Dagse julle.
Ek was Baie verveeld gewees vandag, toe besluit ek Maar om n gong en stand te maak sodat ek in my tuin Kan skiet.
Gong is uit lood gegiet want ek het nie staal gehad nie. En die raam is sommer van huis agent borde gemaak
Die windbuks verniel die lood so bietjie, maar Dan smelt ek hom en giet hom oor.
Nou is dit n 8cm gong maar gaan nou 2" gong maak.
//uploads.tapatalk-cdn.com/2016080 ... a39d8d.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/2016080 ... 50e224.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/2016080 ... d8b616.jpg
Gong vir die tuin
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1837
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Gong vir die tuin
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Gong vir die tuin
Lekker Rudi. Daai lood is ook seker bietjie stiller as wat staal sou gewees het wanneer die koeëltjie teen hom vasslaan?
Groetnis
Philip
Philip
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Gong vir die tuin
Dit is baie netjies gedoen
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1837
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Gong vir die tuin
Dankie julle, die lood het nie daai "ping" wat die staal get nie, maar Klap tog hard as die pellet hom tref. En skiet n 5mm pellet (18gr) teen 950 f/ps
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!