Knive sharpening tools

Enige iets tov messe.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Knive sharpening tools

Post by DawieKotze »

Ek wonder net of daai belde nie 'n lem baie gou gaan opslyp nie?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
LDV
Full Member
Full Member
Posts: 169
Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm

Knive sharpening tools

Post by LDV »

Dawie ek het al als probeer warthog daai trek slyper en wetstones.
My vrou werk so 500kg vleis elke maand hul gebruik warthog en daai trek slyper want hul sukkel met die ander.
Mes is na 6-8 maande helfte van wat dit was met warthog en nog minder met trek slyper.
Met daai masjien maak ek mes 1 maal skerp elke 2de na 3de week en hou hom skerp met n steel.

Maar jy moenie vir n halfuur sny en dan met steel wil skerp maak nie dans dit te laat. Elke 5 minute so twee trekke
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Knive sharpening tools

Post by DawieKotze »

LDV - wat is "steel"
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
LDV
Full Member
Full Member
Posts: 169
Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm

Knive sharpening tools

Post by LDV »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160727/4d98a2bb647564fd176a8d596ed50dbe.png

Dawie dit is daai staal stock wat slagters in sy linkerhand hou
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Knive sharpening tools

Post by DawieKotze »

:-[ :-[ Natuurlik!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Knive sharpening tools

Post by Arnold »

Dankie
User avatar
Doomslayer
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am

Re: Knive sharpening tools

Post by Doomslayer »

Ek het so bietjie broertjie dood aan stomp messe in my huis.

Ek het al vele slypers probeer: lansky, warthog, gewone slypstaal, ceramic slypstaal, diamond slypstaal, japanese wet ceramic slyper, hand sharpener ens.

Toe koop ek paar jaar terug Blade Buddy wat ook maar belt driven sander is met diamant belde. Nog nooit weer teruggekyk nie. Hy werk vinnig, slyp baie skerp en spaar tyd.

Hand sharpeners maak wel vinnig skerp, maar hy donder ook 'n lem vinnig op. Dis sinvol vir slagmesse wat nie so duur is nie, maar ek sal dit nie gebruik op 'n R2000 Wusthoff, Zwiling en Henckel of Global mes nie.

Vir hartsmesse en mooi messe is handslypsteen seker doe beste, maar ek kon nog nie die kuns bemeester nie.

Vir die belt slyper - ja jou lem gaan mettertyd opgeslyp raak, maar ek gebruik myne al 5+ jaar op my global kombuis messe en hulle is nog baie ver van opgeslyp.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Knive sharpening tools

Post by Carl »

"Next level" manne "next level"!
http://bernalcutlery.com/sharpening
Ek wens ek kon 'n slypsteen so gebruik. Ek het nie eens geweet daar is soveel fasette van mes slyp nie.

Ek gebruik 'n Lansky stel en Smith of Lanksy hand model met alles vir guthook en slagmesse in. Die Keramiek mikke kannie so sleg wees vir messe nie. My messe hou lank en die voordeel is jy beskadig nie die lem se oppervlakte nie. 'n Slagmes is dan heeltyd vlymskerp terwyl ek slag en bewerk.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Knive sharpening tools

Post by JTM »

Doomslayer wrote:Ek het so bietjie broertjie dood aan stomp messe in my huis.

Ek het al vele slypers probeer: lansky, warthog, gewone slypstaal, ceramic slypstaal, diamond slypstaal, japanese wet ceramic slyper, hand sharpener ens.

Toe koop ek paar jaar terug Blade Buddy wat ook maar belt driven sander is met diamant belde. Nog nooit weer teruggekyk nie. Hy werk vinnig, slyp baie skerp en spaar tyd.

Hand sharpeners maak wel vinnig skerp, maar hy donder ook 'n lem vinnig op. Dis sinvol vir slagmesse wat nie so duur is nie, maar ek sal dit nie gebruik op 'n R2000 Wusthoff, Zwiling en Henckel of Global mes nie.

Vir hartsmesse en mooi messe is handslypsteen seker doe beste, maar ek kon nog nie die kuns bemeester nie.

Vir die belt slyper - ja jou lem gaan mettertyd opgeslyp raak, maar ek gebruik myne al 5+ jaar op my global kombuis messe en hulle is nog baie ver van opgeslyp.
Jy kan by Blade Buddy die voetstuk/gidsplaat en belde los koop wat jy dan jou eie Adendorf of Ryobi skuurmasjien kan convert in 'n Blade Buddy. By Huntex met die oom gesels en hy verkoop die conversion kit vir R250. Ek het nou net nie meer sy kontak details nie. As iemand dit het kan hulle dit asb. net weer hier plaas vir ons.

Ek het die belde nou by KMTS gekoop en my eie gidsplaat gemaak. Sal nou sien of ek 'n Blade Buddy kan naboots.
Jannie Welman
User avatar
Doomslayer
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am

Re: Knive sharpening tools

Post by Doomslayer »

JTM weet jy of die belde selfde lengte is as Blade Buddy? My belde is al bietjie moeg.
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Knive sharpening tools

Post by junglejulian »

Chris die diamand belde is te koop by adendorfs in kerkstraat.vra vir wesley.hy hou hul agter die toonbank.die bladebuddy en adendorf maak is dieselfde.ek soek nog n leer strop vir myne om die lem te poleer.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Knive sharpening tools

Post by JTM »

Stem saam. Dit is selfde lengte belde. As jy nie plaaslik regkom nie kan jy by www.kmts.co.za ook bestel. Het myne Woensdag bestel en is vanoggend afgelewer. Hulle het ongelukkig net nie daai leer strop belt nie, maar ek sal maar op my ou stuk leer strop vir nou.
Jannie Welman
LDV
Full Member
Full Member
Posts: 169
Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm

Knive sharpening tools

Post by LDV »

https://www.amazon.com/gp/aw/d/B015UKDXYY?psc=1

n plek wat met leer werk behoort n belt te kan maak
Post Reply