Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek wil weet of daar van julle is wat al probeer het om julle eie stainless steel media te sny? Ek weet mens kan dit koop maar ja, ek is een van daai wat dit graag sal self wil probeer.
Ek sien die mense gebruik die Mig stainless steel welding rod vir die media maar ek weet net nie hoe om dit te sny nie.