Ekt het n Benelli gekoop hoofsaaklik vir bosvarke jag, maar wil weet wat dink julle manne gaan die maklikste (beste kans vir goedkeuring) wees?
Motiveer vir SA Jagters sport skiet (het klaar n sportskiet endossement gekry)
Of motiveer vir toegewyde jag en kry n nuwe endossement
Of altwee?
Groete
Albert
Semi-outo haelgeweer motiveering
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Semi-outo haelgeweer motiveering
Sportskiet aangesien jy reeds endossement het. Laat Jagtersreg sommer vir jou n kookwater motivering doen en bobs your ucle!
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Semi-outo haelgeweer motiveering
Defnitief sport skiet.
Soos genoem hey jy reeds die endossement, en jy gaan n semi-auto baie makliker vir sportskiet as vir jag kry.
Soos genoem hey jy reeds die endossement, en jy gaan n semi-auto baie makliker vir sportskiet as vir jag kry.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Semi-outo haelgeweer motiveering
No brainer...sportskiet
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: Semi-outo haelgeweer motiveering
Dankie vir die terugvoer, ek sal so maak en hooplik loop dinge glad!
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Semi-outo haelgeweer motiveering
Defnitief Sportskiet, n pel van my se semi outo haelpomp lisensie was binne n maand goedgekeur
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com