FOXPRO INFERNO OPLAAI VAN KLANKE

Post Reply
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

FOXPRO INFERNO OPLAAI VAN KLANKE

Post by Jackalsniper »

Manne ek het n inferno aangeskaf, maar o hel, ek sukkel om die die klanke in verskillende afskortings te sit. Is hier iemand wat dit al gedoen het? Ek het foxpro programmer afgelaai en nie heeltemal regekom nie en die roepe toe direk op di sd card gesit maar soos ek gese het, sukkel om die die afskortings se name op die regte plek te kry. maak dit sin? :o
Die ander ding is op foxpro self se website is nie detail inligting oor die inferno remote sorteer nie. en nog nerens iemand om youtube of iets wat dit verduidelik nie.
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: FOXPRO INFERNO OPLAAI VAN KLANKE

Post by Jackalsniper »

Is hier nog manne wat n Inferno gebruik?
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4242
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: FOXPRO INFERNO OPLAAI VAN KLANKE

Post by Cobus(Cobb) »

Yip....ek het een...
Baie maklik..jy sal my moet bel.,gaan nie so baie tik nie
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: FOXPRO INFERNO OPLAAI VAN KLANKE

Post by Jackalsniper »

Darm toe nie moeilik nie. My probleem was die plek waar staan Edit Category ( op Foxpro programmer) is die letters gesmeer . Een of ander glitch. Kon dit nie 100% lees totdat Cobus gese het ek moet daarvoor soek nie . Baie maklik om roepe oor te laai op roeper en oorlaai na remote. moet nogsteeds sy afstand toets. Dankie Cobus
Post Reply