Opslaan Biltong Rak & Chilli Bites Bed

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Opslaan Biltong Rak & Chilli Bites Bed

Post by FrancoisW »

Dag almal,

Hier is my opslaan biltong rak. Baie eenvouding.
Square tubing wat ek met connestors aan mekaar verbind.
Hy slaan lekker vinning op en af, en verpak lekker klein.
Ek het sommer ketting gesny en vas geweld vir die ogies om kabels en kettings vas te maak.

Elke seksie is 1m x 1mx 1.5m
Op die fotos het ek 2 seksies aan mekaar gekoppel. Het n blou wildebees en rooibok wat maksimum biltong en droewors gemaak is op hom gehang gekry.
DSC_0797.jpg
Die chilli bite bed is 'n opslaan bed wat ek by 'n pandjies winkel vir R300 gekoop het.
Het galvanised grid op hom vas gemaak. Hy werk lekker om die chilli bites op hom uit te pak.
Hy slaan ook lekker op en vat min plek.
DSC_0796.jpg
DSC_0808.jpg
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Opslaan Biltong Rak & Chilli Bites Bed

Post by THOMAST »

Baie oulik.
Die wors lyk amper reg - wanneer kan ek kom kuier? ;D
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Opslaan Biltong Rak & Chilli Bites Bed

Post by Askari »

Dit lyk sommer spoggerig Francois. Ek het 'n baie soortgelyke "opvou biltongkas" wat ek van hout gemaak het.

Net een stukkie kritiek.... ek het gevind as ek my chilli bites op enige metal laat droog (ek het 'n oond rak gebruik), dit 'n onaangename metaal bysmaak kry. Deesdae gebruik ek groen plastiek "mesh" wat wat ek sommer by die hardware winkel gekoop het.

Danie
Gooi lood!!!!
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Opslaan Biltong Rak & Chilli Bites Bed

Post by win270 »

Mooi gedoen, Francois. Ogiesdraad (chicken mesh) werk ook goed as jy dit oor 'n raam kan trek. Hou net die honde en die katte uit by daardie vertrek!! ++>:
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Re: Opslaan Biltong Rak & Chilli Bites Bed

Post by FrancoisW »

THOMAST wrote:Baie oulik.
Die wors lyk amper reg - wanneer kan ek kom kuier? ;D
;D Gisteraand af gehaal. Jy kan kom draai enige tyd
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Re: Opslaan Biltong Rak & Chilli Bites Bed

Post by FrancoisW »

Askari wrote:Dit lyk sommer spoggerig Francois. Ek het 'n baie soortgelyke "opvou biltongkas" wat ek van hout gemaak het.

Net een stukkie kritiek.... ek het gevind as ek my chilli bites op enige metal laat droog (ek het 'n oond rak gebruik), dit 'n onaangename metaal bysmaak kry. Deesdae gebruik ek groen plastiek "mesh" wat wat ek sommer by die hardware winkel gekoop het.

Danie
Dankie Danie, ek het gewonder of die metaal 'n smaak sal af gee. Ek het die batch af gehaal en proe niks snaaks nie.
sal verseker vir die long run vervang met die plastiek opsie.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
User avatar
Bierseun
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm

Re: Opslaan Biltong Rak & Chilli Bites Bed

Post by Bierseun »

Baie interessant .

Sent from my iPad using Tapatalk
Post Reply