Jaggeleenthede

Post Reply
Olivier
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Aug 24, 2016 4:04 pm

Jaggeleenthede

Post by Olivier »

Hallo manne, ek is woonagtig in Oos-Londen en is opsoek na jagplekke in die Fort Beaufort/Hofmeyer en Somerset Oos omgewings. Hoop julle kan my help.

My e-mail adres is TheoF@ecdhs.gov.za
Olivier
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Aug 24, 2016 4:04 pm

Re: Jaggeleenthede

Post by Olivier »

Hi daar al die jagmaaitjies, lyk vir my jag is net soos hengel die manne is maar stil waar hulle jag. Ek is nou maar twee jaar in die sport en sukkel om plekke te kry so help 'n bietjie asb.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Jaggeleenthede

Post by win270 »

Olivier, kyk gerus na die volgende jagplaas naby Hofmeyr:

http://www.jerichogamefarm.com/

Ek't nog nie self daar gaan jag nie, maar glo hulle sal vir jou goeie diens lewer - dis dalk reeds bietjie laat in die huidige jagseisoen.
Olivier
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Aug 24, 2016 4:04 pm

Re: Jaggeleenthede

Post by Olivier »

Dankie vriend, wat van fort beaufort en somerset oos, ek hoor daars mooi kudus in daai omgewing.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Jaggeleenthede

Post by win270 »

Gaan loer bietjie by vlg website:

http://www.ibookdirect.com/hunting.php

http://www.huntingplaces.co.za/hunting%20farms.html

Jy sal nog vele ander opspoor as jy begin GOOGLE. Beste is natuurlik as jy eerstehands van iemand kan hoor wat die werklike ervaring op die betrokke plaas gehad het.
Post Reply