‘n Kollega van my benodig jag plek vir die naweek 8-10 Julie.
Hulle is so 4 mense om te jag. Hulle wil meestal varke skiet.
Weet julle miskien van iets? Hulle is van Pretoria. Verkieslik nie meer as 500km se ry nie.
dankie byvoorbaat.
Jag plek benodig
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Jag plek benodig
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Jag plek benodig
Ek wil nou nie jou kollega se bubble bars nie, maar ek weet van bitter min boere wat plek sal he vir iemand wat net varke wil skiet.
Dis hoekom boere deesdae n R1000 n vark vra, want baie jagters wil net n vark skiet en dis dan gewoonlik te duur vir hulle.
Die boer sal veel eerder n groep vat wat R30 000 gaan spandeer as R2000. Dit is tog so brood en botter.