Spoed met Obatex
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Spoed met Obatex
Hi julle
Ek is nuut in die game so wil gou bietjie uitvind.
My Barnes 250gr T-EZ boekie reken ek kan tussen 2100fps en 2400fps kry.
Ek het die naweek met 50gr Obatex deur die chrony geskiet en hy loop maar 1660fps.
Dink julle ek kan nog op werk na daai 2100fps-2400fps?
Dankie en groete
Marno

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Spoed met Obatex
Hoe lank is jou gun se loop?
My 28" pursuit doen so 1900fps met 300gr xtp maar dit was met 120-130gr(volume) sannadex pistol gewees.
Dis moeilik om n aanbevling te maak met die nuwe kruit. Ek sal liewers werk tot by 2000fps of bietjie meer en as hy groepeer net daar stop.
My 28" pursuit doen so 1900fps met 300gr xtp maar dit was met 120-130gr(volume) sannadex pistol gewees.
Dis moeilik om n aanbevling te maak met die nuwe kruit. Ek sal liewers werk tot by 2000fps of bietjie meer en as hy groepeer net daar stop.
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Spoed met Obatex
Hi Luan
Hierdie is wat myne se details is:
Featuring a 26” blued Magnum .50 Caliber Muzzleloader Barrel, the T/C Impact!™ can handle loads up to 150 grains of FFG Black Powder (or an equivalent black powder substitute) without sacrificing accuracy.
Hierdie is wat myne se details is:
Featuring a 26” blued Magnum .50 Caliber Muzzleloader Barrel, the T/C Impact!™ can handle loads up to 150 grains of FFG Black Powder (or an equivalent black powder substitute) without sacrificing accuracy.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Spoed met Obatex
Ek weet met die sannadex kom jy op n punt waar meer kruit nie meer spoed begin gee. Met die nuwe kruit wat vinniger ontbrand sal ek liefs nie dit probeer. Ek wag maar liewers vir die ouens se toetse met die nuwe kruit om te sien hoeveel jy jou lading moet aanpas om dieselfde speod te kry.
Ek sien jy skiet jou sabbots tog deur die chrony maak maar plan om sy screen te beskerm met iets om te keer vir daardie een sabbot cup wat hom gaan tref.
Ek sien jy skiet jou sabbots tog deur die chrony maak maar plan om sy screen te beskerm met iets om te keer vir daardie een sabbot cup wat hom gaan tref.
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Spoed met Obatex
Yes ek het beskerming op sy skerm gesit na jy my gese het so daai sabbot cup kan hom nie beskadig nie. My chrony link met my foon so ek hoef darem nie die skerm te sien nie.
Ek dink ek sal maar so stadig op werk na 2000fps toe en kyk of hy groep.
Dankie vir die hulp.
Ek dink ek sal maar so stadig op werk na 2000fps toe en kyk of hy groep.
Dankie vir die hulp.
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Spoed met Obatex
Marno, hou ook ingedagte dat die "geadverteerde" spoed met Amerikaanse BP is. Hulle het 'n baie groter verskeidenheid en kwaliteit is ook waarskynlik beter. Werk stadig op met jou lading, maar ek sou nie vinniger as so 1800 vt/s gaan nie.
Ter vergelyking, ek het al 'n kudu geskiet met my custom .62 English Sporting Rifle, 325gr Pb rondebal @ 1320 vt/s. Dit was 'n quartering away skoot, deur die lewer en long en uit deur die skouer op 83m. Totale penetrasie was seker so 80cm en die bal is reg deur. Kudu het net daar geval.

Gooi lood!!!!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Spoed met Obatex
Jissie ok. So dis nie eintlik nodig om die spoed te veel te jaag nie? Solank hy groep.
Daai 250gr Barnes behoort 'n ding dan mooi te stamp op so 100m.
Daai 250gr Barnes behoort 'n ding dan mooi te stamp op so 100m.
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Spoed met Obatex
Spoed help vir 'n platter trajek, maar moenie doppiegeweer se performance probeer jaag nie. Werk eerder aan jou veldkuns en hou jou skote onder 100m as wat jy spoed jaag om ver te kan skiet. 250gr Barnes teen 1600 - 1800 vt/s gaan jou bokke laat bakkie ry. Selfs met my 45-70 skiet ek 350gr punte teen 1700 vt/s en kon nog nie een punt herwin nie.marno wrote:Jissie ok. So dis nie eintlik nodig om die spoed te veel te jaag nie? Solank hy groep.
Daai 250gr Barnes behoort 'n ding dan mooi te stamp op so 100m.
Met 'n teleskoop, akkurate lading en bekende trajek/afstand kan jy jou skote verby 100m rek...
Gooi lood!!!!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Spoed met Obatex
Thanks maat. Ek gaan verseker so maak.
Baie dankie.
Baie dankie.
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Spoed met Obatex
Groot plesier! Kloppers in Bloem het nog nie Obatex nie, maar ek het darem nog Swiss en Wanomarno wrote:Thanks maat. Ek gaan verseker so maak.
Baie dankie.
Gooi lood!!!!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Spoed met Obatex
Ek moet se ek was nogal redelik skrikkerig met die eerste skoot. Lol.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Spoed met Obatex
Mooi man - skiet nou al n klomp jare met die rook geweer - elke keer as ek aanlê klop my hart in my keel
Skiet bly maar lekker
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Spoed met Obatex
Thanks! Ek bietjie video gemaak ook van dit.