Goeie dag
Kan iemand my moontlik net naasteby aandui wat die waarde van die volgende wapens is :
1. Sten Mrk2
2.MP 40
3. Thompson M1 A1 - loop redelik uitgeskiet
4. BAR M1918A2
5. LDP smg
6.Kommando smg
7. Sanna 77
8. Norinco Uzi
9. Scorpion cz 9mm short
10.Bxp
11.30M1 carbine
12. PPsh41
By voorbaat dank
Waardasie
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Waardasie
Griffon, van waar is jy?
As jou gebied bekend is, kan manne naby jou dalk help.
As jou gebied bekend is, kan manne naby jou dalk help.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Griffon
Re: Waardasie
Baie dankie Hero, het kontak gemaak met versamelaarsvereniging en nodige verwysings bekom.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Waardasie
Griffon,
Daar mag verskillende "waardes" hier ter sprake wees...
1. Versamelaarswaarde
2. Markwaarde
3. Boedelwaarde
Watter een is van toepassing?
Daar mag verskillende "waardes" hier ter sprake wees...
1. Versamelaarswaarde
2. Markwaarde
3. Boedelwaarde
Watter een is van toepassing?
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Griffon
Re: Waardasie
Markwaarde hoofsaaklik, met in agneming van wapentoestand, sommige in uitstekende toestand.


