Terminator Knaldemper
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: Terminator Knaldemper
Nee oom, dis my vrou se idee van n tafel doek.
- RIEMPIES
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Fri Dec 18, 2009 11:23 am
Re: Terminator Knaldemper
Worshond ek hoop nie jy betaal haar n salaris nie my se tweede vrou het ook daai idees gehad nou verstaan jy hoekom was sy die tweede!
Groete en sterkte
Groete en sterkte
SILENCE I KILL YOU!!!!!!
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Terminator Knaldemper
Ek wil ook graag soos Majubaketie weet watter effek het n kd op tromsnelhede, ook is daar n verskil tussen sekere make. Bv n Terminator het 9 of 10 baffels in ander ouens sin het net 4. Maak die hoeveelheid baffels 'n verskil? Clarens miskien kan jy bietjie lig werp op die onderwerp. Groete
-
Pikkie
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm
Re: Terminator Knaldemper
Was gister in Bloem en het my KD by Clarens gekry en die geweer laat sny. Nou jeuk dit om in die veld draai te gaan maak. Hoop ek en maat kan die naweek op die baan uit kom. Clarens thanx a lot.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Terminator Knaldemper
Ek het nou net myne se geld oor gegooi, so sit ook in spanning en wag. 
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Terminator Knaldemper
Hi manne.
Het my Terminator op die .303 gesit en vandag so bietjie gaan speel.
Het aanvanklik sommer net 'n skoot van onder die dak by ons baan geskiet en ek was so effe tussen 2 vure, vir my maar na nog baie raas geklink.
Grahan s? toe vir my dat ek moet wag dat die skiet verby is en dan stap ons onder die dak uit en vra die ander manne om ook saam te luister.
Na die skiet maak ons toe so en almal staan daar rond om te luister. Ian, een van die ander lede bring toe 2 ander .303 dempers te voorskyn wat ook mooi op my .303 pas.
Eerste skoot my KD
Tweede skoot Ian sin gemaak wan Allu.
Derde skoot Ian se KD gemaak van staal en weeg net kort van 1kg

Ek moet s?, die manne was dit eens die Treminator was 'n kortkop beter as die alluninium demper en sommer 'n hele ent beter as die ander staal KD.
Die Terminator het nie net die beste gewerk nie maar is ook die goedkoopste en die kleinste/kortste van die 3.
'n Ander man se 7X57 was basies dieselfde as my .303 met terminator en die 243 kom mens darm hoor is redelik stiller.
Die skoot met die KD op het 'n baie groot effek op loopwip
Die terugskop is nou mooi agtertoe en lyk baie soos die video wat Ludwig gelaai het.
Al wat ek nie verstaan nie is die manne wat soms s? hulle gewere klink soos 'n .22. Myne is BAIE stiller maar .22 is hy nie.
Glo ons sal hom geniet.
Peet

Work to live, don"t live to work
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Terminator Knaldemper
Hy kan nie soos 'n .22 klink nie. Die knal buite die geweer a.g.v. die klankgrens sal altyd daar wees. Wanneer jy jag sal jy eers die KD waardeer, die bokke weet nie van waar die klank kom nie, ek is seker omdat die klank die hele tyd plaasvind tot by die bok.Pvdw wrote: Al wat ek nie verstaan nie is die manne wat soms s? hulle gewere klink soos 'n .22. Myne is BAIE stiller maar .22 is hy nie.
Vra vir ma of "girlfriend" om te skiet met KD op dan sal jy die verskil regtig verstaan. Hulle laaik dit baie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
herley
Re: Terminator Knaldemper
Manne
Ek was iemand wat nooit fieterjasies aan my geweer wou doen nie,maar die terminater op my 308 is die moeite werd, soveel so dat ek al 1 het vir my 22-250 wat se silensie nog iewers by home affairs is of seker al by die inspekteer wat moet goed keer.
Dankie weer Clarence
Bradley
Ek was iemand wat nooit fieterjasies aan my geweer wou doen nie,maar die terminater op my 308 is die moeite werd, soveel so dat ek al 1 het vir my 22-250 wat se silensie nog iewers by home affairs is of seker al by die inspekteer wat moet goed keer.
Dankie weer Clarence
Bradley
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Terminator Knaldemper
Ek sal nog mooi moet speel met die KD.
Wat ek wel duidelik kon hoor was 'n fluit/pieng geluid as jy met mowwe skiet. Dis 'n geluid wat ek nog nooit kom hoor sonder die KD nie. Die knal het die geluid seker oordonder en daarom kon ek dit nie voorheen hoor nie.
Die lekkerste deel vir eers van die KD is die feit dat die loopwip na 'n netjiese horisontale terugskop toe verander het. Die geweer wil nie meer uit die skiet mikkies uitspring soos tevore nie

Dankie vir die terugvoer.
Christo ek sal maar vir ma moet vra om te skiet want dalk gebruik sy die .303 met KD op my as ek 'n Girlfriend kry om te help.

