Anneal 1st probeer slag.
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Anneal 1st probeer slag.
Naand almal.
My eerste keer wat ek probeer anneal. Dit lyk so. Enige kommentaar of raad? Ekt anneal en toe gesize. Daarna net blink gevee met lappie.
Oordoen of te min? Ekt hul so 15 tellings onder die vlam gehad.
Mek waardeer enige raad.
Groete
Sp
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243

Re: Anneal 1st probeer slag.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160904/e6b1f757d34f4d4bef642c2f46fefc79.jpg
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Anneal 1st probeer slag.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160904/bbfad6d5a44b484950fccbbf7bea7cb4.jpg
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Anneal 1st probeer slag.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160904/b48d07a3428e2c263f67669c0db8adfd.jpg
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Anneal 1st probeer slag.
lyk vit my ok, maar sal dit volgende keer korter hou jy is bitjie ver af by die dop.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Anneal 1st probeer slag.
Jy het dalk al die artikel gelees, maar dit is van die beste riglyne vir anealling wat ek nog gelees het. Loer gerus hier: http://www.6mmbr.com/annealing.html
Jannie Welman
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Anneal 1st probeer slag.
Deur bloot te kyk na die doppe, nadat jy anneal het, is dit nie moontlik om te oordeel nie. Hang af hoe warm die doppe geword het.
Baie goeie artikel wat Jannie hier noem. Lees dit gerus.
Baie goeie artikel wat Jannie hier noem. Lees dit gerus.
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Anneal 1st probeer slag.
Baie dankie vir artikel JTM. Baie goeie raad. Ek sal dit defnitief in ag neem.
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Anneal 1st probeer slag.
"Ekt hul so 15 tellings onder die vlam gehad"
Afhangende van hoe warm die vlam is sal bepaal hoe lank jy die doppe in die vlam sal hou,
maar 15 tellings klink bietjie te veel.
daars baie clips op youtube wat jy kan kyk na die kleur van die dop soos hy warm raak,
of
die meer wetenskaplike manier is om die botteltjie te koop wat jy aanverf wat lyk soos "tipex"
"Tempilaq" of soortgelyke prdukte.

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Anneal 1st probeer slag.
Dankie LongWolf. Ek sukkel bietjie om tempilaq te kry. Ekt n klomp videos op youtube gekyk. En dis die wat ek besluit het om te probeer. Maar sal maar eers wag dat ek tempilaq kry. Dankie nogmaals.
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
Re: Anneal 1st probeer slag.
Petrus, watter maak doppe is daardie?
Sent from Sony Xperia Z2
Sent from Sony Xperia Z2
Live on the edge, otherwise you're wasting space!
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Anneal 1st probeer slag.
Hi StefL. Dis PMP doppe. So 5 keer al gelaai.
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Anneal 1st probeer slag.
Petrus, watter soort gas en vlamgroote het jy gebruik?
Daar is 'n verskeidenheid van gas mengsels wat elk verskillende temperature lewer.
Die basiese beginsel is hoe warmer jou vlam, hoe korter is die tyd wat die dopnek daarin moet deurbring. Dit help ook nie as jou vlam groote te klein is nie. Hoe laer jou vlam temperatuur, hoe langer moet jy die dopnek in die vlam hou en dus is die kanse groter dat die hitte sal beweeg van die dop se nek tot by die basis/kop van die patroon dop, iets wat nie moet gebeur nie. As die basis van die dop oormatig verhit word en dit sag word is daar goeie kans dat die druk wat die dryfmiddel in die dop opwek die dop kan laat bars.