Goeie môre
Wil graag by die Kenners weet wat se klanke om die tyd van die jaar te gebruik met die skelm brakke. Die CD's met klanke wat ek het is die volgende: Taf Jak 1,2,en 3. Pikante roep klanke, Paljas en BlackJack vol1.
Dan wil ek ook net uit vind wanneer die volgende kursus aan gebied word in Namibië.
Dankie
Klanke
-
Guillaume Nel
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sun May 01, 2016 8:28 am
Klanke
Elke dag is n Leer skool...
CZ .22lr bull barrel, Tikka T3X .243 Varmint
CZ .22lr bull barrel, Tikka T3X .243 Varmint
-
GERHARD 3
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Wed May 14, 2014 3:11 pm
Re: Klanke
Werk eerder net met kos klanke. Sag tot effe harder. Amper 2 ure per staanplek. Langerstiltes as gewoonlik. Onthou dis moeilikke tyd en vlekke is ook besig om hul gebiede aftebaken en en en. Vetrou jy werk ook met iets anders as 'n .22lr.
