Nuwe roeper op die mark

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Nuwe roeper op die mark

Post by tripodmvr »

Hier is inligting vanaf Austarlie rakende nuwe roepers. Pryse daar 130, 200 en 250 Aus dollar vir die 3 modelle.

And getting great reviews in the U.K as well.

I hope they both will get here by the end of the week,

the new GC 350 as well should cost $215

Remote Range: 300 Yards
Calls Included: 24
Speaker Rating: 15 Watts (LOUD & CLEAR!)
Speaker Type: Horn
Unit Power Source: 4 x AA Batteries (not included)
Remote Power Source: 23A (included)
Media Format: SD Card (MP3 & WAV formats)
Add Additional Calls: Yes up to 24
External Speaker Jack
Auxiliary Jack
Warranty 1 Year Limited
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nuwe roeper op die mark

Post by Heinz Petersen »

As ek dit geweet het sou ek vir die een eers gewag het.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Nuwe roeper op die mark

Post by cassie_calvinia »

dit lyk heel oulik!
sal hou van 'n roeper wat 200m kan opvang. prys nie te sleg
HOU HOM DAAI DIKTE
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: Nuwe roeper op die mark

Post by smitjs »

Ek het na die goed gekyk, en is maar teleurgesteld.
Die GC300 is so AUD120 en die GC350 sowat AUD200.
Sowat R9.80 per AUD.
Die GC300 is 'n totale mislukking met slegs ingeboude klanke. Ek stel nie belang nie.
Die GC350 kan 24 ekstra MP3's op 'n SD kaart vat, so dis heelwat beter. Die probleem is die beheer. Die ding het 24 knoppies met nommers en geen aanduiding van naam nie. Wie gaan onthou? Nee, ek wil nie 'n nommer kies nie, ek wil 'n naam kies, en ek moet dit kan sien op 'n donker aand met nuwemaan daar by skimmelperd pan.
Die GC500 is sowat AUD250, kan 200 klanke vat, en dit het 'n skerm wat ses lyne klanke name gelyk kan vertoon, met die nodige op en af knoppies. Dis die goedkoopste een in die reeks waarna ek kan kyk.
Ek hou van die 300m afstand, as dit waar is. Ek hou ook van die "favourites" deel, en die outomatiese onderbrekings.
Die twee klanke gelyk speel kan ook goed werk, soos kos klank en jakkals blaf gelyk.
Afstand is my grootste probleem met die Spitfire, dan ook is die volume nie heeltemal op standaard soos die Wildfire nie.
Ek sal seker maar my hand dieper in my sak moet steek een of ander dag. Ongelukkig nou bietjie hoog, ek het ander kostes gehad.
Groete
Johan Smit
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe roeper op die mark

Post by theedge »

smitjs wrote:Ek het na die goed gekyk, en is maar teleurgesteld.
Die GC300 is so AUD120 en die GC350 sowat AUD200.
Sowat R9.80 per AUD.
Die GC300 is 'n totale mislukking met slegs ingeboude klanke. Ek stel nie belang nie.
Die GC350 kan 24 ekstra MP3's op 'n SD kaart vat, so dis heelwat beter. Die probleem is die beheer. Die ding het 24 knoppies met nommers en geen aanduiding van naam nie. Wie gaan onthou? Nee, ek wil nie 'n nommer kies nie, ek wil 'n naam kies, en ek moet dit kan sien op 'n donker aand met nuwemaan daar by skimmelperd pan.
Die GC500 is sowat AUD250, kan 200 klanke vat, en dit het 'n skerm wat ses lyne klanke name gelyk kan vertoon, met die nodige op en af knoppies. Dis die goedkoopste een in die reeks waarna ek kan kyk.
Ek hou van die 300m afstand, as dit waar is. Ek hou ook van die "favourites" deel, en die outomatiese onderbrekings.
Die twee klanke gelyk speel kan ook goed werk, soos kos klank en jakkals blaf gelyk.
Afstand is my grootste probleem met die Spitfire, dan ook is die volume nie heeltemal op standaard soos die Wildfire nie.
Ek sal seker maar my hand dieper in my sak moet steek een of ander dag. Ongelukkig nou bietjie hoog, ek het ander kostes gehad.
Groete
Johan Smit
Daar stem ek maat dan sien ek ook dat 1 knoppie 2 nr bevat gaan nie in die donker sit en sukkel nie. Hou maar vir eers by die foxy
User avatar
Chris@6
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Thu Dec 18, 2014 7:22 am

Re: Nuwe Icotec roeper op die mark

Post by Chris@6 »

Ek kyk na roepers, is daar al iemand op die forum wat n Icotec roeper besit en sy ondervinding met die produk wil deel?
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4242
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Nuwe roeper op die mark

Post by Cobus(Cobb) »

Ek verstaan nie die 300m ding nie......
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Baas Piet
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Thu Jul 28, 2016 9:55 pm

Re: Nuwe roeper op die mark

Post by Baas Piet »

Ek het vir my een aangeskaf (die 500) na foxpro ophou werk het. Kan glad nie kla nie klank is mooi en duidelik. nog nie verder as 150 m uitgesit maar het gewerk sonder dat ek aerial hoef uit te getrek het. wat ek ook baie van hou is die feit dat daai 4 penlights lank hou. ek het meer as n maand lank met 1 stel gewerk voor ek bang was hulle los my en hulle vervang het.
Groete
Post Reply