Maak jou eie mes
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Baie interessante vyl jig. Lyk nie te moeilik om te prakseer nie.
Jannie Welman
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Jannie,
Dis 'n baie sinvolle stukkie apperaat. Dit het my handig te pas gekom vanmiddag om die bevels mooi eweredig te vyl en laaste vylwerk af te rond. Dit het my nie lank gevat om dit aanmekaar te timmer nie.
Ek is regtig in my noppies met wat ek vermag het. Ek het nou klaar gevyl tot waar ek gemaklik is vir voor die verharding en tempering. Ek moet nou die mes mooi skuur en afrond dan moet ek prakseer hoe ek die lem gaan verhard.

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
So lyk die "jig" vir die manne wat een wil maak.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Gisteraand die lem mooi skoon gevyl ("draw filing" - liggies) asook eenkant van die hef. Dit verg geduld en deursettingsvermoë om aan te hou totdat die laaste dwarsmerkie op die oppervlak uit is... 
Sal vanaand die ander kant van die hef klaarmaak en dan begin afskuur, DV.
Sal vanaand die ander kant van die hef klaarmaak en dan begin afskuur, DV.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
So met n vyl wil jy afgaan tot jou heat treat dikte maw as die staal 5 mm diknis werk hom af na 0.5mm toe- dan handskuur jy daai wetter tot so 600-800. Dan laat jy verhard
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Jy gaan nir materiaal kan verwyder na heat treat nie- dan le jy daai oukie in swembadsuur vir so 30 min dan is al jou heat treat scale af. Dan begin jou weer op 220 skuur papier en werk hom tot waar jy wil
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Jannie,JTM wrote:Watter fyl gebruik jy vir Draw, 2nd Cut?
Dis 'n goedkoop halfrond vyl wat ek by Ademdorff gekoop het, waarskynlik 1st cut.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Maak jou eie mes
Hoe werk hierdie 1st cut 2nd cut bedryf? Ek weet net 1st cut is the deepest volgens Kat Stefaans
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Jy sal maak dat ek lank en saggies myself aan die slaap huil....Dries101 wrote:So met n vyl wil jy afgaan tot jou heat treat dikte maw as die staal 5 mm diknis werk hom af na 0.5mm toe- dan handskuur jy daai wetter tot so 600-800. Dan laat jy verhard
Na ek al daai tyd spandeer het om al die growwe vylmerke uit te vyl, moet ek dit weer oordoen.
Dankie vir daardie advies Dries. Ek het dan nog een mm om weg te vyl.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Verwys na die grofheid/fynheid van die vyl.Supacow wrote:Hoe werk hierdie 1st cut 2nd cut bedryf? Ek weet net 1st cut is the deepest volgens Kat Stefaans
Bastard cut - grof
First cut - medium
Second cut - fyn
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Jannie,
Ek het die harde werk met die halfronde vyl gedoen, insluitend die "draw filing" en het alles toe oorgegaan met 'n fyn driehoek vyltjie.

Ek het Dries se raad gevolg en die lem nog verder gevyl tot op ongeveer 0.5 mm en alles weer glad gevyl op die lem se sye en het ook die hef sye probeer gelyk vyl. Die glans van die foto laat dit dikker vertoon as wat dit is.
Ek het egter nou een probleem op die hef self, en dit is dat op die onderkantse hoek van die hef, die staal dunner is as die res van die hef. Die standaard dikte is 5.1mm terwyl die dun gedeelte 4.5mm vertoon. Op die boonste foto is dit sigbaar as die bopunt van die hef. Op die onderste foto is dit die swart merk op die hef.
As ek 0.5mm van die hef probeer wegvyl gaan die lem se snyvlak nie meer mooi sentraal wees nie, en die "bevel" aan die kant wat ek weg gevyl het gaan aansienlik vlakker wees as die ander kant. Ek het beplan om die hef van die mes effe kleiner te maak as die oppervlak van die hef self (swart micarta) en dit dan vas te skroef aan die staal instede van om dit te epoksie.