Last edited by Pvdw on Sat Apr 02, 2011 9:21 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Terminator Knaldemper
PvdwPvdw wrote: Al wat ek nie verstaan nie is die manne wat soms s? hulle gewere klink soos 'n .22. Myne is BAIE stiller maar .22 is hy nie.
Jy gaan hom eers regtig waardeer as jy sy klank gewoond is en dan n skoot skiet sonder die KD en sonder oor beskerming.
Skolla
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Terminator Knaldemper
Daar trap ek reg in die slagyster.Pvdw wrote: Christo ek sal maar vir ma moet vra om te skiet want dalk gebruik sy die .303 met KD op my as ek 'n Girlfriend kry om te help.![]()
![]()
Peet
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Terminator Knaldemper
Ek was gister gou in Bloem en vat toe sommer my geweer vir Clarence, aangename man en lekke met hom gesels. Nou wil ek gou vanmiddag daai stuk yster voor aan die loop gaan toets. Moet se dit voel soos laas toe ek n kind was die aand voor krismis.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Terminator Knaldemper
Ek en my seun het ons eerste jakkies gaan skiet met die TERMINATOR op die .303.
Skolla jy was reg, as mens daar buite in die veld is en daar skiet is die KD 'n fees
My seun skiet die eerste jakkie met die .303 en eienaar van die plaas rasper die 2de een met sy 30-06 en net daar bedank ek ALMAL op die forum wat my aanbeveel het om 'n KD op te sit
Peet
Skolla jy was reg, as mens daar buite in die veld is en daar skiet is die KD 'n fees
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Terminator Knaldemper
Daarsy Manne!
Welkom by die Terminator famielie!
Kom nou terug van die plaas af. Ons het van donderdag af Namibiese besigheidskliente daar gehad wat ook n wildsplaas het en bedrewe beroepsjagters ook is. Die een het n 338 gekoop wat hy nou nie meer wil skiet agv die reciol nie. Hy het toe die naweek met myne met die Terminator geskiet en kon nie ophou praat oor die Terminator nie! Ek was bang hy skroef hom af en vat hom saam! Hy moes sy tas uitpak vir my om seker te maak!
Om alles te bledie kroon gaan staan en skiet hy drie skote deur diesefde gat op 100m! Ons moes bitter mooi kyk om die ovaal gat te sien!
Groetnis en nogmaals geluk met julle Terminators!
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Terminator Knaldemper
Manne .
Ek kan nou getuig dat die Terminator werk. My dogter (14) skiet gister 'n vlakvark. Toe ons nader ry toe besef die ander wild by dieselfde plek eers dat daar iets gebeur het.
Hulle was totaal onbewus van wat om hulle gebeur het en waarvan die skoot gekom het.
Groete
Jaco

JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Terminator Knaldemper
Ek kan wragtag se dat die demper uitstekend is en virseker waarde vir geld. Het hom die naweek gevat om te toets en selfs my vrou wat voorheen een skoot met die 300 geskiet het en gese het nooit weer nie kon op 100m 35mm groepeer. Die man wat langs my geskiet het met sy 223 kon nie glo dat die twee gewere ewe hard klap nie.
Ek is baie in my skik met my koop.
Blok.
Ek is baie in my skik met my koop.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Terminator Knaldemper
Manne, iemand wat kontak nommer vir Clarence het asb. ?
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Terminator Knaldemper
832867162
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Terminator Knaldemper
Ek het my Terminator maandag in die pos ontvang en die skroefdraad word more deur Andries Moller gedoen.Ek vat die 25-06 volgende naweek plaas toe en sal sodra ek terug is dadelik terugvoer gee.Na alles wat ek al van die KD'ers gehoor het weet ek ek gaan baie tevrede wees.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Terminator Knaldemper
James, hoe werk daai 25-06 vir jou?
Ek is tussen hom en die 243.
Ek is tussen hom en die 243.
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Terminator Knaldemper
Wyka,
ek moet bieg ek geniet hom baie en hy is dodelik akkuraat met Nosler se BT's.toe ek gekies het het ek amper ook 'n coin geflip tuseen hom en die 243.Ek het 'n Ruger MKII wat oor die algemeen damn akkuraat is so sal nou nie kan se of die 25-06 noodwendig meer akkuraat gaan wees nie maar ek kan wel se hy het heelwat meer poeier in die dop
as wat die 243 het...
ek dink vir 'n lekker allrounder vlakte geweer is hy rapsie voor die 243,net my opinie.

More Almal
Ek het toe gisteraand my terminator na die geweersmid toe gevat vir opsit en hy het gese dit sal teen Vrydag klaar wees
Sal terug voer oor hoe hy skiet.
Bradley
Ek het toe gisteraand my terminator na die geweersmid toe gevat vir opsit en hy het gese dit sal teen Vrydag klaar wees
Sal terug voer oor hoe hy skiet.
Bradley
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Terminator Knaldemper
Myne is oor n week hier!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: Terminator Knaldemper
Julle Sal nie Spyt wees nie.