die pedalbox het ook 3 verstellings wat jy maklik met n knoppie verander (Sport, Sport Plus, City). Ek sal hom maar uithaal voor elke diens, dink n ou gaan dalk moeilikheid kry as hulle hom raak sien! Hoop dit help...
Groete
Carel

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Martin
Tussen ek en my broer het ons al meer as 50 voertuie gechip. Ons is al deur omtrent al die verskillende make van chips. Die chips wat ons huidiglik hardloop is Racechip en ek kan sonder om te skroom se dit is een van die beter chips op die mark. Diens van hulle is ook uiters goed. Hulle doen ook baie goed op die Bi-turbo 2.0 Volkswagen motors spesifiek. Ons handelaar weet ook dat ons chips op ons karre het, maar ek besef julle manne wat dalk nie die tipe van verhouding het met julle handelaar het nie n bietjie huiwerig kan wees. Met die Racechip is dit wel baie maklik om hom uit te plug vir n diens of as daar probleme is. Vir die rekord het ons nog nooit enjen moeilikheid met enige van ons chips gehad nie, ons het wel al twee keer moeilikheid met die chips self gehad(Diesel torque en Unichip van SAC), maar nog nooit met Racechip nie.
Daar is geensins n nodigheid vir n ander uitlaatstel nie en die chip op sy eie verbeter krag sowel as torque met nagenoeg 20%. Jy sal wel in meeste gevalle so bietjie moet speel met die chip se verstellings. Dieselverbruik is nog altyd n ope vraag vanwee n mens se bestuurstyl wat verander, maar alle aanduidings is dat dit verbeter. Nie almal ry soos ons twee nie. So in kort kan jy dit met n geruste hart oorweeg.
Groetnis
Wouter

wouter
as jy die cat uithaal en n grooter pyp op sit dan kom die chip tot sy werklike doel
as jy die cat uithaal en n grooter pyp op sit dan kom die chip tot sy werklike doel
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Wouter ek stem saam oor die Racechip, ek het een in my Fortuner en dit voel party dae of hy wil opstyg 
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Frans
Ons het al n paar keer daai pad gestap met groot sukses en ek stem saam dit bring n groot verbetering. Die vraag is wat wil jy doen en in Martin se geval glo ek nie dit is hoe ver hy wil gaan nie. Net n chip in sy geval sal meer as genoeg wees. Die probleem met die ander uitlaatstel is dat hy dan verseker sy waarborg op sy voertuig gaan verloor wat die laaste ding is wat hy seker wil he. 20% en dalk n bietjie meer is n groot verbetering al klaar op sy eie.
Vir die rekord het ek die roete gegaan van n ECU herprogramering op my nuwe Amarok en al wat ek kan se is What a f*#$up! Ek het maar weer n Racechip bestel.

- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Wie se advies was dit?Wouter Roets wrote:Frans
Ons het al n paar keer daai pad gestap met groot sukses en ek stem saam dit bring n groot verbetering. Die vraag is wat wil jy doen en in Martin se geval glo ek nie dit is hoe ver hy wil gaan nie. Net n chip in sy geval sal meer as genoeg wees. Die probleem met die ander uitlaatstel is dat hy dan verseker sy waarborg op sy voertuig gaan verloor wat die laaste ding is wat hy seker wil he. 20% en dalk n bietjie meer is n groot verbetering al klaar op sy eie.
Vir die rekord het ek die roete gegaan van n ECU herprogramering op my nuwe Amarok en al wat ek kan se is What a f*#$up! Ek het maar weer n Racechip bestel.
Groetnis
Wouter
Wouter ons is 3 manne wat daardie man gebruik het en ons bakkies loop kwaad.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
John
Dit was n kennis van my wat ook al n hele paar van sy voeryuie by die Jannes al laat doen het. Hy het ook net lof vir die knaap en sy produk. Sy ondervinding is dat dit baie meer krag gee as chips. Ek se nie vir n oomblik dat dit nie werk nie, maar hierdie is my tweede keer wat ek dit probeer en vir die tweede keer is dit n totale flop. Soos jy weet kan enige ding vaal, maar dit is hoe n mens dit dan hanteer en in my geval kan dit nie eers kwalifiseer as pateties nie.
Groetnis
Wout

- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Is daar iemand wat al 400 000km met so chip gedoen het?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Johnnie
Ja, maar met verskillende voertuie.
Groetnis
Wouter
Ja, maar met verskillende voertuie.
Groetnis
Wouter
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Vra vir Wouter- Volkswagens hou nie so lank nie!

-
GerhardV
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Mon Nov 28, 2011 2:39 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Johnnie, nie heeltemal nie, maar ek het 300,000km met my Jetta 1.9Tdi gedoen. Nie 'n dag se probleme gehad nie. Ek was baie tevrede met die kar en die chip, en oorweeg om een op my 3.0 D-4D te sit.Johnnie De Wet wrote:Is daar iemand wat al 400 000km met so chip gedoen het?
Wie in die Kaap doen die Racechip? Het enigiemand ondervinding van Kosie Swanepoel?
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Kosie doen meestal unichip. Daar is mense in Durbanweg onder Barons wat die racechip doen.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Ek het al meer as een voertuig by Kosie laat doen en nog nooit n probleem gehad nie.Dit gaan nie soseer oor die tipe chip nie maar oor wie dit programmeer. Kosie verstaan nogal die storie.
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Hier kan ek ook saamstem, Kosie ken sy storie. Ek self nog niks by hom laat doen, maar ken seker so 8 manne wat by hom gewerk het (Meestal by die werk) en hulle is meer as happy.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Dit haal bietjie meer krag uit die engin as wat die vervaardigers dink dis veilig, deur dat dit die ECU n bietjie te flous. Gaan baie afhang hoe jy die engin gaan gebruik. As dit moet aanmekaar hard werk bo die vervaardigers se limite sal dit oor die lang duur nie goed wees nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13626
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Klink vir my amper soos om vir n Howa n tacktical kolf op te sit die storie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Jan-Hendrik
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Ek het ses jaar vir Volkswagen gewerk en wil julle waarsku teen allerande snaakse goedjies doen op die voertuie.Volkswagen is nou soos big brother se tweeling boetie- hulle watch jou!!! En elektronies sien en tel hulle alles op in sy lifecycle. Die 2.0bitdi is moer nice maar hy het ongelooflike lag onderlangs wat sagteware heeltemal uitsort, sooveel so dat jy jou vrou die fortuner gee want daai goed ry bitter lekker. Ek het egter n geval gehad met n gti 7 wat n plug en play (100%) geinstalleer was en hulle kon dit nie optel nie, so ek stel voor dat jy iets gebruik wat maklik kan uitplug sonder drade wat ingetap
word ens. soos racechip.Die voertuie breek en parte is ongelooflik duur bv die turbo op daardie voertuig is R34 000(nie eers gepraat van labour teen R950p/h nie.). Maar ek se weereens as die lag uitgesort is op die amaroks, t-5 caravelle en die 3.0 Tuareg is daar nie beter/lekkerder karre nie. Veral in die DSG modelle.
Mooiloop
Sent from my Vodafone Smart Tab 3G using Tapatalk

JAN-HENDRIK
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Julle kan maar luister na wat JanHendrik sê.
Die ou is 'n berg kennis, en al man wie ek vertrou om op my voertuie te werk.

Goed, beter, 6millimeter!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
ja maar daai pryse van herstel wat jan henderik van praat is tiepies die almagtige v/w pryse en kan vir n kwart van die pryse gedoen word
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Ek wil my geld terugeis want na hy gechip was vat my Defender nog steeds 30 secondes voor hy op 100 is.....
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble