9.3 x 62 herlaai data

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Dirkonius
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Dirkonius »

Predator wrote:Hier is my resep:

CZ550 9,3 x 62
230gr GSC HV
58gr S335
PMP magnum Primer.
2650 vt/sek

Baie akkuraat op 200 - 250m

Ek het die koeel herwin uit n BWB die vorige jaar.
9,3 x 62..jpg
Het die BWB van voor in die kuiltjie geskiet op so 80m. hy het so 20 meter gehardloop voor hy neergeslaan het.
Dankie vir die inligting. Ek het met lading ontwikkeling begin vanaf 57 gr vir beide S335 en S355. Ek kry hierdie naweek my chronograaf terug nadat dit herstelwerk benodig het, so sien baie uit na resultate.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
Dirkonius
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Dirkonius »

Dankie Flip.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Pappabeer »

Dirk, ek sien jou 9,3 is n Sako 85. Is daar enige rede dat jy nie vir n 9,3x66 Sako 85 gegaan het nie? Ek het onlangs met een geskiet en was baie beïndruk.

Natuurlik dink ek nie daar is enige fout met die x62 nie, ek is mal oor myne. Ek dink egter as ek nou n nuwe Sako gekoop het sou ek vir die x66 gegaan het.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Dirkonius
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Dirkonius »

Hi Dewald, om eerlik te wees, ek het daaraan gedink, veral vir die ekstra doplengte, maar my hart wou 9,3x62 bly vir die nostalgie van die kaliber - totaal 'n emosionele besluit. Ek het soveel ou gewere gekyk en wou graag 'n ou Mauser aanskaf in die kaliber, maar keer op keer was daar of fout met die loop of die keël wat sleg uitgebrand was, blykbaar oor die ou Kynoch ammunisie.

Het later vir nuwe 9,3x62 begin soek en toe by Willem van die Skietwinkel reg gekom met die Sako, na ek ook na 'n Mauser M12 by S&O gekyk het; niks fout met die M12 nie, my .308 is een, maar die Sako het net iets spesiaals vir my gedoen.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
User avatar
deserthuntr
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by deserthuntr »

Wat mooi werk in my 9,3x62: PMP ProAmm punte 286gr met 55.7gr S335 (CCI 200 primers) of 59.0gr S355 (Winchester Magnum primers). Dis in my CZ met 'n 24" loop en trompsnelheid van 2340fps. Beide ladings gee 10mm groepe, 3 skote op 100m.

Wat TPL betref op die 9,3x62; 'n goeie vriend van my wat al duisende diere gejag het my 'n 9,3x62 en al vir dekades lank laai het my 'n wyse ding geleer. Die basis van die punt moet so diep in die dop wees dat dit amper gelyk is met die skouer van die dop. En dit lyk my dit geld vir al die Duitse kalibers want dit werk goed in my 6.5x55 ook. Wees in elkgeval versigtig met 'n te lang TPL, dit kan druk probleme veroorsaak. Te lang patrone se punte kan ook teruggeslaan word in die magesyn agv die recoil. So krimp maar julle doppe...
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
User avatar
deserthuntr
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by deserthuntr »

Indien enige iemand dalk data het op 286gr Nosler Partitions sal ek dit waardeer. Dankie.
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by OomMatt »

Dag desert

Ek het baie , baie goeie resultate gekry op S335 - 54.0gr en spoed van 2289vps met ongelooflike akkuraatheid in Norma dope en Federal 210 primers
As jy op WhatsApp is kan ek vir jou foto's stuur van groeperings wat ek behaal het , my no.0827288926
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Apie »

My 9.3 verbeel hom ook soms hy is n skyfskiet geweer.
Seker omdat hy langs die RSA slaap....
My staatmaker ladings in Norma doppe
Rhino 286 greiners
2165fps
51.7gr S335 Lot 714
Het voorheen 355 gebruik maar nou sommer 335 gelaai


Spartan 235gr
2533fps
56.1gr S335 lot 714

Beide skiet so mooi as wat ek kan mik met my 3-9x40 VX2



Sent from my D5803 using Tapatalk
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Carl »

Goeie middag,

Ek wil begin laai vir my 9.3. Ek het reeds 100 Lapua nuwe doppe.
* CCI250
* S355, ek sal verkies om dit te gebruik. Met al die kalibers en pistool raak dit moeilik om binne die wet te bly. S355 werk vir GSC in 30-06 en 270.
* Loop is 22"
* Ek het 100 Barnes TSX in 250gr. Mors ek my tyd of sal dit werk vir die Bos-my kop sê dit sal reg wees tot op 100m? (Na aanleiding van Dewald se draad oor Barnes X)
* Ek het heelwat Rhino solid shanks wat ek kan trek. Dis deur ander persoon gelaai vir my pa.
* Of net 'n PMP :-X 286gr teen 2300vps? Dis maar R350/50
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by DWB »

Carl,

Daai 286gr PMP sal jou verbaas in die 9.3

Hulle werk bitter goed in die kaliber en spoed kombinasie.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2484
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Flip Nel »

DWB wrote:Carl,

Daai 286gr PMP sal jou verbaas in die 9.3

Hulle werk bitter goed in die kaliber en spoed kombinasie.
Stem, werk goed op die groot wild soos Eland, Kudu, Gemsbok etc. Myne het nie lank gelede 'n 431kg uitgeslagte Eland Bul lam gemaak. Die pro-ams werk
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Carl »

Ek begin nou dink dis beter om die PMP te vat dan het ek sommer die oefen en jag rondtes in een. Ek's net so effe skaam om te erken ek koop PMP ;)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Pappabeer »

Ek het die jaar n paar Pro-amm koeels herwin wat deur kliënte op verskillende wild geskiet is en hulle het goed gelyk.

Al wat pla in my 9,3 met die ProAmms is dat ek hulle baie diep moet seat om te voer oor hulle so n vierkantige voorkant het.
Vir nou werk ek met 286gr Partitions en Stewarts of n 300gr Rhino. Lg penetreer soos n solid
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Carl »

Pappabeer wrote:Al wat pla in my 9,3 met die ProAmms is dat ek hulle baie diep moet seat om te voer oor hulle so n vierkantige voorkant het.
Vir nou werk ek met 286gr Partitions en Stewarts of n 300gr Rhino. Lg penetreer soos n solid
Ek het Rhino's ook maar my geweer se magasyn is nogal kort so TPL gaan dalk probleem wees. 3.328" of dan 84.53mm.

My pa het met die Rhino's geskiet. Ek weet van een rooibok ram wat hy nie meer tevrede was nie - gelukkig het die GSP opgevolg. Ek wonder nou of hy nie soms probleme gehad het oordat die koeëls nie oopmaak nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Pappabeer »

My rhinos is n batch ronde neuse, so hulle is gelukkig korter. Dit het my ook gepla dat die gewone rhinos te lank was.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2484
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Flip Nel »

Ek het nog van die Rhino's 286gr wat ek rondom 1999 gekoop het, as ek hulle bietjie vining jaag 2360 fps en die bok is naby dan bly net die skag oor, werk nogsteeds goed is dalk sag gemaak dat hy met laer spoed oopmaak. Het nog nie so baie met die noslers Partition geskiet nie, al die skote is dwarsdeur, die accubond werk noggal mooi, bietjie duur maar maak mooi oop en maak dit darrem bietjie makliker as die bok vir jou tonguitsteek ;D langs die draad af.
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by dehacked »

Daai 9.3 van jou is 'n kanon Flip.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Hennie Oelofse »

DWB wrote:Carl,

Daai 286gr PMP sal jou verbaas in die 9.3

Hulle werk bitter goed in die kaliber en spoed kombinasie.
Dit gaan my punt wees vir jag op medium wild en Norma Oryx vir grooter goed!
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by 470rigby »

Ongelukkig word Woodleigh 286 nou baie duur, maar hulle werk soos 'n bom vir my deur die jare.

65 grein S365 is effens saamgepers, gee 2360 fps, en BAIE akkuraat
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Carl »

470rigby wrote:Ongelukkig word Woodleigh 286 nou baie duur, maar hulle werk soos 'n bom vir my deur die jare.

65 grein S365 is effens saamgepers, gee 2360 fps, en BAIE akkuraat
;D alles moet in!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Apie »

Ek het vroeer die jaar n jong koedoe bul met die 9.3 met 286grein Rhinos(redelike nuwe batch) geskiet, bietjie agter die blad, slegs ribbes en long gevang.
Hy het so 10minute gevat voor hy omdop.(om een of ander rede was dit my laaste rondte by my)

Op inspeksie van die karkas was daar bitter min skade aan longe en ribbes. Uitgangswond het ook gelyk asof daar nie baie mushroom effek was nie.

Ek oorweeg nou om dalk sagter(konvensionele) punte te gebruik vir volgende seisoen.


Sent from my D5803 using Tapatalk
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Jurgen Visser »

Apie wrote:Ek het vroeer die jaar n jong koedoe bul met die 9.3 met 286grein Rhinos(redelike nuwe batch) geskiet, bietjie agter die blad, slegs ribbes en long gevang.
Hy het so 10minute gevat voor hy omdop.(om een of ander rede was dit my laaste rondte by my)

Op inspeksie van die karkas was daar bitter min skade aan longe en ribbes. Uitgangswond het ook gelyk asof daar nie baie mushroom effek was nie.

Ek oorweeg nou om dalk sagter(konvensionele) punte te gebruik vir volgende seisoen.


Sent from my D5803 using Tapatalk
Ek is op die oomblik baie suksesvol met 270 gr speer , perform mooi en koedoe / gemsbok val net daar , absoluut min vleis skade , ek is nou besig met toetse op die 232 gr Norma vulcan , spoed is hier by die 2500 voet/sek , moet net fine tune na die node toe , da gaan ek hom toets op die koedoes en gemsbokke , sal laat weet hoe dit verloop
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
Boomstomp
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Boomstomp »

Met S&O se spesiale aanbod het ek vandag sommer paar pakkies PMP ProAmm koeëls gaan optel.

Met afslag is hulle R5,92 per koeël, dink mens gaan sukkel om dit te top!
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2484
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Flip Nel »

Sent from my D5803 using Tapatalk[/quote]
Ek is op die oomblik baie suksesvol met 270 gr speer , perform mooi en koedoe / gemsbok val net daar , absoluut min vleis skade , ek is nou besig met toetse op die 232 gr Norma vulcan , spoed is hier by die 2500 voet/sek , moet net fine tune na die node toe , da gaan ek hom toets op die koedoes en gemsbokke , sal laat weet hoe dit verloop[/quote]


Ek het 'n paar koedoes en 1 Eland koei (236kg uitgeslag) geskiet met die 232 gr Vulcan, alles fabrieks ammo, was baie happy met hulle, het soos 'n droom geskiet en baie goed op wild gewerk sal enige dag hulle weer gebruik
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Jurgen Visser »

Flip nel wrote:Sent from my D5803 using Tapatalk
Ek is op die oomblik baie suksesvol met 270 gr speer , perform mooi en koedoe / gemsbok val net daar , absoluut min vleis skade , ek is nou besig met toetse op die 232 gr Norma vulcan , spoed is hier by die 2500 voet/sek , moet net fine tune na die node toe , da gaan ek hom toets op die koedoes en gemsbokke , sal laat weet hoe dit verloop[/quote]


Ek het 'n paar koedoes en 1 Eland koei (236kg uitgeslag) geskiet met die 232 gr Vulcan, alles fabrieks ammo, was baie happy met hulle, het soos 'n droom geskiet en baie goed op wild gewerk sal enige dag hulle weer gebruik[/quote]

Ja ek dink hulle gaan bietjie verder reguit dra
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
Post Reply