AR/semi-auto lisensie

Anything to do with SemiAutomatic Firearms will go here/Enigeiets met vuurwapens wat self herlaai hoort hier
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Arnold »

Ek het die geadverteerde prys betaal :(
Dit was duur maar ek is tevrede, moeilik om te glo dat die sneller meer as n Jewell sneller kos.
User avatar
Lukie
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Lukie »

Arnold, hoe voel die sneller vir jou? Maak dit 'n baie groot verskil? Sit self en wonder oor een...
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Arnold »

Lukie

Ek het nie met die standaar sneller geskiet nie en het net so bietjie met hom gespeel voor ek die sneller verander het. Die Geissele is in 'n ander klas en help definitief om meer akuraat te kan skiet op stadige doelbewuste skote. Die sneller breek lekker lig teenoor die fabrieks sneller en ek is definitief nie spyt oor die sneller nie.

Dit gaan seker afhang van jou toepassing of dit die geld werd is. Ek hou baie van die sneller maar dink steeds dit is 'n klomp geld vir 'n sneller.
User avatar
Lukie
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Lukie »

Dankie, Arnold. Dis juis hoekom ek vra. Dis 'n m&#rse lot geld vir 'n sneller. Dit gese, die fabrieksneller is nie lekker vir stadige, doelbewuste skote soos jy noem nie. Skat ek sal maar gaan mooi dink oor die storie.

PS Geniet jou nuwe baba!
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Arnold »

Hierdie is regtig baie pret ;D
Ek hoop die manne wat wag kry BAIE vinnig hulle lisensies!!!

https://dl.dropboxusercontent.com/u/37019857/Geweer%20fotos/Colt%20AR6721/Colt%20AR6721.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/370 ... WA0000.mp4
gbvl
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by gbvl »

Nice. Is daai 'n regte Atlas?


Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
JGZ
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by JGZ »

JALOERS!
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
User avatar
JGZ
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by JGZ »

Ek gaan vir my n 3-10 SHV opsit. Kan nie wag nie!
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Arnold »

gbvl wrote:Nice. Is daai 'n regte Atlas?


Sent from my iPad using Tapatalk
Dit is ja.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Arnold »

JGZ wrote:Ek gaan vir my n 3-10 SHV opsit. Kan nie wag nie!
Ek sou baie van 'n March 3-24x52 gehou het. Die 1-6x24 is bietjie klein maar ek sal dalk nog my Bushnell 2.5-16x50 probeer as ek begin ladings ontwikkel en regtig bietjie verder wil skiet.

Ek het nogal lank na die 3-10 SHV en 2-10 XTR II gekyk, dalk eendag. Die 3-15 veracity sal ook mooi werk.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by tau »

Persoonlike oproep vanaf CFR CPT vandag om my aansoek af te handel..... ek hou nie duimvas nie, maar ek bly opgewonde.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Meteor
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Meteor »

Ek het nognie gehoor van n SLR bevoegdheid tot onlangs. Het iemand so bevoegdheid al gedoen?

Ek het gehoor dit werk so. n HMC en langgeweer bevoegdheid saam maak n semi langgeweer bevoegdheid en n HMC en haelgeweer bevoegdheid maak n semi haelgeweer bevoegdheid.

Ek weet dat baie mense word afgekeur, selfs as jou motivering reg is, maar dit is nie onwettig. Dit sal slegs onwettig wees om jou appel aftekeur.
Ek glo dus n appel is nie n slegte idee maar ek glo om nuwe informasie bytelas is verkeerd, jy moet slegs jou originele motivasie beter bewys.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Arnold »

Wat is n originele motivasie ... klink na iets wat n dokter moet voorskryf?
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by tau »

Lyk my die HMC competency kry nou baie houe. My semi auto competency is so aangeteken by CFR, maar my competency sertifikaat van opleidings sentrum is semi auto rifle.

EK mail nou al die Capt. dierke hoop dinge gebeur nou.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Meteor
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Meteor »

Arnold wrote:Wat is n originele motivasie ... klink na iets wat n dokter moet voorskryf?
Image
Dit is as jy vir jou vrou se jy het gaan visvang :-X jy is reg dit word gewoontlik gevolg deur n voorskrif en die appel procedure is non-existant :o ;D ;D ;D
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
Albert84
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Albert84 »

Na n lang wag het ek die CFR vandag gebel en my DDM4 is goed gekeur!!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by tau »

Myne nou net afgekeur na 1 jaar en 3 maande.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13627
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Capt. Yoda »

Nee genade
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by tau »

Jip nadat hulle my aansoek verloor het en GOSA betrokke geraak het. Redelik gatvol.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Albert84
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Albert84 »

Dit is darem genoeg om mens erg moedeloos te maak. Klink maar na n lucky draw of mens die lisensie gan kry of nie..
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Arnold »

Sorg net dat jou aansoek goed is en doen appél
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by tau »

Ok ek het Gosa se prokureur nou nog extra geld betaal en sy gaan appel aanteken vir my.

My probleem het gekom met winkel wat geweer aansoek vorms vir my gestuur het sonder S/N: voor nommer. Op die wapen is dit egter gestamp S/N: 123456. Ek handig toe in 123456 en groothandelaar registreer die wapen S/N:123456.

Na amper 'n jaar kontak CFR Kapt my en vertel my van die probleem en vra ek moet net nuwe vorms inhandig direk vir die Kapt. Die nuwe forms het die S/N: 123456 nommer op, soos die wapen op CFR sisteem is.

My aansoek is nou afgekeur want....... die serial nommer op my endorsement vanaf NSA verksil van die op my aansoek.
Last edited by tau on Tue Aug 30, 2016 8:06 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by DawieKotze »

tau wrote:Ok ek het Gosa se prokureur nou nog extra geld betaal en sy gaan appel aanteken vir my.

My probleem het gekom met winkel wat geweer aansoek vorms vir my gestrr het sonder S/N: voor nommer. Op die wapen is dit egter gestamp S/N: 123456. Ek handig toe in 123456 en groothandelaar regestreur die wapen S/N:123456.

Na amper 'n jaar kontak CFR Kapt my en vertel my van die probleem en vra ek moet net nuwe vorms inhandig direk vir die Kapt. Die nuwe forms het die S/N: 123456 nommer op, soos die wapen op CFR sisteem is.

My aansoek is nou afgekeur want....... die serial nommer op my endorsement vanaf NSA verksil van die op my aansoek.
Jy het beslis baaaaiie meer geduld as ek :o :o
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Arnold »

Tau, hopelik kan ons jou gelukwens oor so 4 weke!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by tau »

Of net nog beter voel oor julle aansoeke :)

EK handig nou sommer nog een in vir nuwe .243, sal hopenlik na my aftrede met hom kan skiet in 2040
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply