Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.
Jagtersdok
Global Moderator
Posts: 2034 Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Post
by Jagtersdok » Wed Apr 20, 2011 9:24 pm
Dags? manne, ek gaan julle groet vannaand vir so 14 dae.
Ek gaan bietjie 'n ander hobbie van my nader trek.
Ek hoor die seilies loop so ons hoop vir die beste. hehe
Gaan julle mis kamarade
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
JPS
Hero Member
Posts: 3653 Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Post
by JPS » Wed Apr 20, 2011 9:29 pm
Hel Dok,
Geniet hom,
Kennis van my Michael het huis en boot daar in Mosambiek, hy is okie volgende 2 weke daar
Ekke sal innie BOS wees
Nie om te jag nie, hoe maar nou familie gelukkig sodat waneer die jagseisoen begin is dit MY tyd
Groete
JP
Kalahari
Hero Member
Posts: 2135 Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Post
by Kalahari » Wed Apr 20, 2011 9:41 pm
Jagtersdok
Die sout le sommer nog vlak in my are, baie kort weg van die see, so man moenie nou te hard praat van die groot water nie, dan raak ek sommer depro!
Elk geval, ek het my kans gehad, geniet dit terdee en stywe lyne
Kalahari
Monrique (SJ)
Hero Member
Posts: 2296 Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Post
by Monrique (SJ) » Thu Apr 21, 2011 5:35 am
@ Neels
Geniet jou vakansie in Mozambiek, rus lekker uit en veilig ry!
Groetnis
Geno
Administrator
Posts: 13654 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Thu Apr 21, 2011 5:44 am
Dokkie,
Lekker rus my maat, moenie te veel Tipo Tinto gebruik nie!
Goed, beter, 6millimeter!
Flip Fouche
Hero Member
Posts: 584 Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Post
by Flip Fouche » Tue May 03, 2011 10:01 pm
Geno
Waar is die Dok? Het hy vir Sullivan gekaap?
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Jagtersdok
Global Moderator
Posts: 2034 Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Post
by Jagtersdok » Wed May 04, 2011 1:50 pm
Ek is terug in SA
Het so klein ongukkie gehad en is nou in die hosptaal. Sal kom inloer soos die sein my toelaat
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Monrique (SJ)
Hero Member
Posts: 2296 Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Post
by Monrique (SJ) » Wed May 04, 2011 2:07 pm
@ Neels
Hoop jy is oraait my maat. Sterkte
Groetnis
Flip Fouche
Hero Member
Posts: 584 Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Post
by Flip Fouche » Wed May 04, 2011 9:24 pm
Wie is jou dok ?
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Geno
Administrator
Posts: 13654 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Fri Jul 15, 2011 11:49 am
Waar's die visfotos?
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!