Sommer gou gou gebou!
- kragvark
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Re: Sommer gou gou gebou!
Gebruik jy stainless steel media Hennie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Sommer gou gou gebou!
Ja dit is nou weer die volgende vraag. Is n plumber vlammetjie goed genoeg of moet n mens map gas stelsel gebruik soos jurgen gesê het?kragvark wrote:Dit was my plan ook om di vlam te stel, mar ek is nou eers opsoek na i ordentlike "gas torch".
Sent from my iPhone using Tapatalk
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Sommer gou gou gebou!
As ek eers die skroewedraaier se punt moet grind (Jacob het hom as n beitel gebruikFlip Groenewald wrote:Kyk as n man se workshop so lyk dan kan dit net maklik gaan
Lekker Kragvark, dit lyk goed.
- kragvark
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Re: Sommer gou gou gebou!
Ek het gedink om I vibrating tumbler te bou.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- kragvark
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Re: Sommer gou gou gebou!
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... e935e9.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... d5ff0c.jpg[/IMG]
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Sommer gou gou gebou!
Nee wat maat.
Bou eenkeer 'n "wet tumbler" en kry klaar. Moenie jou energie mors op goed uit die oude doos nie.
Oom PW was saam met Piet Retief op laer skool en selfs hy het een van die.
Bou eenkeer 'n "wet tumbler" en kry klaar. Moenie jou energie mors op goed uit die oude doos nie.
Oom PW was saam met Piet Retief op laer skool en selfs hy het een van die.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Sommer gou gou gebou!
Meer as 'n 100 manne hier op Jaracal gebruik 'n loodgieters vlam saam met hul Gloeimanne en almal is dood tevrede. Een of twee van hulle gaan oorboord, maar hul is in elke geval op hul eie stasie.Hennie Oelofse wrote:Ja dit is nou weer die volgende vraag. Is n plumber vlammetjie goed genoeg of moet n mens map gas stelsel gebruik soos jurgen gesê het?kragvark wrote:Dit was my plan ook om di vlam te stel, mar ek is nou eers opsoek na i ordentlike "gas torch".
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- kragvark
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Re: Sommer gou gou gebou!
Werk i wet tumbler beter? Het jul gesien wat kos stein less steel media!
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Sommer gou gou gebou!
Jy kan dit ook doen... maar laat ek jou vertel wat ek gemaak het dan besluit jy....kragvark wrote:Ek het gedink om I vibrating tumbler te bou.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het eers begin met n Sonic Cleaner, n frankford arsenal wat ek by S&O gekoop het. Het doppe 4 tot 5 keur deur hom gegooi, hulle het minimaal skoon geword en was nog swart binne. Toe verkoop ek hom en koop vir my n tumbler wat jy nou wil bou, die vibrating een met corncob media by S&O ook. Eerstw lopie het goed gelyk, dop mooi gepolish aan die buitekant. Ongelukkig was die doppe nog pikswart vuil aan die binnekant. En die doppe was erg stowwerig van die media. Toe besluit ek ek gaan n stainless tumbler bou want die stainless tumblers by S&O was net te duur. Die media het my R 750 gekos, maar ek hoef nooit weer media in my lewe te koop nie. En my doppe kom nou so uit...
Dit is vir my persoonlik die beste manier om jou doppe skoon te maak.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Sommer gou gou gebou!
Skies ek tik stadig, luister maar vir Dawie!!! Stainless Media is so R 250 per kg, met 3kg maak ek so 100 30-06 doppe skoon. Moet nie jou tyd mors met die ander goed nie.Gawie(13mm) wrote:Nee wat maat.
Bou eenkeer 'n "wet tumbler" en kry klaar. Moenie jou energie mors op goed uit die oude doos nie.![]()
Oom PW was saam met Piet Retief op laer skool en selfs hy het een van die.![]()
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- kragvark
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Re: Sommer gou gou gebou!
Jho dit is mooi skoon, oky so nou het ek net i bou plan nodig vir hom?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Sommer gou gou gebou!
Hierdie "wet tumbler" van Gawie het hy natuurlik gebou toe hy nog aan sy ma gedrink het! So, dit is so maklik soos treinry.Gawie(13mm) wrote:Nee wat maat.
