Maak jou eie mes
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Maak jou eie mes
Viking, sien jy het soos 'n goeie landsburger gestem!
Maak jy een van hierdie haakmessies wat so lekker werk om 'n bok se buikvel oop te sny?
Maak jy een van hierdie haakmessies wat so lekker werk om 'n bok se buikvel oop te sny?
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Julle manne deel lekker inligting, baie dankie.
Ek gaan my Joseph Rodgers projek eers voltooi en kyk hoe dit verloop. Het my materiaal vir die hef gekry, kort net die tyd om daarmee te begin.
Het stukkie Diamondwood gekry en stukkie G10.
Ek gaan my Joseph Rodgers projek eers voltooi en kyk hoe dit verloop. Het my materiaal vir die hef gekry, kort net die tyd om daarmee te begin.
Het stukkie Diamondwood gekry en stukkie G10.
Jannie Welman
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Maak jou eie mes
As die snyvlak van jou mes te dun is dan kan dit buig of brand gedurende die verharding prosses, dus moet jy ek skat so halwe na een millimeter meteriaal los voor verharding.JTM wrote:Klink my die pap is nie die sous werd nie.
Ek dink om dan eerder 'n paar blanks by kmts te kry om mee te begin. Daai blanks neem ek aan is nog nie verhard nie en sal ek dit moet laat doen as ek tevrede is met die produk. Laat verhard mens dit voor jy finale snyvlak slyp? M.a.w. op so 99% voltooide lem?
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Maak jou eie mes
Julle praat van die materiaal wat so goedkoop is en dit is hoe ek dit verataan. Hoekom gebruik mesmakers dan nie meer gereeld beter staal soos M390 nie en as hulle doen skiet die koste op?
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
PWV
Jy verwys na die "gut hook" of "belly ripper".
Ek het n gekoopte een wat baie lekker werk. Die moeilikste is om die ripper skerp te hou - verg maar baie geduld met n ronde vyl.
Ek sou nie een uit rolsaaglem maak nie...die lem is te dun.
N690 sou goed werk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Het so rapsie vryetyd gehad en begin met die hef van my projek. Eers begin met die skerm stuk. Dit vat nogal tydjie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Maak jou eie mes
Arnold ek ken nie die staal wat jy hier noem nie maar, my vermoede is dat die staal heelwat harder is om mee te werk dus meer tyd vat en sal dan so ook n duurder mes wees.Arnold wrote:Julle praat van die materiaal wat so goedkoop is en dit is hoe ek dit verataan. Hoekom gebruik mesmakers dan nie meer gereeld beter staal soos M390 nie en as hulle doen skiet die koste op?
Mes maakers hou van staal wat nie te moeilik is om af te werk nie.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Arnold ons is baie beperk met staal in SA. M390 is n "great" staal maar werk moeilik en maak moeilik skerp en is nie altyd beskibaar nie en as dit is nie noodwendig in die dikte wat n mens soek nie. En is dit is erg duur.
Die beste wat mens redelik gemaklik kan kry is rwl34 maar as ek n n690 blank vergelyk in 4 mm gaan n rwl34 blank my seker 3-4 keer meer kos.
Die messe wat ek huidiglik werk kos so 150 vir die blank en sal my so 500-600 kos per blank in rwl34. Ongelukkig is die meerderheid mense in S.a nie gespin oor die staal nie en sal om val as n mes wat ek vir 1500 verkoop nou skielik oor die 2k kos net oor die staal.

.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Maak jou eie mes
Dries, wat in jou opinie is die beste stainless staal vir n mes wat lank gaan skerp bly?
Praat nie van moeilik skerp maak en daai dinge.
Groete
Henning
Praat nie van moeilik skerp maak en daai dinge.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Maak jou eie mes
Wat ons hier kan kry seker m390 en van oorsee af seker cpm s90. 01 tool steel as jy forge. Maar ek moet by se- die heat treatment is alles. En ek dink nie hiers ouens local wat daai staale onder die knieg het nie- dis nou die cpms90
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Before en after....satisfaksie!!!
Alles is nie 100% nie, maar die oefening kos my nie baie geld nie!
Nou moet ek net meer geduld beoefen met die "bevel" proses
Alles is nie 100% nie, maar die oefening kos my nie baie geld nie!
Nou moet ek net meer geduld beoefen met die "bevel" proses
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Jannie,
Ek het die 90 grade jig gemaak, maar nog nie my grinder se blad weerskante langer gemaak nie. Sodra ek daaraan aandag gegee het sal die bevel slypery meer konstant raak.
Sover was dit nog vry hand...
Ek het die 90 grade jig gemaak, maar nog nie my grinder se blad weerskante langer gemaak nie. Sodra ek daaraan aandag gegee het sal die bevel slypery meer konstant raak.
Sover was dit nog vry hand...
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Maak jou eie mes
Mes maak is nie elke man se mater nie maar as jy hom het is dit baie bevredigend.
Ek sukkel en probeer ook maar en het regtig baie respek vir die manne wat dit vryhand kan doen.
Maar dit bly lekker.
Groete
henning
Ek sukkel en probeer ook maar en het regtig baie respek vir die manne wat dit vryhand kan doen.
Maar dit bly lekker.
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Maak jou eie mes
Hier is 'n foto van Heinz se belt skuurder wat hy self gebou het. Hy sal netnou kom vertel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Maak jou eie mes
Daai deng lyk soos 'n F1 engine!
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Maak jou eie mes
Hy doen reeds goed met daai masjien hoorjoe rocket wrote:Hier is 'n foto van Heinz se belt skuurder wat hy self gebou het. Hy sal netnou kom vertel.
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Maak jou eie mes
Nice masjien Heinz. Myne sal seker so binne die volgende 2 maande land dan kan ek ook so bietjie speel, Dries101 - dankie vir jou raad, ek waardeer.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Maak jou eie mes
As hy die masjien nie gebruik om te skuur nie, gebruik hy hom om R100-note mee te druk - uiters veelsydig! 
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Maak jou eie mes
Watter masjien het jy bestel. Ek het ook na die beltgrinders gekyk oorsee, maar daai goed kostebaie. Ek het maar self gemaak en het ook nou vir my die "jig" gemaak om die lemme vas te klamp. Dit werk nou 100%243Songdaug wrote:Nice masjien Heinz. Myne sal seker so binne die volgende 2 maande land dan kan ek ook so bietjie speel, Dries101 - dankie vir jou raad, ek waardeer.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Uiters netjiese stukkie werk Heinz! Die verstelbare arm kan in of uit stel, maar lyk of dit ook kan verstel wat betref die hoek van die belt teenoor die werksblad. Sien ek dit reg?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Maak jou eie mes
Heinz ekt vir my by Herbst knive makers 'n three wheel belt grinder bestel.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Daai goed is baas243Songdaug wrote:Heinz ekt vir my by Herbst knive makers 'n three wheel belt grinder bestel.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery