kop seer
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
kop seer
Naand ooms ek wil net graag weet wat help vir kop seer?
Groete francois
Groete francois
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: kop seer
Stadig met die "voggies" dan is die kopseer nie so kwaai nie!!! 

Groetnis
Groetnis
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: kop seer
Grandpa poeier en n liter water
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
bullseye
Re: kop seer
MORE FRANCOIS
AS JY NIE N PIL HET WAT NABY JOU IS NIE GEBRUIK DIE VOLGENDE. VAT JOU DUIM EN SIT HOM TUSSEN JOU ANDER DUIM EN WYSFINGER AMPER WAAR DIE DUIM EN WYSVINGER BYMEKAAR KOM, ROTEER NOU JOU DUIM IN DIE RONDTE, JY MOET SOMMER LEKKER HARD DRUK. JY SAL VOEL DIE KOPSEER SKIET MAAR HOU NOG N RUKKIE AAN, AS JOU DUIM MOEG WORD SKAKEL OOR NA ANDER HAND. JY SAL NIE GLO HOE VINNIG DAAI KOPSEER VERDWYN NIE.
GROETNIS
BEN.
PS. AS DIE KOPSEER VAN VOGGIES IS, ONTHOU DRANK VERDRA NIE ONREG NIE.

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: kop seer
Francois
Is dit nou jy of jou GF wat di kopseer het

Mooi loop
Francois
Is dit nou jy of jou GF wat di kopseer het
Mooi loop
Francois
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: kop seer
M?re Groot Leeu!
Ek het darem nou self daai ding gesit en wonder!
Ek het darem nou self daai ding gesit en wonder!
Dont tell me, show me......
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: kop seer
Hehehe nee ek drink nie meet nie dit is net geldmors.
Groete
Groete
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: kop seer
Oom Leeu
Ek het al gehoor as die GF n kopseer het is dit , maar net n tekort van vitamiene P!!!
Maak mooi
Groetnis
Ek het al gehoor as die GF n kopseer het is dit , maar net n tekort van vitamiene P!!!
Groetnis
-
grumpy
Re: kop seer
Hou twee Disprins byderhand. As sy se sy het kopseer dan gee jy haar die twee pille.
As sy se sy het kopseer dan se jy sy kan maar net le jy sal al die werk doen!!
As sy se sy het kopseer dan se jy sy kan maar net le jy sal al die werk doen!!
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: kop seer
As dit regtig n probleem is is daar n rede voor,jy het alergie wat sinus gee,dit kan stof of grassade wees.Anders het jy hoe bloedruk wat baie gevaarlik is,praat met ons eie Jagtersdokter liewer vroer as later.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: kop seer
Ek het die naweek gehoor jy moet 'n aartappel in skywe sny en dit om jou kop vasdraai met 'n lap!
Jy moet seker hard gevat het om by die punt uit te kom waar jy die raad wil probeer, maar die verteller het daarby gesweer!
P
Jy moet seker hard gevat het om by die punt uit te kom waar jy die raad wil probeer, maar die verteller het daarby gesweer!
P
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: kop seer
Hahaha ek dink die selle maar ek het een vraag wat ek wil vra is sal dit regtig werk want ek gaan dit nie verniet doen nie.
Groete FB
Groete FB
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: kop seer
Kan jou wysvingers vat en agter jou ore - net agter die bel druk druk hard en vir n ruk dit help - Dit is nogal seer as jy die druk toepas maar as die kopseer van so aardt is dan vat ek maar daai druk. Of sorg maar dat jy n grandpa by het.
So tyd terug vertel my pa my van die vrou wat 2 dae al met n migrane geloop het mense was raadop met die anti - n dr gee toe die raad 2 grandpas saam gegooi boop taffel sout - drink dit. daai migrane is weg my vriend drink nou sy grandpa met die sout en se ja dit werk.

When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !