Hornady Slugs - druk vlak vraag

Post Reply
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Hornady Slugs - druk vlak vraag

Post by Ashley »

Middag julle.

Ek het n vraag oor Hornady se SST slugs in 12boor wat ek wil skiet.
Soos op die foto word daar gese vir gebruik in gewere wat "1370 bar proofed" is.

Ek het n Mossberg Maverick haelgeweer, en sover ek weet is die SAAMI Psi vlak so om-en-by 11500 psi Max.
Nou as ek n vinnige omskakeling doen is 1370 bar = amper 20 000 psi..

Mis ek iets, of moet hierdie ammo maar eerder weg gehou word van my geweer?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 622
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Hornady Slugs - druk vlak vraag

Post by Johan van Wyk »

Skiet hulle gerus.
Post Reply