ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron
Eugene, is dit dalk moontlik om die voledige resultate van die 25ste Junie hier te plaas? Wil aanheg by my toegwyde status aktiwiteite.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron
Is die venue vir 17 Sept weer Heilbron? Sal graag wil kom kyk hoe doen julle manne dit. Stoei nog met my 260 (die skut nie die geweer nie) maar sal dalk die varmint klas (maks 600m?) aandurf.Eugene wrote:Dit was lekker om julle daar te sien!LoopSoosStroop wrote:Sheesh dit was 'n moeilike dag vir amateurs soos ek en my skiet maat. Slegs 12 uit 60 skote raak geskiet. Het darem baie geleer.
Die 14:00 klaarmaak plan klink vir my goed.
Ek sal eers bietjie huiswerk doen voordat ek weer ene bywoon.
Die volgende een is op 17 September 2016. Dit gee jou darem bietjie tyd om te oefen, maar moenie wegbly oor julle bang is vir die telling nie. Die hoofdoel is mos om dit te geniet en te leer en dis juis op sulke dae, wanneer daar biejie druk is, dat mens die meeste leer!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron
Dit is die keer by Vierfontein net anderkant Orkney. Kom gerus weer!gbvl wrote:Is die venue vir 17 Sept weer Heilbron? Sal graag wil kom kyk hoe doen julle manne dit. Stoei nog met my 260 (die skut nie die geweer nie) maar sal dalk die varmint klas (maks 600m?) aandurf.Eugene wrote:Dit was lekker om julle daar te sien!LoopSoosStroop wrote:Sheesh dit was 'n moeilike dag vir amateurs soos ek en my skiet maat. Slegs 12 uit 60 skote raak geskiet. Het darem baie geleer.
Die 14:00 klaarmaak plan klink vir my goed.
Ek sal eers bietjie huiswerk doen voordat ek weer ene bywoon.
Die volgende een is op 17 September 2016. Dit gee jou darem bietjie tyd om te oefen, maar moenie wegbly oor julle bang is vir die telling nie. Die hoofdoel is mos om dit te geniet en te leer en dis juis op sulke dae, wanneer daar biejie druk is, dat mens die meeste leer!
Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron
Net weer 'n herinnering aan hierdie skietdag. Afslag vir vroeë regsitrasie tot 9 September 2016.
Aim small, miss small
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron
Ek sien uit na more wie van die Jaracal manne gaan nog daar wees
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13565
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron
Hein (Haan) wrote:Ek sien uit na more wie van die Jaracal manne gaan nog daar wees
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek en Stompe sal daar wees, wonder of ek nog afslag kry as ek vandag betaal...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron
Julle manne moet dit geniet, ek sou graag wou deelneem maar skiet more Combat Rifle spankompetisie anderkant Stilfontein by Frontier se bane.Capt. Oblivious wrote:Hein (Haan) wrote:Ek sien uit na more wie van die Jaracal manne gaan nog daar wees
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek en Stompe sal daar wees, wonder of ek nog afslag kry as ek vandag betaal...
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron
Ja ek gaan maar Vmaxe gooi en hoop vir die beste.
Ek sien baie uit daarna. Sal maar sien of ek kan slaap vanaand.
Groete
Ek sien baie uit daarna. Sal maar sien of ek kan slaap vanaand.
Groete
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron
Stompe wil jy die gonge spaar?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron
Ja shame arme goed.Supacow wrote:Stompe wil jy die gonge spaar?
CFR wil nie saam speel nie, so die 243 moet maar sy deel bring.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron
Sal darem maar 'n storie afgee as hy met daai vmax'e die gonge wat ons by hom gekoop het, stukkend skiet:.....Supacow wrote:Stompe wil jy die gonge spaar?

Aim small, miss small
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron
Toemaar Stompe ek gaan ook daar opdaag met my 243....ons hoop maar die wind waai nie
Groete
Frans
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron
Daar gaan net ligte wind wees, lyk na so tussen 9 en 10 mph....SakoTrippel2 wrote:Toemaar Stompe ek gaan ook daar opdaag met my 243....ons hoop maar die wind waai nie![]()
Groete
Frans
Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13565
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron
Eugene wrote:Daar gaan net ligte wind wees, lyk na so tussen 9 en 10 mph....SakoTrippel2 wrote:Toemaar Stompe ek gaan ook daar opdaag met my 243....ons hoop maar die wind waai nie![]()
Groete
FransDit maak net die speelveld gelyk.
Weer n bitter lekker dag dankie julle, Eugene jy moet dalk daar aan dink om n ander weather app te gebruik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron
Hahaha! Ek het nooit vir meer as 10mph wind gestel nie.....
Was goed om julle manne weer te sien en ook nuwe mense te ontmoet! Dankie vir julle bywoning!
Was goed om julle manne weer te sien en ook nuwe mense te ontmoet! Dankie vir julle bywoning!
Aim small, miss small