laser designator

Post Reply
shimano
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Tue Jun 28, 2011 10:27 pm

laser designator

Post by shimano »

Dag se manne wil net weet of enige van julle al die lig gebruik het dit lyk soos n flitslig maar is net n groen laser lig kom met mounts wat op die teleskoop pas en het n skakelaar met draad aan waarmee jy hom kan aan en afsit?. Dis die laser genetics ND3x 40. Luister graag en gooi lood waar dit saak maak, groete.
Thomas Smit

Musgrave 270 win K98, Sako 222 vixen, Taurus 357 mag en my oupa se 22 extra long.
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: laser designator

Post by smitjs »

shimano wrote: Dag se manne wil net weet of enige van julle al die lig gebruik het dit lyk soos n flitslig maar is net n groen laser lig kom met mounts wat op die teleskoop pas en het n skakelaar met draad aan waarmee jy hom kan aan en afsit?. Dis die laser genetics ND3x 40. Luister graag en gooi lood waar dit saak maak, groete.
Hello nog 'n Smit,
Ek het ook een gekoop en nog net hier in my agterplaas getoets. Dit lig fantasties, maar die montering is nie wonderlik nie, te veel beweging. Ek sal nog kyk of ek daar iets aan kan doen. Sien uit om veld toe te gaan daarmee.
Groete
Johan Smit
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: laser designator

Post by cg rossouw »

Dags?

Ek skiet n paar jaar al met een. Werk baie lekker, niks drade en goed nie. Die lig stel baie maklik uit maar stel net so maklik in ook. Eks baie tevrede met die lig, is n aanpassing om diere te identifiseer maar jy raak gou gewoont aan die groen lig.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: laser designator

Post by johans »

smitjs wrote:
shimano wrote: Dag se manne wil net weet of enige van julle al die lig gebruik het dit lyk soos n flitslig maar is net n groen laser lig kom met mounts wat op die teleskoop pas en het n skakelaar met draad aan waarmee jy hom kan aan en afsit?. Dis die laser genetics ND3x 40. Luister graag en gooi lood waar dit saak maak, groete.
Hello nog 'n Smit,
Ek het ook een gekoop en nog net hier in my agterplaas getoets. Dit lig fantasties, maar die montering is nie wonderlik nie, te veel beweging. Ek sal nog kyk of ek daar iets aan kan doen. Sien uit om veld toe te gaan daarmee.
Groete
Johan Smit
halo oom johan.skiet oom jakke ook met die groen flits?
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

Re: laser designator

Post by willienel »

Ek wil graag by julle hoor of di groen lig ni n efek het op di jakke ni,,,,of dan laser
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: laser designator

Post by johans »

willienel wrote:Ek wil graag by julle hoor of di groen lig ni n efek het op di jakke ni,,,,of dan laser
ekt myne nog net op maanhare getoets,dit het hul nie veel gepla nie.maar ek moet byse hulle was besig om te paar :laugh:
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: laser designator

Post by JohanvB »

Jou ou blerrie Pervert!!!
Post Reply