Maak jou eie mes
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie Viking & Jannie,
Ek moet beken dis nogal tydsaam met die vyle en skuurpapier, maar tog bevredigend as jy sien dat dit wat jy visualiseer het nou gerealiseer.
Ek het vandag met 'n plaaslike mesmaker vasgemaak om my mes te laat verhard. Dit sal waarskynlik oor die komende naweek wees. Ek beplan solank die hef en wik en weeg oor geskikte materiaal.

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
KMTS het ook die week 'n pakkie afgelewer by my met 'n paar projekkies. Ek moet nog net verlof insit by vroulief om in garage te werk.
Ek wil 4 utility messe maak. Dit is nou as die vyl en skuurwerk my nie onder kry nie.
Ek wil 4 utility messe maak. Dit is nou as die vyl en skuurwerk my nie onder kry nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Dit lyk sommer baie belowend! Ek sien uit om die vordering en proses te volg Jannie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Bakgat kersgeskenke...maar daar gaan nog heelwat "elbow grease" nodig wees. Sterkte en wys as jy klaar is.JTM wrote:KMTS het ook die week 'n pakkie afgelewer by my met 'n paar projekkies. Ek moet nog net verlof insit by vroulief om in garage te werk.
Ek wil 4 utility messe maak. Dit is nou as die vyl en skuurwerk my nie onder kry nie.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Ek het nou nie meer elbow grease in voorraad nie, maar darem nog 'n potjie Imperial Wax.
Hier is die idee vir die ontwerp wat ek in gedagte het.
Hier is die idee vir die ontwerp wat ek in gedagte het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5144
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Maak jou eie mes
Stunning.
Watse materiaal vir die scales??
Watse materiaal vir die scales??
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
G10 vir handvatsels. Ek wil graag twee doen met Desert Sand en Swart met Groen liners en dan twee net Swart met Rooi liners. Ek oorweeg ook dalk om van die lemme te laat cerakoat
Jannie Welman
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Ontwerp lyk goed. As ek kyk na die ontwerp en ek interpreteer die pyltjies, gaan jy die lem se rugkant na die punt toe ook 'bevel'?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Dis reg ja. Gaan dit net eers beproef op stukkie skroot metaal en kyk of ek dit so kan afwerk.
Jannie Welman
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Jis al die mesmakers!!
Met my soektog na 'n BSA metaal oop visier het ek op 'n ander forum op die "skatkis" afgekom!
Dis nie aldag dat 'n mesmaker van formaat tyd maak om sy mesmaak idees en STAPPE (fotos en kommentaar) op 'n forum te deel nie.
Derek van der Merwe is so 'n mededeelsame mesmaker - https://www.airrifle.co.za/threads/2635 ... rwe-Knives
Gaan maak tyd om die storie te volg en werklik goeie wenke en idees op te tel.
Ek haal my hoed af vir Derek!!!
Met my soektog na 'n BSA metaal oop visier het ek op 'n ander forum op die "skatkis" afgekom!
Dis nie aldag dat 'n mesmaker van formaat tyd maak om sy mesmaak idees en STAPPE (fotos en kommentaar) op 'n forum te deel nie.
Derek van der Merwe is so 'n mededeelsame mesmaker - https://www.airrifle.co.za/threads/2635 ... rwe-Knives
Gaan maak tyd om die storie te volg en werklik goeie wenke en idees op te tel.
Ek haal my hoed af vir Derek!!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5144
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek self torring al weer aan nog 'n blank. Die keer kry hy my 1ste probeerslag om 'n brass bolster te maak. Ek hou julle op hoogte.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Die afgelooe tyd was maar bedrywig, maar ek kon tyd afknyp om 'n vyl-jig te bou en dan het ek ook my grinder tafel ook verander en 'n bevel-jig gebou. Dit het gemaak dat ek nou so bietjie kon speel met die twee metodes.
Eerstens die Vyl metode. Dit is maar tydrowend en is swaar op "elbow-grease". Ek het nog nie 'n hele flat-grind geoefen nie, nog net 'n scandi-grind wat maar 'n vroeg uitchicken was van die flat-grind.
Hier is my jig: Dit is my vyl probeerslag. Het ook die rugkant ge-bevel om my ontwerp te toets: Ek kry die sinkplaat-pad afwerking om een of ander rede. Wat is vout met my vyl tegniek od hierdie stuk?:
Eerstens die Vyl metode. Dit is maar tydrowend en is swaar op "elbow-grease". Ek het nog nie 'n hele flat-grind geoefen nie, nog net 'n scandi-grind wat maar 'n vroeg uitchicken was van die flat-grind.
