RPR
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
RPR
Goeie middag almal!
Is daar dalk al iemand wat kan getuig oor die Ruger Precision Rifle?
Is daar dalk al iemand wat kan getuig oor die Ruger Precision Rifle?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: RPR
..en toe begin die geveg!
Wouter meet nie sy groepe wat hy skiet met syne nie, want dit is net een gat.
Wouter meet nie sy groepe wat hy skiet met syne nie, want dit is net een gat.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
Re: RPR
Dankie tog jy't reply Gawie! Ek het nou begin worry

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: RPR
As ek nou lus was vir 'n skeisaak, sou dit die regte roer wees om dinge aan die gang te kry!
Ek sal albei my HOWA's ruil vir so 'n roer in die regte kaliber.
Ek sal albei my HOWA's ruil vir so 'n roer in die regte kaliber.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: RPR
En wat is die regte kaliber Gaafsters?Gawie(13mm) wrote:As ek nou lus was vir 'n skeisaak, sou dit die regte roer wees om dinge aan die gang te kry!![]()
Ek sal albei my HOWA's ruil vir so 'n roer in die regte kaliber.
...en toe begin die geveg...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: RPR
Ek sien Camdix het voorraad. Ek sal die 308 koop en hom herkamer na n 300WSM. Gawie sal van n 270 hou Francois! 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: RPR
Oor my dooie liggam!!!!!!joe rocket wrote:Ek sien Camdix het voorraad. Ek sal die 308 koop en hom herkamer na n 300WSM. Gawie sal van n 270 hou Francois!
Enige .284 sal doen dankie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: RPR
Is 270 nie maar eintlik die regte vinnige 7mm nie?Gawie(13mm) wrote:Oor my dooie liggam!!!!!!joe rocket wrote:Ek sien Camdix het voorraad. Ek sal die 308 koop en hom herkamer na n 300WSM. Gawie sal van n 270 hou Francois!
Enige .284 sal doen dankie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
Re: RPR
Sien hy kom net in .243 6.5CM en .308
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: RPR
Almal kort aksies.Hercules Breitenbach wrote:Sien hy kom net in .243 6.5CM en .308
Die 6.5 Creed sal maar die ding moet doen. My huwelik is dus veilig vir nou.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
Re: RPR
Ek oorweeg die .308

- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: RPR
myne se lisensie vandag gekom. 243 met 7.7 twist loop
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
Re: RPR
WitWillem (Charl) wrote:myne se lisensie vandag gekom. 243 met 7.7 twist loop
Baie geluk! Stuur paar fotos? (van die geweer, nie jou lisensie nie)
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: RPR
myne gister gaan haal.
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
Re: RPR
Watse kaliber het jy gekies?
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: RPR
Ek het myne, nog nie geskiet nie, maar looks gewys baie impressed, ek wag nou vir my doppe en dies sal dit seker vandag kry.
Ek het besluit op n 6.5creedmoor die BC van die 6.5 is ongelooflik.
Ek het besluit op n 6.5creedmoor die BC van die 6.5 is ongelooflik.
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: RPR
ploeag so bietjie met n Amerikaner se kallers maar dis wat ek wil doen met my geweer, moet nou nog net besluit watter kleure die beste gaan wees.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1696
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: RPR
Jus, ek soek ook een!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: RPR
Dawie, nee ek het nog nie kans gekry nie, sal fotos opsit sodra ek klaar is, Januarie het te veel maande.
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: RPR
Dawie,
Dis mooi ja, het my geweer die naweek geskiet, niks om oor huis toe te skryf groepering gewys nie maar dis early days, ek skiet berger 140, ek gaan nou die berger toets doen van 6, 6, 6, 6 laai met verskillende lengtes ek kyk wat maak mooi in die geweer.
Maar hy skiet baie lekker.