375 Ruger Bende

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3391
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Tue Mar 03, 2015 5:13 pm

Wouter

EK het iewers kiekies geplaas van daardie DGS nadat dit herwin is uit 'n kleiwal. EK het nog net in .224 40gr V-Maxe die tipe gemors gesien. Die lood hardloop totaal uit sy koper jas uit. Teen R920/50 oefen mens nie so lekker met die Barnes TSX 270gr'ns nie.

Die Yimney opgradering klink soos 'n lekker plan.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6711
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: 375 Ruger Bende

Post by Wouter Roets » Tue Mar 03, 2015 6:21 pm

Tau

Ek moet ook nog een van daai Yimney snellers probeer. Jy weet nie dalk wie hou voorraad aan nie?

Ek het destyds terugvoering vir Hornady gegee nadat hulle gevra het om dit te toets. Het vir hulle gese dit is n pot %^& en voorstelle gemaak. Duidelik het hulle hulle nie veel daaraan gesteur nie. Daar is n reuse verskil tussen hulle werkverrigting en Woodleigh wat veronderstel is om baie dieselfde op te tree weens hulle konstruksie.

Groetnis
Wout

PS :laugh: :laugh: :laugh:

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3391
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Wed Mar 04, 2015 7:06 am

Haha Wouter jy gee terugvoering aan Hornady en ek duidelik nie aan Timney nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
gs23139
Full Member
Full Member
Posts: 134
Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am
Location: Krugersdorp

Re: 375 Ruger Bende

Post by gs23139 » Wed Mar 04, 2015 7:23 pm

1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Ruger
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
28. Andy- Ruger African Hawkeye
29. Fred - Ruger African
30. Wouter Roets - Ruger Alaskan
31. Noors - Ruger Alaskan
32. GIDO - Howa
33. Quinna - Howa (wag net vir lis)
34. John -
35. Nico Jooste - Howa
36. Gerhard Strydom - Howa
Gerhard

Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic

User avatar
Fishaman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Thu Nov 07, 2013 4:28 pm
Location: Volksrust

Re: 375 Ruger Bende

Post by Fishaman » Wed Mar 04, 2015 8:15 pm

1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Ruger
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
28. Andy- Ruger African Hawkeye
29. Fred - Ruger African
30. Wouter Roets - Ruger Alaskan
31. Noors - Ruger Alaskan
32. GIDO - Howa
33. Quinna - Howa (wag net vir lis)
34. John -
35. Nico Jooste - Howa
36. Gerhard Strydom - Howa
37. Fishaman - Howa
38. Eugene Harmse - Howa
http://www.animatedimages.org/data/media/199/animated-fox-image-0059.gif

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3391
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Tue Apr 21, 2015 8:16 am

My .375 is terug vanaf Morkel & Crouse en die sneller val nou op 2.4lb. Nuwe vuurtjie(spring) ingesit. Die wapen skiet BAIE beter. Ek het aanvaar so groot roer se sneller moet nie te sag wees nie, maar ek was verkeerd.

Ek het laas naweek so bietjie gaan speel met die roer en mense die Alaskan skiet darem net asemrowend so uit die staan posisie en snaakse sit of hurk houding.

http://vid1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7918_zps5u0vkbgu.mp4

Hier skiet ek 'n 300gr Impala solid op 200m na 'n 20cm gong. SO lucky skoot met die 4x40 Pecar Berlin scope.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3391
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Tue Jun 14, 2016 8:51 am

The time has come to resurrect this thread!!!!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 5866
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie

Re: 375 Ruger Bende

Post by Eugene » Tue Jun 14, 2016 9:02 am

tau wrote:The time has come to resurrect this thread!!!!!!
Ek het nog nie vrek baie met myne gejag nie en hoop om die jaar iets groter as 'n Rooibok daarmee te skiet. Ek laai tans die 300gr Busmaster van Peregrine teen 2400 ft/s en dit werk lekker in my roertjie.

Sou so ruk terug 'n buffelkoei gaan skiet het en het 'n pakkie 380gr Rhino gekry om te toets. Daai koeels slaan bitter hard! Voor en agter...... :P
Aim small, miss small

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3391
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Tue Jun 14, 2016 10:03 am

Het die wereld se bemarking vir ons gejok? Is die .375 Ruger rerig so veelsydig was wat die manne met die toonbanke voor hulle en die gunne in rakke agter hulle vertel het??

Nee ek dink nie so nie. Jy ken die engelse spreekwoord, "jack of all trades, master of none". Wel vir my is die .375 regtig vasgevang in die sê ding. Ek is vrek lief vir my Ruger Alaskan met sy 20" loop en sintetiese afwerking en SS loop.

Die geweer hanteer lekker, dra mooi en skiet uit die vuis soos 'n kleiner kaliber. Kyk ek dink vir Koedoe en varke jag in die Oos-Kaap, gaan jy sukkel om 'n better natweer,kudu verras jou langs die spek, skiet vinnig geweer kry . Ja manne skiet buffels suksesvol met die geweer en skiet Gemsbokke in die Kalahari ook. Maar al die dinge doen hy nie maklik nie. Ek weet iemand gaan my nou stenig, maar 'n Barnes 300gr TSX is nie 'n 400gr TSX nie. En 'n 270gr TSX is nie 'n 162 gr 7mm of .30 koeel teen 3000fps vir Gemsbokke nie.

Wat wel die .375 beter maak is die minder recoil as die groter wapens en die feit dat almal nie die budget vir 10 gewere of tyd/geduld vir lisensie aansoek het nie. Die geweer stel ons dus in staat om een wapen vir meer as een doel te gebruik, maar hy sukkel met sommige van die allermans jobbies.

Op kort afstande is ek tevrede met my geweer se vermoëns. My Barnes 270gr TSX lading en Impala 300gr Solids. Skiet bitter mooi en ek sal nie sommer verander aan die kombinasie nie. Op verder afstande is ek wel nie tevrede met die roer nie.

Ek besef die swak BC waardes van die meeste .375 koeels is maar swak en van 100-300m val 'n .270gr Branes met 60cm. EK skiet 'n Leupold 3-9x 40 op die roer so daar is nie juis baie reticle vir afmerk nie. So kry ek 'n gatjeuk, soos meeste wapen lief hebbers mee sukkel. Anders sou ons almal een geweer en koeel geskiet het. My oog vang Johan Kriek se koeels wat hier op Jaracal gebruik is en ek maak kontak met hom. Ek gee hom my vereistes en hy stuur vir my vrek vinnig tekeninge van wat hy vir my kan maak. Binne 10 dae vanaf ons eerste mail totdat die koeels by my land in die boland. So wat het ek gespec aan Johan?

'n Hoër BC koeël, teiken spec,skerp neus wat 200gr weeg en nie te lank raak vir die Ruger se kort magasyn nie. Ek wil kyk met die koeels of mens die trajek van die .375 kan verbeter met hierdie tipe koeel en dan later vir Johan vra om hopenlik vir my dieselfde ontwerp met 'n jagkoeel "expansion" te maak as dit werk. Eers wil ek net kyk of dit kan werk vir my en ek wil gewoond raak om die geweer verder te skiet. Wat is ver? Met my 7mm en 6.5 is anderkant 350m jag skote vir my ver met die .375 is anderkant 150m vir my ver, so ek sal graag die geweer gemakliker tot 300m kan skiet. Of in jag terme 'n Gemsbok in die Kalahari wat teen 60km/h wei en net uit jou gemaksone bly. Ja ek kan my 7mm of 6.5 gebruik, maar ons is mos nou al lankal verby one mind tracked.

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Kriek%20l1p%20375%20200_zpssj4rkqaw.jpg

Die tekening wat Johan vir my gestuur het voor my bestelling. Werklikwaar asemrowende diens en 'n manier vir 'n geweer aanhanger soos ek om ook iets te laat maak wat in my kop vasteek.

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Kriek_zpsmwac0iuo.jpg

Die vergelyking met ander koeëls wat ek skiet, ongelukkig het ek nie meer GS Custom 200gr wat nie gelaai is nie.

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/kriek%202_zps1sn2lden.jpg

Met Wouter se hulp het ek begin lading van 77 gr S 355 begin en TPL van 86mm, wat die magasynkas se limiet is, MAX TPL is 87.92mm. EK het 3 x gelaai vir spoed toets met Magnetospeed en 3 x sommer vir 'n groep. As die weer skietgee gaan ek hulle toets.

Ja seker nie die beste plan nie, maar ek wil my .375 Ruger meer gebruik en hier is my begin.
Last edited by tau on Wed Jul 27, 2016 12:42 pm, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

RodA
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue May 24, 2016 1:34 pm

Re: 375 Ruger Bende

Post by RodA » Thu Jul 21, 2016 5:00 pm

A bit slow to get on the bus.......
1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Ruger
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
28. Andy- Ruger African Hawkeye
29. Fred - Ruger African
30. Wouter Roets - Ruger Alaskan
31. Noors - Ruger Alaskan
32. GIDO - Howa
33. Quinna - Howa (wag net vir lis)
34. John -
35. Nico Jooste - Howa
36. Gerhard Strydom - Iowa
37 RodA Voere (Lis vandag ontvang

JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 1647
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Location: Welgelegen

Re: 375 Ruger Bende

Post by JohanvB » Thu Jul 21, 2016 5:32 pm

Tau.. I like the way you think!

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3391
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Sun Sep 25, 2016 7:45 pm

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160925/c9fcd3ef510455a8699cd36c3b1521e2.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160925/8175c7c559c0c88599660cfd2513d8d7.jpg

Baie tevrede met begin ladings vir die 200 gr Kriek koeëls. Ek het wel op albei groepe 'n skoot getrek.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
Konrad308
Full Member
Full Member
Posts: 188
Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Location: Richards Bay

konrad308

Post by Konrad308 » Sun Sep 25, 2016 10:08 pm

1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Ruger
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
28. Andy- Ruger African Hawkeye
29. Fred - Ruger African
30. Wouter Roets - Ruger Alaskan
31. Noors - Ruger Alaskan
32. GIDO - Howa
33. Quinna - Howa (wag net vir lis)
34. John -
35. Nico Jooste - Howa
36. Gerhard Strydom - Iowa
37 RodA Voere (Lis vandag ontvang
38 Konrad308 - Howa
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag

japievan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Location: Pretoria

Re: 375 Ruger Bende

Post by japievan » Mon Sep 26, 2016 8:00 am

Tau

Watse lot S355 gebruik jy? Lyk of dit 11 kan wees.

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3391
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Mon Sep 26, 2016 9:12 am

009 dink ek. Ek is nie seker nie my herlaai data is by huis.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

Bernhardt
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Sun Sep 13, 2015 8:28 am

Re: 375 Ruger Bende

Post by Bernhardt » Mon Sep 26, 2016 10:57 am

Konrad308 wrote:1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Ruger
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
28. Andy- Ruger African Hawkeye
29. Fred - Ruger African
30. Wouter Roets - Ruger Alaskan
31. Noors - Ruger Alaskan
32. GIDO - Howa
33. Quinna - Howa (wag net vir lis)
34. John -
35. Nico Jooste - Howa
36. Gerhard Strydom - Iowa
37 RodA Voere (Lis vandag ontvang
38 Konrad308 - Howa
39. Bernhardt Swart

Bernhardt
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Sun Sep 13, 2015 8:28 am

Re: 375 Ruger Bende

Post by Bernhardt » Mon Sep 26, 2016 11:03 am

Hi
Ek het so maand terug vir my n Howa SS 375 Ruger gekoop. Vrek opgewonde. Wag nog net vir lisensie maar het al bietjie begin shop. Ek het al hornady doppe gekoop. Ek is baie lus om 300gr Rhino penetrators te laai. Het iemand al met hul getoets? Ek sien op Sonchem se website dat die 3 dryfmiddels wat hul voorstel is 341, 355, 365 is. Wat sal julle voorstel? Sal enige raad waardeer

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3391
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Wed Sep 28, 2016 9:06 am

japievan wrote:Tau

Watse lot S355 gebruik jy? Lyk of dit 11 kan wees.
Dit is 009
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3391
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Fri Sep 30, 2016 7:19 pm

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160930/1c38caa6eb5a040a5d728ea630e3668a.jpg

Kriek 200gr GS custom 200gr HV Barnes 270 gr TSX Impala 300gr solid
Last edited by tau on Fri Oct 07, 2016 1:23 pm, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3391
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Fri Sep 30, 2016 7:20 pm

tau wrote:[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016093 ... e3668a.jpg[/IMG]

Kriek 200gr GS custom 200gr HV Barnes 270 gr TSX Impala 300gr solid
Ek is nou redelik voorberei vir verskillende take met die .375 Ruger
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6542
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 375 Ruger Bende

Post by Arnold » Sat Oct 01, 2016 7:17 am

Ek hou nogal van die GS Custom wat mens teen die spoed van wit lig kan skiet ... en natuurlik kan mens met hulle deur bosse ook skiet ;)

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3391
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Sat Oct 01, 2016 8:03 pm

Nee jy skiet die bos plat. Die GS custom sit mooi energie in 'n bok. Beste vir allermans jagte en bokke. Hulle maak ook meer spoed met minder druk.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 2261
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: 375 Ruger Bende

Post by Fanta300 » Thu Dec 15, 2016 8:05 pm

1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Ruger
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
28. Andy- Ruger African Hawkeye
29. Fred - Ruger African
30. Wouter Roets - Ruger Alaskan
31. Noors - Ruger Alaskan
32. GIDO - Howa
33. Quinna - Howa (wag net vir lis)
34. John -
35. Nico Jooste - Howa
36. Gerhard Strydom - Iowa
37 RodA Voere (Lis vandag ontvang
38 Konrad308 - Howa
39 Bernhardt Swart
40 Fanta300
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3391
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Wed Aug 29, 2018 3:35 pm

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180829/b1935d850f47de1105538f48240117b2.jpg

Moenie my kom charge nie Rooibokkie.!!!

Pel het die bok gekwes en hy was te onfiks om by haar tekom toe skiet ek haar op 60 m. Vleisskade was minimaal.
Last edited by tau on Thu Aug 30, 2018 11:39 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1489
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Location: Randburg

Re: 375 Ruger Bende

Post by LoopSoosStroop » Thu Aug 30, 2018 8:24 am

Polieste is baie stil oor my aansoek... >:(
Pieter van Deventer
Blok Engineering

Post Reply

Return to “Grootwild Kalibers/Dangerous Game Calibres”