Goeie dag almal
My seuns het n Gamo Windbuks en sy "spring" is gedaan
Hul skiet daagliks met hom op die plaas en sy dae is getel
Enige iemand wat jul in Pretoria kan aanbeveel om n nuwe "spring" in te sit ?
Dankie
H
Gamo Windbuks Diens !!!
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Gamo Windbuks Diens !!!
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Gamo Windbuks Diens !!!
Loer na kittedout.co.za in JHB - my CFR Gamo het n gas ram in - hardloop so 710 vps met n 7.87gr JSB koeeltjie
Skiet bly maar lekker
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Gamo Windbuks Diens !!!
Hi Chris
Wat het dit jou gekos om te doen
Wat het dit jou gekos om te doen
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Gamo Windbuks Diens !!!
Hi,
Ek het die CFR met n gas ram en ander sneller net so by hulle gekoop
Geen idee wat dit kos nie
Ek het die CFR met n gas ram en ander sneller net so by hulle gekoop
Geen idee wat dit kos nie
Skiet bly maar lekker