Hier is my jig: Dit is my vyl probeerslag. Het ook die rugkant ge-bevel om my ontwerp te toets: Ek kry die sinkplaat-pad afwerking om een of ander rede. Wat is vout met my vyl tegniek od hierdie stuk?:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Hier is my grinder probeerslag. Dit het aansienlik makliker en vinniger gegaan. Nog net do bietjie leer om die hoeke op die jig te stel.
Hier is die grinder se bed modifikasie: So het die flat-grind uitgekom. Was eers te vlak. Moes toe die jig hoek verander en weer probeer. Plungline het ook mooi uitgekom: Hier is die rug bevel. Hoek is ook te vlak en ek het te veel weggevat om te begin:
Hier is die grinder se bed modifikasie: So het die flat-grind uitgekom. Was eers te vlak. Moes toe die jig hoek verander en weer probeer. Plungline het ook mooi uitgekom: Hier is die rug bevel. Hoek is ook te vlak en ek het te veel weggevat om te begin:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by JTM on Tue Oct 11, 2016 7:07 pm, edited 1 time in total.
Jannie Welman
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Hierdie was ook vir my 'n interessante draad om te volg vanaf dieselfde forumViking wrote:Jis al die mesmakers!!
Met my soektog na 'n BSA metaal oop visier het ek op 'n ander forum op die "skatkis" afgekom!
Dis nie aldag dat 'n mesmaker van formaat tyd maak om sy mesmaak idees en STAPPE (fotos en kommentaar) op 'n forum te deel nie.
Derek van der Merwe is so 'n mededeelsame mesmaker - https://www.airrifle.co.za/threads/2635 ... rwe-Knives
Gaan maak tyd om die storie te volg en werklik goeie wenke en idees op te tel.
Ek haal my hoed af vir Derek!!!
https://www.airrifle.co.za/threads/3631 ... o-get-real
Jannie Welman
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Jannie, Dis nie noodwendig fout nie. Wys maar net jy sit jou gewig in agter die vylJTM wrote: Ek kry die sinkplaat-pad afwerking om een of ander rede. Wat is vout met my vyl tegniek od hierdie stuk?:
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Dankie. Dis net snaaks day dit net op die een gedeelte van die lem is. Seker ook die hoek waarteen ek vyl op die jig.
Jannie Welman
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Gaan kyk na jou vyl. As jy saam die lyne op die vyl werk maak hy groewe as jy teen die groewe werk dan doen hy dit nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5144
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Maak jou eie mes
Jannie ek het 5,7 en 9 grade jig gemaak om my tafel mee te kantel. Die 7 grade werk mooi op daai lem wat jy het. Die 5 grade loop weer mooi op bree lem.
Die lem wat ek nou mee speel het ek met 80 grit gepregrind en toe verhard. Sommer oorgegaan na 400 grit vir die skoonmaak na die temper. Die brvel is nou mooi skoon en glad na die 400. Mens het ook meer beheer na die verharding as voor .
Die lem wat ek nou mee speel het ek met 80 grit gepregrind en toe verhard. Sommer oorgegaan na 400 grit vir die skoonmaak na die temper. Die brvel is nou mooi skoon en glad na die 400. Mens het ook meer beheer na die verharding as voor .
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Ek het sommer een van die blanks net gevat om my toetslem se profiel van af te trek. Ek sien toe dat die blank maar eintlik lekker krom is. As ek die staal liniaal teen die lengte afhou dan is daar sowat 1mm gaping in die middel. Is dit normaal van KMTS se blanks? Hoe maak ek om dit reguit te kry?
Jannie Welman
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Is dit sandvic 12 of 14c indien so die staal om van n rol af en het n natuurlik buig in hom. Jy kan na verharding vir so 2/3 minute na die tyd terwyl hy warm is nog reguit buig. Ek gebruik n690c aangesien dit van n plaat af kom en nie die probleem het nie- so ja dis normaal
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Jip dit is 12C27. Sien van die 4 blanks is 3 krom, een erg en dannis daar een wat net effe uit is.
Jannie Welman
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
My lem/mes is verhard. Ek kry die mes more-aand, DV. Foto vanaf die persoon wat dit verhard het vir my:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Baie nice! Maklikste manier om die swart af te kry is swembadsuur. Maar n stukkie skuurpapier werk ook.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie Dries. Ek het swembadsuur, dus kan ek dit probeer. Min of meer hoe lank moet ek dit in suur los?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Johan ek gooi in n roomysbak en kyk dan so elke 5 minute- sal enige iets van 5-20 minute vat om skoon te kry- na die tyd was die mes baie mooi skoon met water om roes te vermy
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery