Maak jou eie mes
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
En dan n paar 180, 400 en so een 600 grit
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Jy gaan jou pre heat treat grind op 60 doen en dalk n 180 as jy fluks voel- afhangend van hoeveel materiaal jy moer verwyder gaan jy na heat trear gou weer 80 ,180 en dan basies net poleer mer die 400 en 600- dan van daarvaf is dit hand skuur
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5143
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Maak jou eie mes
Dries daai kort bande is lekker cheap. Ek gaan sommer so klompie van elk koop as ek daar draai maak.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Dries
Jy gebruik terminologie wat seker vir die meeste rookies vreemd is.
Vat ons bietjie deur jou tipiese stappe van mes maak en moenie skaam wees met die mesmaker jargon nie!
Jy gebruik terminologie wat seker vir die meeste rookies vreemd is.
Vat ons bietjie deur jou tipiese stappe van mes maak en moenie skaam wees met die mesmaker jargon nie!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Viking,Viking wrote:Hier kom 'n netjiese mes!!
"n Man wat sy profile so naby en netjies teen die lyn "gou oor etenstyd" kan gesny kry - hy ken van met tools werk.
Johan dit lyk of die oorspronklike staal ook as snylem gebuik is?
Ek hou die een fyn dop ...
Dis reg ja, dis die bodem lem van 'n grassnyer. Ek het die profiel van die ontwerp wat ek gekies het mooi met 'n skêr uitgesny en op die staal geplak en toe so neffens weg van die lyn gesny. Die yster was nogal beduidend harder as gewone sagtestaal. Ek moes mooi werk om nie my el-cheapo 'grindertjie' te moor nie. Die foto is ietwat misleidend, want die kante moet nog mooi haaks gevyl word en al die rondings moet nog mooi afgewerk word. Ek het dit wel met 'n bank slypmasjien tot redelik afgewerk. Hier is nog baie werk wat voorlê en alreeds meer vrae oor hoe ek sekere aspekte moet aanpak as waarvoor ek antwoorde het. Die staal is nogal dik (5,2mm) en ek tob oor maniere om dit dalk bietjie dunner te werk.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie Henning,henning wrote:Johan jy praat van die metaal weer verhard.Johan Nel wrote:Ekself het gister my 'wonder metaal' yster getoets. Eers na die vonke gekyk van die ‘grinder’ en dit maak ster vonke. Toe 'n stukkie rooiwarm gemaak met die gasvlam totdat dit nie meer magneties is nie en toe in olie gedompel. Daarna in die werksbank klamp vasgetrek en hom 'n allemintige hou met die hamer gegee....Hy het solied deurgebreek en wys die beskryfde grys kleur en wat vir my lyk na fyn korrelrige tekstuur...
Handvyl maak net ligte merkies.
Nou beplan ek om die profiel van die ontwerp wat ek gekies het uit te sny uit die stuk staal uit en tot teen die merke te ‘grind’. Daarna wil ek dit uitgloei om te versag sodat ek dit met die vyle kan bewerk tot basiese vorm en weer verhard. Alles dinge wat ek nog nooit voorheen gedoen het nie...
Jy sal waarskynlik n redelike goeie job doen maar jy kan nooit die metaal se potensiaal bereik tensy jy presies weet watter staal en die verharding prosses wat gevolg moet word met hierdie staal.
Ek dink dit is gepas om weer te noem soos Dries gese het dat as jy met n onbekende staal werk moet jy nie die beste resultaate verwag nie. Alhoewel dit goed is om te begin leer op sommer enige carbon staal.
Groete
henning
Wat jy en Dries sê is eenhonderd persent korrek. Die webwerfe wat ek gaan opsoek het en al die ander mesmakers van formaat sê dieselfde. Ek aanvaar die risiko van my besluit en ook die uitkomste daarvan. Vir die onmiddelike het ek sekere opsies en moet ek sekere kompromie aangaan om wel te probeer bereik wat ek hoop om te bereik. Hierdie hele proses van leer om messe te maak is vir my 'n leerkurwe en as alles nie reg uitwerk met hierdie mes nie is dit in orde so, ek glo ek sal wel uit die proses geleer het. Die mes self gaan waarskynlik soos 'n tipiese beginnersmes vol kinkels en foute ook wees. Dit gaan nogtans vir my interessant wees om te probeer en met al hierdie interessante dinge soos verharding, ensovoorts te eksperimenteer.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Het 'n interessante waarneming gehad met die warm maak en uitgloei van die lem. Ek het 'n asetileen gasvlam gebruik om die lem op hitte te bring. In die proses van warm maak het die lem begin krom trek..
Op 'n stadium het dit nogal duidelik C vormig geraak. Ek het hom van alle kante verhit en hy het weer redelik reguit getrek. Sal later vandag mooi kyk hoe reguit die staal nou is en of dit genoegsaam versag het. Dis nou die gebeurtenisse wat dit die prosesse interessant maak...
Nou is die vraag; Wat gaan gebeur as ek die lem weer wil verhard... 
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Die staal het toe mooi sag geword en vyl nou gemaklik. Ek kon al die kromme en buigings ook uitkry. Die punt is nog so bietjie krom. Sal dit more uitsorteer.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Johan dit is maar waar n hammer en aambeeld inkom- as ek forge en staal trek krom en ek het nog nie gegrind nie dan slaan mens hom paar weer plat. Na jy verhard het het hy darem nog kaans om hom reguit te buig met n vice. Daarnaa bly hy maar krom.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Viking die stappe wissel maar afhangend van die mes en of ek stock remove of forge. Wat johan hier doen is reg. Werk die lem of tot so 1.5mm verhard dan en finish grind tot so 0.5mm. Ek sou n temper siklus voorstel van 180c vir n uur en dan verkoel tot kamer temp en heraal die proses 2 keer.
Mesmaak is meestal leer oor foute wegsteek. So nou en dan maak mens n lem wat maklik gaan maar dit is uitsonderlik.
Ek gebruik n3:2:1 olie maw 3 parte motor olie, 2 parte ATF en 1 part diesel vir verharding van koolstofstaal

Hallo Dries,
Ek sien die internet hakkel so ietwat by jou vanaand...
Dankie vir jou advies, dis van groot waarde. Ek het nou al begin planne maak vir die verhardingsproses. Ek het nie 'n oondjie nie, maar het gedink om 'n houtskoolvuur aangeblaas met lug te prakseer om meer eweredige verhitting van die staal te bewerkstellig. Ek dink ek het die nodige middele om dit te kan aanmekaar sit. Ek gaan maar sommer ons oond in die huis gebruik vir die temperingsproses. Sal dit maar laataaand doen om uit my vrou se vaarwater te bly.
Ek bedink tans die vylproses van die lem en benodig jou opinie. Ek beplan maar om 'n "jig" te bou om eweredige vylwerk te probeer verseker met die vorming van die "bevel" van die lem. Dit gaan uiteraard 'n "straight grind" wees. Hoe ver teen die lem op is die mees praktiese vir so 'n eerste lem? Ek het gedink om redelik naby aan die rugkant van die lem te gaan, veral aangesien die lem nogal dik is (5,2mm). Ek is bekommerd dat die lem nie so goed sal sny andersins nie want die lem is dik (wil dus 'n "bevel" van so 22 -25 grade probeer bewerk). Ek oorweeg ook om die staal dalk eers dunner te probeer afwerk, dalk so 4mm, wat dink jy? Die lem is tans sowat 28mm wyd.

Hi Johan- ek glo in n full flat grind- as n mens n flat grind doen net so halfpad verloor n mens die sterk punt van wat n flatgrind doen. En dan is n hollow verseker die better opsie. Ek vat hom gewoonlik tot so 5 mm weg van die rug af. 5 mm is nie te erg nie ek doen meeste van my messe in die 4-4.3mm koers
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Johan,
5mm staal kan 'n swaar mes tot gevolg he...dus sal jy moet metaal afhaal.
Een opsie is om soveel gate as moontlik in die tang te boor.
5mm staal kan 'n swaar mes tot gevolg he...dus sal jy moet metaal afhaal.
Een opsie is om soveel gate as moontlik in die tang te boor.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Dit is wat ek bedoel met hoe hoog en die grind vat- jy sal sien wat ek aan die handvatsel gedoen het- die is 5mm staal. Dis is so 25cm lang mes - wolhuter styl
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie Dries. Is dit 'n "flat grind" op daai lem?
Ek het netnou 'n uitstekende WIP tutorial van Knifedogs redelik vêr deurgelees en dit het my baie goeie inligting gegee oor hoe ek nou verder te werk kan gaan om die lem te vyl sonder 'n jig.
Ek het netnou 'n uitstekende WIP tutorial van Knifedogs redelik vêr deurgelees en dit het my baie goeie inligting gegee oor hoe ek nou verder te werk kan gaan om die lem te vyl sonder 'n jig.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Hi Johan dit is n flatgrind- ek doen 95% van my messe met n flat. Ek hou glad nie van n hollow grind nie- n flat is net better vir enige mes wat nie n knipmes is nie
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek moet beken die "flat grind" lyk vir my beter. Eendag, wanneer ek nou heel vaardig is in mesmakery, wil ek vir my 'n "cut throat" oftewel 'n "straight edge razor" maak. Daai een gaan wel 'n "hollow grind" hê... 
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Ja dit is een van die plekke waar n hollow tot sy reg kom
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Jis Johan,
Nog min het 2 vreemdelinge so dieselfde gedink!!!
Ons kan wat mesmaak aan betref 'n tweeling gewees het....ek het al klaar begin oplees oor die "cut throat".
Die projek is verseker op my radar.
Nog min het 2 vreemdelinge so dieselfde gedink!!!
Ons kan wat mesmaak aan betref 'n tweeling gewees het....ek het al klaar begin oplees oor die "cut throat".
Die projek is verseker op my radar.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Viking,
Jy is my ver voor met die aantal messe wat jy al gemaak het EN: jy het al klaar die planne vir 'n cut throat...
Jy is my ver voor met die aantal messe wat jy al gemaak het EN: jy het al klaar die planne vir 'n cut throat...
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek het die ricasso lyne ingevyl en die verskillende lyne op die lem uitgemerk. Toe het ek begin om die materiaal op lem weg te "grind" met 'n "bench grinder". Het beide kante gedoen. Het toe begin met die tydsame taak om die orige materiaal weg te vyl tot op die uitgemerkte lyne.
Telkom mobile se maste is buite aksie by ons. Sodra die manne weer op lyn is plaas ek fotos en nog kommentaar.
Telkom mobile se maste is buite aksie by ons. Sodra die manne weer op lyn is plaas ek fotos en nog kommentaar.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Maak jou eie mes
Dries ek wonder oor wat jy hier gese het.Dries101 wrote:Hi Johan dit is n flatgrind- ek doen 95% van my messe met n flat. Ek hou glad nie van n hollow grind nie- n flat is net better vir enige mes wat nie n knipmes is nie
N hollow grind gaan vir jou n langer lem leeftyd gee as n flat grind.
Dit is as jy baie lem moet skerp maak.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Maak jou eie mes
Ek wil n aftree joppie he en het nou vir my al die toerusting gekoop om messe te maak as ek aftree.
Glo my dit is n aardige bedraggie. Maar dit is wonderlike as die manne so n ding aanpak vir self gebruik.
Baie bevredigend en ek hoop die manne geniet dit.