Hoe maak ek nou?
Hoe maak ek nou?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Ja dis n moeilike een dis gewoonlik waar daai mes n muur tref. Twee opsies vyl albei kante gelyk af OF as jy epoxy daai handle aan en kleur jou epoxy ook swart
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
My advies sou gewees het taper die tang maar daai winkel gaan nie werk met n vyl nie- so ek sou moontlik daai hele mes afgevat het na 4mm dikte. Dan is jou probleem weg. Of jy kan nogsteeds jou kleiner handles doen maar skroef en epoxy hulle- met swart epidermix dan gaan jy met n baie klein gom merk sit waar die gap is. Dis in elke geval nie m slegte idea om epoxy op n koolstof mes te sit nie want jy soek nie vog tussen handvatsel en lem nie
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5144
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Maak jou eie mes
Manne hier gaan my 1ste poging.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5144
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Maak jou eie mes
Hier volg die res.
Jammer oor die glans. Kon nie mooi foto in die skaduwee neem nie. Son opsie is beter maar staads nie mooi nie.
Jammer oor die glans. Kon nie mooi foto in die skaduwee neem nie. Son opsie is beter maar staads nie mooi nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Maak jou eie mes
Mooi goeters wat julle maak!!
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Welgedaan Peet. Ek wik en weeg en dink, maar jy doen die ding en kry klaar. Jou mes lyk goed. Gaan jy 'n skede maak?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie weereens vir jou raad Dries, en ek neem kennis wat jy sê van die koolstofstaal.Ek sal waarskynlik dan die epoksie roete volg. Ek het oorweeg om dalk 'n wit liner ook op te sit.Dries101 wrote:My advies sou gewees het taper die tang maar daai winkel gaan nie werk met n vyl nie- so ek sou moontlik daai hele mes afgevat het na 4mm dikte. Dan is jou probleem weg. Of jy kan nogsteeds jou kleiner handles doen maar skroef en epoxy hulle- met swart epidermix dan gaan jy met n baie klein gom merk sit waar die gap is. Dis in elke geval nie m slegte idea om epoxy op n koolstof mes te sit nie want jy soek nie vog tussen handvatsel en lem nie
Ek moet maar kyk of ek nie by 'n belt sander van een of ander aard kan uitkom om die algehele dikte te verminder nie. Miskien 'n toetslopie by Adendorffs aanvra...
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
As jy nie 4 ure se ry weg was nie kon jy enige tyd kom draai het
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Peet,
Kyk ek reg? Dit lyk of slegs een kant van jou mes 'n "bevel" het?
Kyk ek reg? Dit lyk of slegs een kant van jou mes 'n "bevel" het?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie in ieder geval Dries. Ek hoop om volgende naweek by KMTS te gaan inloer om die handvatsel materiaal en so een en ander ander goedjies ook te gaan aankoop.Dries101 wrote:As jy nie 4 ure se ry weg was nie kon jy enige tyd kom draai het
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Peet
Daai eerste poging lyk goed...ek hou van die bevel se lyn!
Die handvatsel lyk smart!
Daai eerste poging lyk goed...ek hou van die bevel se lyn!
Die handvatsel lyk smart!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5144
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Maak jou eie mes
Jy kyk mooi fynKyk ek reg? Dit lyk of slegs een kant van jou mes 'n "bevel" het?
Dankie Viking ek wardeer. Nou vir 'n regte egte mes vir die veld
O ja, nee ek gaan nie 'n skede maak nie. Ek verpes leerwerk
Ek het 3m 25x3mm mildsteel flatbar gekoop en daarop geoefen. Klomp geslyp om te sien hoe lyk 5,7 en 9 grade bevel so nou kan ek net weer na hulle kyk en besluit teen watter hoek ek wil slyp.
Last edited by Pvdw on Sun Sep 25, 2016 9:09 pm, edited 1 time in total.