Nuwe Hilux 2.8 GD-6

User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by LRLaubscher »

Het is 2.4 extra cab. Kry deur die bank 10km/l + en ek ry nie regtig mooi nie!
Met chip maak hy nou 500nm en die 3.2 fords kou klippe hehe
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Arnold van Wyk »

Capt. Oblivious wrote:
Wouter Roets wrote:Rifrug

Wat is die goed wat pla op die bakkie? Is hierdie dieselverbruik wat die rekenaartjie se of die som as jy by die pomp ingooi?

Groetnis
Wouter
Daai NEUS!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Vlakvark Soldaat »

Hahahahahaha! Lyk soos die hondjie wat sy neus by die doggy-door uitsteek... :laugh: :laugh:
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by PaulM »

Stefan764 wrote: Spasie agter in kajuit is wel swakste wat ek nog in n bakkie gesien het, bitter klein.

Stefan, jy het seker nooit die eer gehad om in die ou SFA Hilux dubbel-dop te ry nie. :laugh: :laugh: :laugh: My Pa ry sy 1997 2.8 DC nou nog, en jy verstaan nie wat beknop agter beteken nie..... ;) ;)
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Apie »

PaulM wrote:
Stefan764 wrote: Spasie agter in kajuit is wel swakste wat ek nog in n bakkie gesien het, bitter klein.

Stefan, jy het seker nooit die eer gehad om in die ou SFA Hilux dubbel-dop te ry nie. Image Image Image My Pa ry sy 1997 2.8 DC nou nog, en jy verstaan nie wat beknop agter beteken nie..... ;) ;)
Daai ou Hiluxe, alhoewel ysters, het net genoeg agter beenspasie vir mense korter as 1.1 meter....

Sent from my D5803 using Tapatalk
User avatar
kwagga
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by kwagga »

PaulM wrote:
Stefan764 wrote: Spasie agter in kajuit is wel swakste wat ek nog in n bakkie gesien het, bitter klein.

Stefan, jy het seker nooit die eer gehad om in die ou SFA Hilux dubbel-dop te ry nie. :laugh: :laugh: :laugh: My Pa ry sy 1997 2.8 DC nou nog, en jy verstaan nie wat beknop agter beteken nie..... ;) ;)
Ja, Oscar sal mooi agter inpas..........
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13627
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Capt. Yoda »

lmga
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by JDKey »

PaulM wrote:
Stefan764 wrote: Spasie agter in kajuit is wel swakste wat ek nog in n bakkie gesien het, bitter klein.

Stefan, jy het seker nooit die eer gehad om in die ou SFA Hilux dubbel-dop te ry nie. :laugh: :laugh: :laugh: My Pa ry sy 1997 2.8 DC nou nog, en jy verstaan nie wat beknop agter beteken nie..... ;) ;)
PaulM, net so vir interesantheid, hoeveel keer was daai 1997 bakkie al gesteel? :police:
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by PaulM »

JDKey wrote:
PaulM wrote:
Stefan764 wrote: Spasie agter in kajuit is wel swakste wat ek nog in n bakkie gesien het, bitter klein.

Stefan, jy het seker nooit die eer gehad om in die ou SFA Hilux dubbel-dop te ry nie. :laugh: :laugh: :laugh: My Pa ry sy 1997 2.8 DC nou nog, en jy verstaan nie wat beknop agter beteken nie..... ;) ;)
PaulM, net so vir interesantheid, hoeveel keer was daai 1997 bakkie al gesteel? :police:
Daardie bakkie word BAIE beter opgepas as die koningin van Engeland! ;D
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
rifrugmeerkat
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Feb 11, 2014 10:54 am

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by rifrugmeerkat »

Wouter,

Die branstof verbruik is wat ek uitgewerk het na n vol tenk.

1.Die draaiknoppie vir 4Lo skop nie dadelik in nie
2.Radie het nie draai knoppie nie
Materiaal om die deur handvatsel
3. Plastiek op die deur arm rus krap maklik
4. Daar is n alarm vir als, geneig om my redelik te irriteer.
5. Geen SAT Nav vir Diesel topmodel nie

Dit is maar goedtjies wat my irriteer ander sal dit dalk anders ervaar. Maar oor die algemeen is dit n baie lekker bakkie. Daar is seker nie so iets soos n perfekte vrou of bakkie nie, altans nognie.

Groete

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by tau »

LRLaubscher wrote:Het is 2.4 extra cab. Kry deur die bank 10km/l + en ek ry nie regtig mooi nie!
Met chip maak hy nou 500nm en die 3.2 fords kou klippe hehe
Jy hang te veel saam met van Niekerks uit as jy so kan lieg. :laugh:
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Wouter Roets »

Dankie Rifrugmeerkat

Ja jy slaan die spyker absoluut op die kop deur te se daar is nie iets wat volmaak is nie. Ek het die nuwe Amarok gekoop en het ook verseker goed op die bakkie wat my irriteer.

Groetnis
Wouter
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Hartskoot Hennie »

Ek het net 4 probleme met die nuwe Hilux:

1. Ek hou nie van daai blink swart plastiek afwerking op die dashboard nie.
2. Die radio lyk soos 'n puisie wat uitsteek.
3. Ek hou nie van die 4 kierie draai knoppie nie, ek het die ou kort rat verkies.
4. Ek het nie een nie... :laugh:

Ek het nog die vorige shape 2013 face-lift model, double cab 3.0 D-4d en ek kry 'n gemiddeld van so 10.5km per liter (manual, 4x2). Dis goed om te weet die 2.8 GD-6 is so lig op diesel; dit is net jammer om te hoor van die beenspasie agter... Nie dat dit my veel sal pla nie, net die mense wat saam met my ry hahahaha...
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by tau »

Ek was verkeerd.
Die nuwe Hilux is indrukwekend.
Ek dink alles is aan die auto ratkas te danke. Die pwr knoppie is ook baie nice. Ons het die naweek bietjie ons boot met hom gesleep en gelaunch. Die brandstof verbruik is maar eina inv. met my 3.2 en my Pa se vorige d4-d wat gechip was.

Ongelukkig verstaan ek nie hoekom die bakkie nie die nuwe fortuner se dash layout kon kry nie en die neus se ontwerp!!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply