Terminator Knaldemper
- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Re: Terminator Knaldemper
Ek het my termenator laas jaar opgesit en die oukie werk sommer mooi almal by die veldskiete soek net so 1 of hulle 1 bestel het weet ek nie! So 2 maande terug moes ek n paar permit koedoes skiet 4 het geval toe staan en kyk die trop nog we'll die wind het bietjie gehelp , maar nie soveel soos die termenator nie! My groepe is ook beter!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Terminator Knaldemper
Nico,Harris30-06 wrote: Myne is oor n week hier!
Jy gaan hom Baie like, veral vir daai bosvarke. Geniet hom, Vir Watter Cal het jy georder.
Groete
JP
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Terminator Knaldemper
Skiet weer more by SAHARA met myne. Wil so bietjie "fine tune" op die 303. en dan Saterdag net bevestig als is reg. Skiet Dinsdag aan jakke op Rust De Winter by friende. Aanwas op 40 blesbok ooie was 'n volle 1 lam die jaar
Iets moet daar vreet en ek vermoed dis die jakke wat by Dinokeng natuur reservaat gevoer word sodat die toeruste hulle kan af neem.

Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Terminator Knaldemper
Hey JP ek het een vir my .243win bestal...gaan einde Mei 100rooibokke 60blesbokke en 40wildebeeste oes!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Terminator Knaldemper
Hi Nico,
Great, Kry sommer een vir daai .30 ook, vir die bosvarke skiet
Maar then again ek glo jy sal sommer vir al jou roere die KD's bestel as jy eers gesien (gehoor) het hoe werk daai KD's van Clarence gaan jy vir al jou roere bestel
.
Ek het klaar vir my "nuwe" 25-06 een bestel en ek het nog nie eers kans gekry om lisensie aansoek in te gee nie!
Gaan een kry vir .30-06 ook.
Ps. Ek is op 6 Mei weer in Durban, as ek kans kry draai ek daar by jou vir daai ander goete soos bespreek. Laat weet maar of jy nie miskien jag oor die naweek nie wil nie ry as jy dalk innie bos is nie
, Jy moet die oes geniet, glo gaan belewenis wees.
Cheers
JP
Great, Kry sommer een vir daai .30 ook, vir die bosvarke skiet
Ek het klaar vir my "nuwe" 25-06 een bestel en ek het nog nie eers kans gekry om lisensie aansoek in te gee nie!
Gaan een kry vir .30-06 ook.
Ps. Ek is op 6 Mei weer in Durban, as ek kans kry draai ek daar by jou vir daai ander goete soos bespreek. Laat weet maar of jy nie miskien jag oor die naweek nie wil nie ry as jy dalk innie bos is nie
Cheers
JP
Last edited by JPS on Tue Apr 19, 2011 10:27 pm, edited 1 time in total.
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Terminator Knaldemper
het saterdag myne geskiet vir die eerste keer.
Dis die beste belegging wat ek in jare gemaak het,dis ongelooflik om te voel en hoor wat die Terminator doen.Die recoil is aansienlik minder en die klank nog meer so.Ek gaan verseker vir my 22-250 ook en kry.