Bou eenkeer 'n "wet tumbler" en kry klaar. Moenie jou energie mors op goed uit die oude doos nie.![]()
Oom PW was saam met Piet Retief op laer skool en selfs hy het een van die.![]()
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Sommer gou gou gebou!
Yup... sal nooit weer ietsie anders gebruik nie!!kragvark wrote:Gebruik jy stainless steel media Hennie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- kragvark
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Re: Sommer gou gou gebou!
Waar kry jul daai stainless media so goedkoop?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Sommer gou gou gebou!
Verseker wet tumble.
Ek het n soortgelyke ontwerp as Gawie maar behalwe vir die drommetjie. Ek sit n tyre op die rollers. As ek grootmaat 9mm of 223 doen gebruik ek n 15" bakkie tyre. Vir kleiner hoeveelhede het ek n gholf karretjie se tyre. Ek het van die loopvlak se kant na binne n paar lang self tapping screws gedraai wat deur steek na binne en die doppe bietjie meer skommel.
Ek het n soortgelyke ontwerp as Gawie maar behalwe vir die drommetjie. Ek sit n tyre op die rollers. As ek grootmaat 9mm of 223 doen gebruik ek n 15" bakkie tyre. Vir kleiner hoeveelhede het ek n gholf karretjie se tyre. Ek het van die loopvlak se kant na binne n paar lang self tapping screws gedraai wat deur steek na binne en die doppe bietjie meer skommel.
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Sommer gou gou gebou!
Ek het my stainless media by BJ Oberholzer in die kaap gekoop.kragvark wrote:Waar kry jul daai stainless media so goedkoop?
Sent from my iPhone using Tapatalk
http://www.oberholzerbj.co.za/
Daar is n paar verskillende ontwerpe vir die wet tumbler en meeste van hulle werk met n kar se wiper motor. As jy ene soos myne wil bou kan ek jou help met die planne.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- kragvark
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Re: Sommer gou gou gebou!
Watse groote stainless media het jy gekoop Hennie? Sien daar is paar soorte
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Sommer gou gou gebou!
Shoe, nou vra jy my vas. Dink dit was iets soos 1.5mm x 1cm maar kan net vir jou seker maakkragvark wrote:Watse groote stainless media het jy gekoop Hennie? Sien daar is paar soorte
Sent from my iPhone using Tapatalk
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Sommer gou gou gebou!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- kragvark
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Re: Sommer gou gou gebou!
Hoe vinnig sal jul se moet die motor draai op die tumbler
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Sommer gou gou gebou!
Daarsy, daar is ook n goeie prys vir jou. Ek sou sê so 15-20 rpm as ek moet skat. Koop n wiper motor, jy het n sterk motor nodig. Onthou die drom is vol water, 3 kg se media en die doppe is n gewiggie. N kleiner motor gaan dit nie maak nie.Fanta300 wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=50098
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Sommer gou gou gebou!
30 rpm is optimaal.kragvark wrote:Hoe vinnig sal jul se moet die motor draai op die tumbler
Onthou net dat met 'n "wiper motor" jy 'n 12v kragbron nodig het wat ten minste 6 Amps uitsit, anders trek die storie sommer dood.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Sommer gou gou gebou!
Yup, ek het sommer n ou pc se power supply gebruik. Maar jy moet hom eers jump...Gawie(13mm) wrote:30 rpm is optimaal.kragvark wrote:Hoe vinnig sal jul se moet die motor draai op die tumbler
Onthou net dat met 'n "wiper motor" jy 'n 12v kragbron nodig het wat ten minste 6 Amps uitsit, anders trek die storie sommer dood.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- kragvark
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Re: Sommer gou gou gebou!
Was vandag by midas, die goedkoopste wiper motor wat ek kan kry is R500, is dit maar die prys of weet jul van i beter plek?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Sommer gou gou gebou!
Probeer Auto Zone.kragvark wrote:Was vandag by midas, die goedkoopste wiper motor wat ek kan kry is R500, is dit maar die prys of weet jul van i beter plek?
Sent from my iPhone using Tapatalk

